Kan iemand vir my se waar kan ek nuwe pin stripes kry vir sprite storm ?
wie sal dit kan verkoop ?
Most reputable sign making shops will be able to make want you need from a picture.
Thank you George, i will ask a few places that can do this for me .
Ek het klompie decals van karavane....sal oor naweek loer of ek van Storm het
Baie dankie sal by jou oor koop sal net jou nommer by jou kry lekker dag vir julle .
Hi More wil net weet of jy toe gekyk het vir die storm se stikers ?
Skuus Giellie, met reën oor naweek het my planne anders uitgedraai
Dis reg dit reen baie maar dis goed sodra jy gekyk het laat weet my asb my nommer is 0824423690 dankie baie .