English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 358
Total Views: 82 948 011
topics: 1 144
replies: 11 875
views: 4 825 051
Jokes and everything else that makes you laugh

SE GOED VAN DIE JONGSPAN.

replies: 16
views: 386
20 Aug 2019 @ 10:33:24 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5698
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Skoonseun vra my sesjarige bekkige kleinseun..

Watse kar gaan jy eendag ry.

O.    n FERRARI

Ja maar dis duur. Ek kan 10 ander karre koop vir daai prys.

Ja oky, maar waar gaan jy hulle park hier is nie genoeg staanplek en garages in ons erf vir 10 karre nie

L.O.L

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 10:39:05 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5698
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Dis nou baie skerp ... veral n vir n sesjarige. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:13:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lol πŸ‘Œ

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 18:24:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja kyk hulle monde kan baie glad wees met tye.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 19:13:55 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

My kleinseun weet oupa ia groot Hilux man

 Sy pa koop toe n Ford Ranger. Ek vra toe vir hom (3 jaar oud) watse ding ry jou pa nou?

Oupa hy ry n Ford....Tuner!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 06:16:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My kleinseun weet oupa ia groot Hilux man

 Sy pa koop toe n Ford Ranger. Ek vra toe vir hom (3 jaar oud) watse ding ry jou pa nou?

Oupa hy ry n Ford....Tuner!!

Ne ................ laughinglaughingso klein rakker.  Sal hy nou vir ons kom wys daar is 'n korelasie tussen 'n toya en 'n ford.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 06:23:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis miskien hoekom Fortuner so goed verkoop....ander verstaan dit ook so?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 09:21:09 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2856
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat sê die een Fortuner vir die ander Fortuner.

Eendag as ek groot is wil ek n regte Ford wees. πŸ€‘

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 10:20:48 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ne ................ laughinglaughingso klein rakker.  Sal hy nou vir ons kom wys daar is 'n korelasie tussen 'n toya en 'n ford.

Leon

Ek dink hy like sy pa maar hy like sou oupa meer😁😁😁😁

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 13:38:59 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

My 4 jarige een dag by die skool, toe Oom Choppercop daar was, dis die plaaslike poliesman wat kom kuier by die skool, se ja jy moet 10111 be as daar skelms is, en sy se ja want as die skelms by jou huis inbreek gaan hulle al jou kos steel.

Dis ook net sy, wat so like van eet, wat net worry oor die kos en nie die res van die waardevolle goed in die huis nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 19:14:52 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

My 4 jarige een dag by die skool, toe Oom Choppercop daar was, dis die plaaslike poliesman wat kom kuier by die skool, se ja jy moet 10111 be as daar skelms is, en sy se ja want as die skelms by jou huis inbreek gaan hulle al jou kos steel.

Dis ook net sy, wat so like van eet, wat net worry oor die kos en nie die res van die waardevolle goed in die huis nie.

Ons kleinkinders van Pta kom kuier gereeld vir ons hier in Polokwane.

Die mense het ons skeef uitgekyk toe hulle van Choppercop gepraat het. Ons moes die kinders bel om uit te vind wat die dinges praat die kleinkinders van.

Al die tyd n Polisieman😁😁😁😁

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:55:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon

Ek dink hy like sy pa maar hy like sou oupa meer😁😁😁😁

Maar Hannes dis mos hoe dit hoort.  Pa gee dissipline en Oupa gee net wat hy wil hê. Dan sal hy mos net daai effe meer van sy oupa laaik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 13:06:15 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Ons kleinkinders van Pta kom kuier gereeld vir ons hier in Polokwane.

Die mense het ons skeef uitgekyk toe hulle van Choppercop gepraat het. Ons moes die kinders bel om uit te vind wat die dinges praat die kleinkinders van.

Al die tyd n Polisieman😁😁😁😁

Kyk die Choppercop vent het baie aansien onder die kid hoor.  Maar hulle is baie oulik. Leer die kleintjies baie belangrike dinge.  En jy weet, wat hy se is wet

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 06:13:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daar is mos 'n spreek woord....................... "Uit die mond van 'n suigeling sal jy die waarheid hoor".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 06:13:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hulle sê hom soos dit is.  Nie met 'n klomp tierlantyntjies by nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 13:54:55 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek hoor nadat die verkeerde konstabel hier by ons plaaslike skool se graad 1 outjies kom kuier het is die hel glo los in die kar as ma of pa nie by 'n stopstraat stop nie, of nie hulle gordels aansit nie.

Tye verander voorwaar. 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 14:04:05 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2856
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

So jy praat nou van die safetybelt patrollie en nie die pad patrollie 🀣

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First