Any news?
Whose going?
Is it still on?
Dont know
Hi Warren,
For the forums sake, I hope it is still on - you must enjoy.
I was impressed by the feedback of the owners but will rather look around for another group to go with - a pity I still need to get over being sworn at, in writing, on this forum - would have liked to see the members again.
I will have to take a week end off sometime as my cricket claim is running a bit high after being sent to Wolmaransstad this week end and have been assigned there again this coming week end.

Now why would someone do that 'a pity I still need to get over being sworn at, in writing, on this forum'? I haven't been here long but that I did not expect ....
Hi Willem,
Ek het probeer om vir jou in te staan by jou tot ek jou kon terug kry - jy was nog die beste rally organiseerder wat ek op die forum gesien het - het twee rallies gereel op Bloekompoort - Volgens Willie sou dit 'n jaarlikse instelling word (weet nie wie gaan dit nou reel nie, maar is hulle probleem - dit was my laaste vir die forum) - iemand het nie van my opmerkings van Lovers Rock gehou nie en verkies om my te vloek, sedert verwyder is van die draad - (ongelukkig loop daar nog stories rond oor hul vuil ablusies, selfs tydens gister se motorskou wat daar gehou was).
Ek sal kyk op my ander foon se memory kaart vir jou besonderhede en jou laat weet wat die probleem was.
Ok, ongelukkig kan ek soos jy weet nie my inligting hie openbaar nie.
Grootmond expo wil graag gaan, maar dinge raak al hoe moeiliker vir daai naweek
Mark, kan jy asb vir my sê hoe die pad lyk van Randfontein se kant af, ek wil gaan, maar kry geen inligting ivm die pad toestande nie.
@ Hessie, ek het nog nie geboek nie, ek wil eers kyk of my kar en wa daai dap sal kan hanteer. (laaste wat ek hom gery het, was nagmerrie)

Johann, Desember voor ek na die ''Sewrage Farm'' gegaan het, het hulle my so bietjie rondgeneuk oor hoeveel ek betaal het en nie agv admin errors. Ek het toe vir Adelle 'n e-pos gestuur om uit te vind vir staan plek by Hennops vir Desember tydperk en haar sommer gevra oor die pad ook. Volgens haar het sy my laat weet dat die pad heelwat verbeter is. Ek kan ongelukkig nie sê hoeveel die pad verbeter is nie, want ek het toe dinge met ''Sewerage Farm'' uitsorteer en toe maar gegaan
Dennis,

Hessie vra dan ons moet Lovers Rock uit los op die draad .....
Not that I was intending to attend.... distance is now a bit too far for me
But that tarrif is way too high. I had private ablutions at parks for R 200 and less per night
It is fair, dont judge by tarrif only. We are not poor people, camping is not about the money, its about the enjoyment of
life. If you want to compare costs, why buy a caravan and tow vehicle at high prices, but want to pay peanuts for the resort that offers you the opportunity.. if we were all like that, we would be camping next to the road
Dennis,
Hessie vra dan ons moet Lovers Rock uit los op die draad .....
David, Dennis was not reffering to Lovers Rock in his comment, it was a totally different resort where he had the nightmare experience.
This could leave a wrong perception to others who are not aware of the resort Dennis was refering to.
Hope you take my remark in the good attention I am posting it
Hessie, jammer maar ek gaan dit ook nie kan maak daai naweek nie. Adriaan se kleuterskool het KTV by sy skool daai naweek, en daai is mos soos julle weet oupa se asem
Die ster graderings van die Tourism Council of Southern Africa is outyds. Ek wonder of daar nog iemand is wat die graderings doen. Willie ons administrator het dit jare lank gedoen weet nie of hy nog betrokke is daarby nie.
Dit was in elk geval 'n siening van 'n Evalueerder waar die gebruiker geen insae gehad het tydens die evaluasie nie. En die kriteria waar onder die evaluasie gedoen was, hoewel dalk baie goed, ook nie bekend aan die gebruiker nie.
Ek sal in die toekoms Hennops Pride besoek want dis nog binne my budget. Maar verseker nie omdat dit 'n ster gradering het nie. Sal nie die betrokke naweek kan daar wees nie rede is BEELD BUITELUG VAKANSIE SKOU
Adele sal julle een of ander tyd sien. In tussen sou ek aanraai dat jy van jou kampeerders vra om die "Customer Feedback" op die web blad in te vul. So kry ons, jou gebruiker, konstruktiewe terugvoer en jy as oord eienaar word tergelyktyd in kennis gestel.
Wat jy met die info doen is daad werklik jou saak tot en met die volgende terugvoer. Dit is 'n stelsel wat deur die "administrator" van die web blad en insette van ons as gebruikers ontwikkel is.
Hoe meer dit gebruik word hoe meer voordeel hou dit vir my en jou in. Slegs 'n wen wen situasie.
Sounded too good to be true.....
Pieter, so what business are you in ?
Let me get my popcorn and pull up a chair......
Ag genade en moet dit tog nie verkeerd vat nie oom of tannie, ek se nie alle pensioenarisse is pyne in die agterstewe nie, maar daar is vrot appels wat tog so kan aangaan oordat hul pensioenarisse is, dat hul ander pensioenarisse onnodiglik in slegte lig plaas.. ek gaa n hopelik ook eendag daar kom, maar onthou, vir sommige oord eienaars is dit ook hul toekoms vir aftrede, so gun almal hul plek in die son.. as jy hard gewerk het in jou jonger dae, dan is ek bly vir jou en hoop ek vir jou part dit was moeite werd.. maar moenie nou kom en kla oor pryse, wat elkgeval nie so duur is nie.. kla as jy R1000 n nag moet betaal, dan kla ek ook.. want hoekom is dit so baie? Maar R260, nee man.. oom hoeveel miljoen is jou setup werd?nou wil oom gaan vakansie hou vir 40 dae teen pensioenaris prys, terwyl hy 20 dae kon bekostig.. ai man, as jy iets nie kan doe nie, moenie.. geldvir ons jonges ook!as jy nie daai 4x4 kan bekostig nie, moenie! As jy nie daai wyn kan bekostig nie, moenie... as jy jy wel kan, maar nie wil nie, moenie kla nie... met respek gese aan almal..
Ek ken darem gelukkig fantastiese ouer mense vir wie ek regtig grootste respek het, nie oor hul my meerdere is nie, omdat hul dit verdien het binne eerste 2min na ontmoeting.. kyk, skatryk of nie, sulke oumense is dierbaar en skaars op my pad, maar dankbaar vir hulle..
Hessie
As julle Donderdag na 14:00 in gaan dan is dit die selfde as 3 nagte by ander oorde wat dan ook 3 nagte is ?