Voor my tyd, soek van April tot Augustus.
Dankie vir dit.
Verkeerde tyd van die jaar..........
Thanks for sharing Rare Breed!
Ek lees Sanparks verwag klomp kanselasies oor fees tydperk omdat internasionale vlugte gekanseleer word oor nuwe covid variant
Geert Ja dit is 'n erenstige probleem sien in die koerant daar is baie wat hulle mense tuis gaan hou
This is bad news for the hospitality industry , they experienced the same last festive season.