English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 359
Total Views: 82 948 195
topics: 11 230
replies: 132 890
views: 39 172 257
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SEAKING WEEKENDER 5000 Tent

replies: 4
views: 104
07 Jan 2020 @ 07:43:27 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 380
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Dagsê vriende, ek kry nou die dag dié tent verniet by 'n skoonseun van 'n vriend. Het nog nie die tent oopgemaak nie, maar wel  na die pale gekyk (galvanized staal pype). Daar's geen pale plan of enige instruksie by nie, en dit lyk so al asof daar moontlik van die pale weg is/ kort kom.

Kan enige iemand dalk help met 'n plan vir die opset van die pale?

Sal enige hulp opreg waardeer.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:59:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Joe dit lyk vir my na 'n tent wat 'n Gazebo tipe raam het dan hang die tent met knippe aan die paal raam werk.

Ek sien daar is 'n tent instruksie video op You tube. Dalk help dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:13:33 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 380
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Baie dankie Leon, sal bietjie daar gaan loer. Jy's heeltemal reg, die tent hang basies aan die hoofraam. As ek die hoekstukke en ander koppelings so kyk, lyk iets net nie reg nie, maar sal nou gaan kyk na die You Tube video. Behoort iets wys te word daar.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:28:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daar is verskeie lengtes van die tent lyk dit my.  Tent gedeelte met 'n stoep voor en dan 'n dubbele tent gedeelte met die stoep vooraan.

Gaan dalk help as jy die tent oopmaak om te kyk hoe groot die tent van jou is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 08:33:07 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 380
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Sal maar moet maak soos jy sê Leon. Dié tent is die grootste in sy klas en slaap 6-8 mense. Het blykbaar drie apparte afdelings binne met 'n stoepgedeelte vooraan.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First