English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 983
Total Views: 83 205 653
topics: 798
replies: 12 799
views: 4 961 537
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

SLEEP KOMBINASIE

replies: 21
views: 1111
02 Mar 2020 @ 10:45:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Toe ons by Merry Pebbles gekamp het was daar 'n persoon met die sleep kombinasie.

Die Jimny het Automatiese ratkas.  Met dual battery systeem in.  Hy het genoem dat hy sy 80-90km/h handhaaf op gelyk pad maar nogal sukkel teen die bulte uit.

Ek dink dit lyk heel chapperig.  Nie die ideale sleep voertuig nie.................. maar ja! ! ! !  Wie het nog fotos van sulke nie normale sleep kombinasies?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:00:42 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hier is myne van 1969 tot 1971  -  het dwarsdeur Suid-Afrika en die destydse Suidwes-afrika gesleep. (Ek het die foto voorheen geplaas op 'n ander draad  -  jammer).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:05:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier is myne van 1969 tot 1971  -  het dwarsdeur Suid-Afrika en die destydse Suidwes-afrika gesleep. (Ek het die foto voorheen geplaas op 'n ander draad  -  jammer).

Shoe dis great herinderinge daai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:20:53 am
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 511
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Saw this in Sedgefield recently. They left shortly after we arrived so did not have opportunity to talk about his set-up.

Tow-car

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:33:24 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Saw this in Sedgefield recently. They left shortly after we arrived so did not have opportunity to talk about his set-up.

Tow-car

Doug. Daardie lyk nie na n slegte idee maar daardie een lyk vir my top heavy. Ek sou beslis iets probeer het om die sleepwa laer te kry.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:35:57 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Toe ons by Merry Pebbles gekamp het was daar 'n persoon met die sleep kombinasie.

Die Jimny het Automatiese ratkas.  Met dual battery systeem in.  Hy het genoem dat hy sy 80-90km/h handhaaf op gelyk pad maar nogal sukkel teen die bulte uit.

Ek dink dit lyk heel chapperig.  Nie die ideale sleep voertuig nie.................. maar ja! ! ! !  Wie het nog fotos van sulke nie normale sleep kombinasies?

Daardie Jimmy gaan nie hou. Hy word as ware heeltemal oor benut.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 12:10:29 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek hou nogal van die foto's veral die ou Anglia.   My pa het ook so 'n witte gehad met 'n rooi streep.  Goeie ou dae.

Dis seker nie die beste sleepkombinasies nie maar almal het seker hulle kamp geniet.  Die ou klein voertuie was sterk genoeg om hulle daar te kry en hopelik weer huis toe te vat.

Stuur nog foto's.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 13:32:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Toe ons by Merry Pebbles gekamp het was daar 'n persoon met die sleep kombinasie.

Die Jimny het Automatiese ratkas.  Met dual battery systeem in.  Hy het genoem dat hy sy 80-90km/h handhaaf op gelyk pad maar nogal sukkel teen die bulte uit.

Ek dink dit lyk heel chapperig.  Nie die ideale sleep voertuig nie.................. maar ja! ! ! !  Wie het nog fotos van sulke nie normale sleep kombinasies?

Dis n betroubare kombinasie, Anders sou hy dit nie oorweeg het nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 15:32:54 pm
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Verlede jaar in Namibie gesien 2 dames met 'n Jimny. Rooftop tent en alles om vakansie te hou. Hulle sê hulle toer nou al 5 weke en was toe oppad Etosha toe. Vat ons nie heeltemal te veel onnodige goed saam nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 07:25:20 am
Sherpa Neville
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 06 May 2016

One of my clients (Fred) tows his Rambler B with a Trike.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 07:26:54 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

10 uit 10

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 09:37:10 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Can remember reading that the name Anglia will be revived in similar modern style Ford , think Volksie beetle 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 09:51:42 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

'n Vriend van my het van sy Jimny ontslae geraak nadat hy 'n bagasie sleepwaentjie met 'n daktent op van Bloemfontein af Kaap toe gesleep het. Hy sê dit was 'n nagmerrie rit. Die turbulensie van die groot vragmotors waai om telkens van die pad af. Hy stuur dus teen die vlaag wind in om reguit te bly, en wanneer die vragmotor verby is suig 'n vakuum hom weer na die verkeerde kant van die pad toe terwyl hy in elk geval in daardie rigting stuur, en dadelik weer moet korrigeer. 

Ek dink in elk geval die weegbrug ouens sal beland stel om te weet of Jimny kombinasies binne die sleepgewig perke is.

Julle mag miskien onthou van die sangeressie wat met haar Jimny en waentjie agter verongeluk het, ek dink dit was in die Vrystaat.

My oorlede pa het van die Willys Jeep gesê as die voorwiele 'n knik vat is die gatkant laankal oor.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 12:39:37 pm
Sherpa Neville
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 06 May 2016

Suzuki Jimny and Sherpa Tiny

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 14:33:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Suzuki Jimny and Sherpa Tiny

Dis sommer great as die mense die klein karavaantjies so rond sleep.  Ek hoop net als is binne die toelaatbare massas.

Baie netjies fotos.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 14:44:45 pm
Sherpa Neville
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 06 May 2016

Viper Trike and Sherpa Rambler (Fred hardy)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 17:41:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As hy Kan Dan kan hy....

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 17:45:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is baie soos weer Desember gesien wat n groot karavaan en dan n groot boot sleep na Harties of Buffelspoort toe.

Daai gewig kombinasie glo ek nie was binne wet nie.

Maar hulle was daar.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 05:20:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Viper Trike and Sherpa Rambler (Fred hardy)

Daai 1ste foto met die trike by die oord met die groen gras....by watter oord was dit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 11:43:47 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

'n Vriend van my het van sy Jimny ontslae geraak nadat hy 'n bagasie sleepwaentjie met 'n daktent op van Bloemfontein af Kaap toe gesleep het. Hy sê dit was 'n nagmerrie rit. Die turbulensie van die groot vragmotors waai om telkens van die pad af. Hy stuur dus teen die vlaag wind in om reguit te bly, en wanneer die vragmotor verby is suig 'n vakuum hom weer na die verkeerde kant van die pad toe terwyl hy in elk geval in daardie rigting stuur, en dadelik weer moet korrigeer. 

Ek dink in elk geval die weegbrug ouens sal beland stel om te weet of Jimny kombinasies binne die sleepgewig perke is.

Julle mag miskien onthou van die sangeressie wat met haar Jimny en waentjie agter verongeluk het, ek dink dit was in die Vrystaat.

My oorlede pa het van die Willys Jeep gesê as die voorwiele 'n knik vat is die gatkant laankal oor.

So met die Jimny mik mens vir die trok om hom te mis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 12:30:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Toe ons by Merry Pebbles gekamp het was daar 'n persoon met die sleep kombinasie.

Die Jimny het Automatiese ratkas.  Met dual battery systeem in.  Hy het genoem dat hy sy 80-90km/h handhaaf op gelyk pad maar nogal sukkel teen die bulte uit.

Ek dink dit lyk heel chapperig.  Nie die ideale sleep voertuig nie.................. maar ja! ! ! !  Wie het nog fotos van sulke nie normale sleep kombinasies?

Ek sien die 1.3 auto Jimmy is in die UK getoets en hulle reken Hy Kan op plat grond so 1300 kg braked sleep. Maar persoonlik dink ek dit is n over kill en beslis nie veilig

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 15:35:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17353
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien die 1.3 auto Jimmy is in die UK getoets en hulle reken Hy Kan op plat grond so 1300 kg braked sleep. Maar persoonlik dink ek dit is n over kill en beslis nie veilig

My Corolla het destyds ook oor n ton op papier gewys....het maar gesukkel om net n Ventertjie oor Van Reenenspas te kry.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za