English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 562
topics: 10 835
replies: 125 102
views: 38 865 171
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SANPARK Free week

replies: 10
views: 223
26 Jul 2019 @ 16:14:40 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

SANPARKS free week is 8 - 15 September 2019

dit is dan gratis vir dagbesoekers

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 16:29:58 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1768
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dit is vreemd ? Dan gaan jy seker R30 n blikkie coke betaal

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 18:25:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hulle sal iewers die gelde op maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 18:35:00 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dit is die week om die plek te vermy. Veral die suide.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 18:37:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13830
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gulde geleentheid vir omliggende lokasies....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 15:24:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis seker hulle manier om die Park te bevorder.  Maar nou kan die mense verniet gaan kyk hoe het die park agter uit gegaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 11:09:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis nog elke jaar so.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 11:38:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek self sal nie weet daarvan nie.  Is nie vir my 'n perioriteit nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2019 @ 05:38:49 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Dit is so dat dit n jaarlikse instelling is. Ek vermy weer sulke aanbiedinge en gaan liewer op n ander tyd wanneer dit rustiger is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2019 @ 13:55:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3671
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dis nog elke jaar so.

 

Eerste keer dat dit 'n naweek insluit. Die taxi's gaan heen en weer ry tussen Kruger Hek en die dagbesoekers piekniek plek net buite Skukuza. Hoop daar word beperkings op getalle geplaas.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2019 @ 14:57:39 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Daar is 'n toename van taxis wat skoolkinders deur die week bring.

Ook toename in dagbesoekers die week en veral naweek.

Ons het al ingery oor so 'n naweek maar kan nie sê dat daar enige merkbare toename in verkeer is nie. Vermy wel die dagbesoeker areas.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required