English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 423
Total Replies: 232 888
Total Views: 82 451 567
topics: 1 127
replies: 11 535
views: 4 807 707
Jokes and everything else that makes you laugh

SMS Taal, 'n verleentheid!

replies: 17
views: 3802
30 Jul 2016 @ 18:39:25 pm
Anonymous

Ek lees baie die sms taal wat die jong mense "ontwerp" het, so sien ek eendag, my dogter sê "lol" na 'n opmerking wat ek gemaak het. Vra toe wat beteken "lol" (klein letters), antwoord is laugh out loud.

Ek reken toe goed, as klein letters dit beteken, dan sal hoof letters mos beteken "LOL" "Lots Of Love" , so kom dit dat ek toe eendag die geleendheid gebruik om vir 'n niggie wie se man oorlede is te 'n mooi diep hartroerende boodskappie te stuur, en end af met "LOL"

Sy laat weet toe terug, "Ek sien nie hoekom ek moet "laugh out loud" oor my man se afsterwe nie, en dit na so mooi woord van jou"

Nou ja, nou vra ek altyd eers voor ek hul taal probeer vertaal na my taal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2016 @ 19:01:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14218
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
LOL....sorry...lol😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2016 @ 17:27:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5651
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

LMGA

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2016 @ 17:42:13 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Willem wat sou dit in kleinletters beteken? lmga
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2016 @ 17:49:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5651
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek verstaan dit is Afrikaans vir lol ?

Weet nie of dit hoof of klein letter moet wees nie, self hou ek nie van sulke afkortings nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 14:05:58 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

lol is laugh out loud

LOL is seker, laugh out even louder?

Ek weet nie, ek verstaan jong mense, maar groot mense se sms taal frustreer my verskriklik, ek wil 'n horrie aanval kry as ek party mense se smse lees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 14:21:19 pm
Anonymous

ROTFLOL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 14:25:57 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek is amper bang om te vra wat dit beteken?laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 16:37:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14218
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Weet ook nie...maar klink wild😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 19:01:09 pm
Anonymous

Iets soos rot plaag wat lollaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 19:41:08 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Nee, soos ek BigG ken is dit R..... O..... T..... F..... Laugh Out Loud.  Ek weet net nie wat die dotjies voor staan nie.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 20:54:07 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 473
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Kan ons ooreenkom om nie hierdie afkortings / SMS taal op die fotum te begin gebruik nie, groot asseblief?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 22:00:44 pm
Anonymous

Kan ons ooreenkom om nie hierdie afkortings / SMS taal op die fotum te begin gebruik nie, groot asseblief?

Johan, let daarop dat dit juis onder die grapjas geplaas is, alhoewel dit werklik met my gebeur het. Ek het aan my niggie verduidelik, en ons het gelag oor die misverstand.

Ek voel ook dat dit, in my opinie, luiheid is. As iemand vir my 'n boodskap stuur en gebruik die af gekapte onvoltooide woorde, ignoreer ek eenvoudig die boodskap.

Regtig nie lus om my ryd te mors om te probeer ontsyfer wat so persoon wil sê nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2016 @ 07:29:47 am
Anonymous

Nee, soos ek BigG ken is dit R..... O..... T..... F..... Laugh Out Loud.  Ek weet net nie wat die dotjies voor staan nie.laughing

Rolling On The Floor Laughing Out Loud. cool

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2016 @ 07:36:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14218
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Rolling On The Floor Laughing Out Loud. cool

 

 

😁😁😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2016 @ 08:26:05 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Rolling On The Floor Laughing Out Loud. cool

 

 

OK, ek het iets erger verwag.laughing

Kan ons ooreenkom om nie hierdie afkortings / SMS taal op die fotum te begin gebruik nie, groot asseblief?

Ek glo nie dit sal posvat op die forum nie.  Maar LOL word nogal gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2016 @ 15:55:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8238
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Freda,

HKGK
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2016 @ 16:28:02 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year


Freda,

HKGK

 

Ek weet wat dit voor staan Chuck.yell

Ek hoop julle kuier lekker daar in die wildtuin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required