English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 999
Total Replies: 243 613
Total Views: 82 966 619
topics: 11 238
replies: 133 039
views: 39 181 801
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sakke vir penne en pale

replies: 18
views: 381
11 Feb 2020 @ 13:01:40 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Iemand het op die Forum ge adverteer sakke  vir pale en tent penne, Het iemand dalk die kontak nommer vir my asb

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 16:56:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nie daai advertensie gesien nie.

Het jy onder soek gaan kyk.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 22:08:05 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

As jy nie reg kom try Tentco Boksburg

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 06:47:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kan ook nie daai ad onthou nie. 

Outdoor Warehouse hier in centurion het sulke penne sakke.  het dit ook by Campworld gesien.

Ek verkies maar 'n plastiek houer want die punte van die penne maak met tyd die sak stukkend.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 06:58:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dan kan jy vir Japie skakel 'n mede kolega van my.  Sy vrou maak sulke sakke na jou keuse.

Sakke vir tafels, stoele, penne, pale.  Enige iets net soos jy dit wil hê.

JAPIE     nil 82 vier 93 7 nege 17

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 07:15:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan kan jy vir Japie skakel 'n mede kolega van my.  Sy vrou maak sulke sakke na jou keuse.

Sakke vir tafels, stoele, penne, pale.  Enige iets net soos jy dit wil hê.

JAPIE     nil 82 vier 93 7 nege 17

Canvas sakke? Ek soek juis n sak vir my braaier 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 07:17:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jip jy kies die materiaal en hulle sal jou kan help.  Hulle bly hier reg teen aan my werk in Lyttelton.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 08:18:05 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Iemand het op die Forum ge adverteer sakke  vir pale en tent penne, Het iemand dalk die kontak nommer vir my asb

 

Kontak vir Aahmir by Venture Tents in Krugersdorp. 011 955 5539 of nul 8 vier 555 een nul 2 7.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 09:21:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Canvas sakke? Ek soek juis n sak vir my braaier 

Die dame het oner andere die tent gemaak vir Krimp Varkie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 16:22:57 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2884
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Canvas sakke? Ek soek juis n sak vir my braaier 

Builders warehouse verkoop ook braai covers

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 17:36:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Canvas sakke? Ek soek juis n sak vir my braaier 

Jy braai nie eers nie, het dit die naweek gesien.

Ander moet jou vleis braai.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 18:53:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy braai nie eers nie, het dit die naweek gesien.

Ander moet jou vleis braai.

 

 

Dis hoekom ek my braaier in n sak wil sit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 21:21:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis hoekom ek my braaier in n sak wil sit

Mooi manyell

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2020 @ 08:03:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ha ha ha ha ....................... slim gedink.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2020 @ 18:09:08 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Dankie mense ek het reggekom

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 08:14:52 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5760
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years
Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 12:44:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek op link click wys hy error. Bestaan Howling moon nog?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 09:53:53 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5760
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

As ek op link click wys hy error. Bestaan Howling moon nog?

Ja dit bestaan, by my werk hy, Howling Moon

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 09:58:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15675
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja dit bestaan, by my werk hy, Howling Moon

 

Skuus...

Gister seker iets fout gegaan by my kant....werk ook nou...dankie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za