English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 817
Total Views: 82 449 706
topics: 10 893
replies: 126 481
views: 38 916 391
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SLEEP HOOGTE VAN KARAVAAN SE VOORKANT

replies: 12
views: 7342
08 Jan 2015 @ 10:54:27 am
abrie
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 19 Jul 2012
Wat is die beste hak hoogte vir n karavaan wanneer jy sleep. Moet die neus effens na bo of die neus effens na onder wanneer die karavaan gehak is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 11:02:47 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 39 years
Hi Abrie. My opinie is dat die karavaan gelyk moet le wanneer gehak...nie vooroor of agteroor nie.

Common sense se maar net vir my dat sleep nie aangenaam sal wees as dit hang nie. Ek sit nou al met my 4de karavaan, en my eerste ding wat ek voor sorg is dat dit gelyk le. Het nie ervaring van voor/agter-oor nie.
Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 12:12:28 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Die ideaal is dat dit gelyk moet wees maar as die woonwa se neus effens na onder is, is dit heeltemal aanvaarbaar. As die woonwa se neus na bo lig, is daar 'n wesenlike risiko dat die stert die hond kan swaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 12:12:52 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die karavaan moet so 50mm vooroor le dan is jy veiligLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 12:16:26 pm
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 39 years

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 12:20:31 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Anslen die foto's is mooi dankieLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 12:48:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Dankie, maak mens jaloers.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 13:07:00 pm
Gyfie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 10 Jun 2014
Experience: 14 years

Ja die neus moet effens afdruk op die bal. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2015 @ 18:18:23 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Ja die neus moet effens afdruk op die bal. 

What he said, level to slightly nose down when loaded.

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2015 @ 20:58:47 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek het dit dat die bal hoogte moet 450 wees.

Dus moes ek dropplate opsit. Saam met Yellowblade kry ek dit nie so laag nie.

Nou my probleem, hak tref sypaadjie elke keer as ek by die hek uitry met die wa.

Eks bang ek buig die dropplate?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 07:48:16 am
Gyfie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 10 Jun 2014
Experience: 14 years

Grumpy, ek is nie seker van daardie reel nie - ek meen elke voertuig is mos verskillend in hoogte. 

Ek sit met dieselfde probleem waar my karavaan (Gypsy Rapier) nie baie hoog van die grond af is nie, en my X5 (vorige sleepvoertuig) redelik hoog van die grong af was. My bakkie (colt Rodeo) is ook hoog van die grond af en ek moes n dropplate gebruik. Steeds is die karavaan se neus effens gelig.

Jou enigste oplossing sal wees dat jy jou karavaan lig. Dit is n redelik maklikke projek wat ook nie die bank sal breek nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 07:50:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14534
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem saam met die "karavaan gelyk" of "effens neus af" as dit klaar gepak is.

 

Grumpy ek het ook op vorige stadium probleem gehad met haak of dropplate wat skuur. Ek het die oprit met n groter hoek genader want die bome/plante op die sy paadjie het dit toegelaat. Weet nie dalk kan jy so iets probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2015 @ 09:54:18 am
Anslin
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 08 Oct 2009
Experience: 39 years

Stem saam Gyfie. Ek is ook nie seker van 'n voorgeskrewe reel van bal hoogte nie. My voertuie se bal is egter omtrent daai hoogte, wat meebring dat my karavaan amper gelyk le. Sien my foto's van Condor en Mikrobus.

Ek dink dat jou oprit dalk bietjie hoog is?

Wat van as jy jou hak op die karavaan lig met spasieerder? As tipe karavaan dit egter toelaat? My karavaan, Gypsey Caravette 6 ('86 model), kan so modify word indien nodig. Natuurlik nie met meer as 20mm nie anders gaan rem meganisme beinvloed word.

Ek geniet die tips wat hier uitkom.

Camping??!!....Anytime!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required