English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 710
Total Replies: 255 256
Total Views: 83 334 481
topics: 11 679
replies: 140 666
views: 39 387 398
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SPRITE SPRINT OF SWING

replies: 13
views: 276
27 Jul 2020 @ 11:45:30 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Wildebeest boswa verkoop en intensief gekyk na Okto Cabana  (te lank) en Stealth 533/3 (te breed) en natuurlik ook prysgewys r100 000 duurder en afwerking soos kaste en upholstery is maar normaal.   Nou is ons by die Sprite Sprint of Swing @ fantastiese afslagprys voltente ingesluit.   Ons behoefte 2 slaap en bietjie spasie om asem te haal as dit dag of 2 aanmekaar reen.   N 3de siel doen haar klerkskap as rekenmeester en het haar eie tent maar as dit reen of daar slange of paddas of goggas is sal dit ook binne wil slaap.  Verkies buite kombuis.   Ons het reeds ons motorhuis en afdak deure gelig en H L B sal reg wees.   Sprite se hoogte spesifikasie wys 2300 maar is eintlik bietjie laer ons het reeds gepas.   Ma soek ooptes skoontes geen onnodige opgaarplekke of onnodige gadgets nie.  Pa soek altyd di bietjie extra soos enige nomale seuntjie tussen 3 en 65.  Ons mees offroadse trip sal iets soos Sondela of Bass lake se grondpad wees en ons sleep met n Toyota dc 3l bakkie en ongelukkig nie met n Ford nie.    Ons het n aanbod gekry nog nuut op fabriek se vloer r25000 prysverskil tussen 2 modelle maar MOET VANDAG 27 julie antwoord gee anders is die waens op pad Kaapstad toe na n ander dealer.    Wat se julle  - wie gaan wen PA of MA ??   Laaste karavaan wat ons voorheen besit het was n Gypsey Escape 2 en hy was perfek in grootte gewig en sleep.      Ek weet ongelukkig is hier min dames ondersteuners op die forum.    HELP SUPPORT ONS KEUSES ASB !   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
27 Jul 2020 @ 12:48:01 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5841
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

MADELENE, Ek het nou gaan kyk op Campworld se web en die groot verskil is die 2de bed en die buite kombuis.  Die Sprint het nie 'n kombuis nie en die ekstra bed is volgens julle behoefte, so dan is dit net die kombuis (buite) wat die verskil sal maak.

Sterkte met julle besluit.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 13:03:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10058
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Laat Ma kies,

N gelukkige vrou by n kamp is n man wat met n smile loop.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 13:42:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Sprint het mos nou buite kombuis wat inhaak.....maar is ook maar net n blad en wasbak. As julle buite kombuis verkies en verskil is maar R25k.....definitief Swing. 3de slaap plek ook baie meer gerieflik. Dinette in Sprint baie beknopt. Neewat.....sê vir Ina sy moet daai Swing vir jou hou. Swing verkoop ook 2de hands soos soetkoek. Ek het my Swing in 2015 vir R149k gekoop.....Campworld Waterkloof het hom in lockdown binne n week vir R200k verkoop.

 

My keuse sou wees SWING

Sterkte met besluit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 13:43:49 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1079
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Swing.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 15:04:52 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Dankie almal - Swing gaan dit wees ! Hoop om binnekort te gaan relax iewers.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 19:08:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Dankie almal - Swing gaan dit wees ! Hoop om binnekort te gaan relax iewers.   

Nice....plaas foto as jy hom het!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 19:30:26 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 09:50:53 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3684
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Dit was lekker om julle soektog na die geskikte wa mee te maak.  Julle het dit reg gedoen deur alles behoorlik te ondersoek voor die keuse gemaak is.  Hoop julle geniet hom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2020 @ 10:27:00 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Leen die Swing verseker

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 10:32:22 am
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 11 years

Ja wat almal het eie smaak en idees

en sleep kapasiteit.

Happy wife happy life.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 20:02:08 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Dankie almal se raad - pa het toe gewen met die Sprite Swing ipv ma se Sprite Sprint en ons het hom laasweek donderdag gaan afhaal en toe maar intussen afdak voor die motorhuis se roldeure laat lig -  sy stang steek so minder as half meter uit by motorhuis maar pa het klaar n plan ek moet net wag en kyk.  So vrouedag het ons heeldag beplan en bespreek wat waar moet inpas al die tente oopgemaak en gesplit om apart te berg en te gebruik soos benodig.  Ons wag nog vir registrasie agv CI Jurgens wat se naam nou Campworld is en hoop om binnekort ons 1ste draai by Dinokeng te gaan maak.  Hoop ons gaan net so lekker kamp as met die boswa maar meer gerief met minder moeite.   Lekker kamp almal een van die dae maak ons almal weer wielietjies rond sonder inperking en vrese.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 01:05:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Baie geluk met die nuwe karavaan. Ek glo hy gaan nog jare se plesier en nice kamp ervarings verskaf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 07:40:07 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za