English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 550 239
topics: 4 426
replies: 29 956
views: 17 371 528
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 459

SCOTTBURGH DESEMBERMAAND

replies: 1
views: 4880
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
28 Mar 2006
Anonymous
As nuweling betree ek blykbaar Desembermaand die grootmens wąreld van Scottburgh met my karavaan.

Enige raad/advies wat die ou hande kan bied tov dit wat blykbaar op my wag klimaat en spesifiek windsgewys?

Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
29 Mar 2006
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Belą in 'n paar stormbande. Dit hang af van waar jou staanplek is, maar as jy die see kan sien dan "sien" die wind jou - veral die wind wat van die Suidekant af waai. Ou-hande slaan nie hulleˇ tente se gesig na die Suide toe op nie. Kyk eerder Oos, Noord
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required