English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 427
topics: 4 356
replies: 29 213
views: 17 317 117
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 629

SONDELA

replies: 5
views: 4992
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
09 Jan 2006
Johan
Titanium Member
14% Profile Strength
Posts: 596
Joined: 17 Apr 2007

Ek lees nou op die forum dat daar baie negatiewe kommentaar RE Sondela is.
Dit laat my nou wonder, ek wou graag volgende naweek daar gaan kamp het.ÿ Daar is wel positiewe kommentaar op hierdie forum.
Is daar iemand wat ook

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
09 Jan 2006
Helena
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 379
Joined: 01 Jan 2007
Hi Johan,

Ons was daar vir 3 nagte in Desember en dit was baie lekker. Dit is die enigste plek waar ek was wat ook fasaliteite het vir rolstoele.

Die staanplekke is nice, daar is gras, en ook baie bome. Die diens was uitstekend. Die bad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
09 Jan 2006
johan
Titanium Member
25% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 11 Jan 2006
Johan

Ek het in November 05 daar gekamp en op die forum ietsie gese, kyk gerus daarna. Ons het baie lekker gekamp daar en Sondela is een van die beste (indien nie die betse) parke rondom Gauteng. My eerlike opinie is dat hulle beter diens gee as
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
09 Jan 2006
Tinus
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 207
Joined: 02 May 2007
Johan, ek het die stukkie wat jy uit die ander forum gehaal het gelees. Ons het oor 'n naweek Sondela gebly en alhoewel die park redelik vol was, nooit enige probleme by die badkamers gehad nie. Daar was altyd 'n skoonmaker in die omtrek.
Daar was 'n g
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
10 Jan 2006
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003

Sondela is 'n goeie oord wat goed bestuur word. Die klagtes soos op die forums is eensydig. Andorette trek die 4-sterre in twyfel, maar haar klagtes het niks te doen met graderingskriteria nie.ÿ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
30 Jan 2006
jvdm
New Member
37% Profile Strength
Posts: 0
Joined: 01 Jan 2007
Ons was die naweek daar. Fantastiese diens, mooi staanplekke, water en krag by elke staanplek. Mooi groen gras en baie koeltebome. Porta pottie fasilteit. Help met tent opslaan en afslaan. Skottelgoed word gewas. Ek glo dat die wat negatiewe kommentaar oo
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required