English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 981
Total Views: 83 205 432
topics: 111
replies: 3 953
views: 1 218 349
In this section we discuss caravan & camping clubs.

SEPTEMBER KAMP OP PARYS

replies: 68
views: 1396
page 2 of 2
16 Sep 2019 @ 14:26:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai die Maandag is amper verby.  Nog 'n dag nader aan die lekker lang kamp naweek. Ek tel die slaapies af. 4 om te gaan dan ry ons.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 14:42:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So bietjie slegte nuus en goeie nuus.

Slegte

JIN kan nie saam met ons kamp nie.

Goeie

Hy gaan Maandag of Dinsdag in vir operasie om die ribbes te heg wat nie self wil aangroei nie.

So dit gaan die herstel proses dan net vergemaklik. vermoed hy gaan eers Do/Vry uit die hospitaal kom.

Sterkte met môre Jin.....ons vertrou operasie sal goed afloop. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:36:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daars dit nou. Die dag het aangebreek. Als is reg en gepak.  Tyd moet noe regtig vlieg tot 14h00 toe.

Dan is ons op die pad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 12:24:54 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Jin baie sterkte met die op na die naweek. Ai so jammer jy kan nie ook saam gaan kamp by DV nie.

Leon die tyd raak min om die pad te vat en hoop julle mense gaan die naweek baie geniet. Ai sou self ook wou gaan. Veilig sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 13:15:07 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Those towing this long weekend travel safe and enjoy the break.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 13:28:17 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4822
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Daars dit nou. Die dag het aangebreek. Als is reg en gepak.  Tyd moet noe regtig vlieg tot 14h00 toe.

Dan is ons op die pad.

Julle mense het darem baie lekker weer. Hoop julle kamp nog 'n vis uit die water...... 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 16:11:22 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1308
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Wat n voorreg om van die lede te ontmoet en saam te kuier. Die visse is uit die water uit gekamp. Geselskap, kos en sosialisering was uit die boonste rakke.

Dankie Oom Jeep vir die reel van die byeenkoms. Dit word opreg waardeer. Leeu gebrul, jakkalse wat roep, visarend se roep  en dit langs die Vaalrivier wat kon ek meer vra. Dan moet ons ook nie die hengelaar van formaat vergeet nie. Well done!!!

Hoe se Arnie " I'll be back".

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 17:34:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat n voorreg om van die lede te ontmoet en saam te kuier. Die visse is uit die water uit gekamp. Geselskap, kos en sosialisering was uit die boonste rakke.

Dankie Oom Jeep vir die reel van die byeenkoms. Dit word opreg waardeer. Leeu gebrul, jakkalse wat roep, visarend se roep  en dit langs die Vaalrivier wat kon ek meer vra. Dan moet ons ook nie die hengelaar van formaat vergeet nie. Well done!!!

Hoe se Arnie " I'll be back".

Dankie vir terugvoering....klink of julle lekker gekuier het. As julle fotos het, deel met ons asseblief?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:32:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja kyk dit was 'n baie lekker kamp gewees.  Ek was laaste daar Vrydag aand maar het darem tweede laaste vertrek net Oom Johan staan nog tot vandag toe daar.

Dit is darem regtig rustig daar langs die Vaalrivier en die visse het mooi saam gespeel so oor die naweek.  Dit was ook somer baie Chapperig dat Schalk en Esme saam met ons gekamp het so op hul eie grond.

Die skaap vleis potjie was baie lekker en die pudding 'n netjies dekseltjie daarop.  Het hierdie naweek voorwaar baie vriende gemaak en ek hoop die geleentheid kom weer dat ons eendag julle weer raak kamp.

Julle is almal pragtige mense.

Ronnie ek dink volgende keer los ons die kos vir al die ander en ek en jy konsentreer op die pudding! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:34:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vir die wat nie daar was nie kan ek net sê............ Julle het lekker uitgeloose hoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:46:57 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ons glo nie dat julle daar was nie. Geen Fotos.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:56:29 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Ons glo nie dat julle daar was nie. Geen Fotos.

Yeah I think they are having us on, only photos will make us believe. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 08:03:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lekker nuuskierig ne.

Rustige omgewing

Oppak blues

Vis het mooi geloop

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 08:06:58 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Daar is dit nou.....nou glo ons julle

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 13:01:45 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Mooi, dankie vir die deel en ek hoop daars nog te kom van die lede wat saam gekamd het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 14:29:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ja ja.

Was n fees. Soos Elma sê,  daar het n goeie gees geheers. Almal was waarlik opregte mense. 

Liefde, toegeneendheid en al die lekker-saamkamp-stories. Was beslis die beste.

Gisteraand nog gaste gehad,  met n pak van Thomas se tjoppies op die kole..  

Onverbeterlik.  

Ronnie, vriend..  Jy moet begin dink aan saam eet aan die lam. 😎 hahahaha 

Volgende keer laat ek sussie Rita weer vir ons n sago-puding maak. En die verlore malva-puding sal by my bly. Next time... fore sure.

 

Oja...  ons is so moeg vir kamp, staan nog oor tot more. Hehehe

 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 17:02:14 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1308
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Sjoe oom Johan, daardie lam tjoppies is n wenner. Ma is meer die lam vleis eter maar sy het gesukkel om haar deel by my te kry. Werklik heerlik en sag, baie dankie.

 

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 17:41:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wel ek is eers na al die magtigings toese brein skan en wat nog als die 27 Sep 19 geopereer.

Dokter het 4 x ribbs geheg wat hy kon bykom.

Darm het dit gou geheg en was ons faar vir 7 x dae oor Desember 19.

Baie warm en goed gereën daar.

Sal beslis weer gaan. Baie dankie aan Oom Johan en Alma vir die gasvry.

Schalk dankie aan jou vir als.

Lekker 2020.

Groete 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za