English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 845
topics: 10 825
replies: 124 925
views: 38 857 292
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SANPARKS STRIKE

replies: 14
views: 334
25 Jul 2019 @ 13:38:49 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years

SANPARKS wil STRIKE. Kan jy dit glo...SANPARKS werkers landwyd wil stike hulle wil n salaris verhoging van 11,5% he. Dit gaan dinge baie moeilik maak, en ek is more oppad KNP toe ! Weer net my luck. Dit beteken dat niemandsal kan in of uit nie, self die petrolpoppe in die park sal nie eers werk nie.........se hulle....

 

 

 

Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 13:40:19 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years

sorry...pompe nie poppe nie...die poppe gaan dans !

Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 14:15:08 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Swannie, ek hoop nie jy tref dit te erg nie. groot ontwrigting, maar geniet egter die wilde tuin ten spyte van die hick up. ek dink die honoury rangers sal inpring en help. dis gewoonlik hulle wat instaan vir die parkeraad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 17:22:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wonder wat moet ek doen om my sin by die huis te kry. 

😜🙄😞

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 17:33:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wonder wat moet ek doen om my sin by die huis te kry. 

😜🙄😞

Moet net nie aan die brand steek of met klippe gooi nie!😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 18:20:56 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ons is daar oor die lang naweek in Augustus. Hoop nie daar gaan issues wees nie. Het die plaaskans nodig om weer mens te word. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 18:45:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

SANPARKS wil STRIKE. Kan jy dit glo...SANPARKS werkers landwyd wil stike hulle wil n salaris verhoging van 11,5% he. Dit gaan dinge baie moeilik maak, en ek is more oppad KNP toe ! Weer net my luck. Dit beteken dat niemandsal kan in of uit nie, self die petrolpoppe in die park sal nie eers werk nie.........se hulle....

 

 

 

Swannie....ek hoop vir julle van die beste. Ek glo nie die hele KNP sal tot n volle stilstand kom nie, maar sal seker maar geduldig moet wees op sekere plekke waar jy miskien langer sal moet wag soos met inbook. Gooi kar vol brandstof voor jy in wildtuin gaan.....n vol tank hou lank in die wildtuin teen die spoed wat mens ry....hele paar dae. Dis maar net basies inboek proses wat ongerieflik mag wees....dan is jy okay....het hulle nie meer eintlik nodig nie. As jy wil gaan uit eet...restaurante is privaat in KNP...so hulle sal aan die gang wees.

Sterkte....gee ons maar terugvoering hoe dit gegaan het. Geniet jou kuier in KNP!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 20:05:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sit nou hier in Oman.  Besigheids man hier wou Highveld Steel so tyd terug in SA gekoop het.  Maar met die arbeid probleme in die land het hy daarteen besluit.

Hier verloop alles vlot. Geen stakings nie. Water suiwering werk.  Krag opwekking werk.  Rioolering werk.  Gee korupsie nie. Ons moes dringende dele hier laat maak.  Persoon ken my van geen kant af nie.  Se ons kan later betaal moet eers gaan kyk of dit werk.  Ek praat van redelike groot werke.

Almal maak 'n bestaan.  Geen uitbuitery en belaglike hoe tariewe vir dienste gelewer nie.  Elke ou wil nie ryk word deur net een van sy produkte te verkoop soos ons boere in SA nie.

Dis 'n groot riem onder 'n mense se hart as jy sien hoe lekker dit eintlik kan werk. 

Hartseer............... dis net hartseer ons land so agteruitgaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 22:12:36 pm
AltydKampTyd
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 16 Oct 2016
Experience: 27 years

Ons ry Saterdag Kgalagadi toe - sal ‘n helse bohaai opskop as ek nie daar kan inry nie!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 10:19:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vat 'n krieket bat saam en sorteer die uit wat nie wil werk nie. Sal die ander twee keer laat dink om te strike.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 11:16:31 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Soos Geert se, as jy kamp dan het jy net hulle nodig vir die in en uit boek prosess. Die Bokwagters sal sorg dat dit vlot verloop en skoon is. Sal miskien beter gaan as hulle strike.sealed

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 18:01:34 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ja Leon ek hoop net nie jy word uitgeboul vir n nulletjie nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 16:01:26 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja Leon ek hoop net nie jy word uitgeboul vir n nulletjie nie.

Dis is waar.  Ek vat elke dag soos hy kom en hoop op 'n salaris elke maand.  Dit is die tipe van houding van .......... ek wil nog/meer he ................ vir dit wat ek doen wat maak dat ons in die land is waar ons is.

Plaas dat elk net doen wat hy kan in sy werk omgewing en tevrede is met sy salaris.  Maar dan aan die anderkant is dit ook ons suid afrikaners se neiging om te onder betaal.

So gaan die bose kring loop voort.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 18:08:49 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ok, just a case in point. Just after 4:15, I wanted to change my booking and stupidly enough phoned SANParks central reservations....they are on strike...so no answer. I then phoned the Cape Town booking office which is a Franchise...actualy, WC Nature Conservation. Within, 2 minutes, (compared to, excuse me..when...where...what dates...then, which park...huh) my booking was changed.

I hope they strike forever!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 18:39:37 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Volgens die media is die strike verby en dit het gegaan oor sondag oortyd wat nie betaal is nie? 

Ek is volgende week daar en hoop maar dit is iets van die verlede teen daardie tyd. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required