Terwyl rugby nou op n hoë noot afsluit en in n dormante maand of twee in beweeg wil ek voorstel dat Rassie Erasmus en sy span die lysels tydelik by Eskom en SAL sal oorvat.
Enige beter voorstelle ?
Ek het 'n Whatsup gekry dat Rassie die nuwe minister van verdediging moet word.
Solank Faf en Le Roux nie deel is nie.
Miskien sal Faf goeie kandidaat wees.....SKOP almal uit daar!
Le Roux kan ook werk.....die ander VANG ook nie wat daar aangaan nie!
Ja Geert dit kan dalk werk.
Net jammer een swaeltjie maak nie n somer nie.
Miskien sal Faf goeie kandidaat wees.....SKOP almal uit daar!
Le Roux kan ook werk.....die ander VANG ook nie wat daar aangaan nie!
Presies hoe ho gedink het Rassie se kop sal werk. Skrum al daai slegte goed bymekaar, die skelms en korrupte wat uitbars om weg te hol sal ons senters en vleuels bymekaar skraap en uit gee na Faf en Pollard om hul gatte te skop. Leroux sal daar rond hang en die hele ding mis vang.
Mens kan sien die RWC is verby.....julle omies is nou verveeld :)
Presies hoe ho gedink het Rassie se kop sal werk. Skrum al daai slegte goed bymekaar, die skelms en korrupte wat uitbars om weg te hol sal ons senters en vleuels bymekaar skraap en uit gee na Faf en Pollard om hul gatte te skop. Leroux sal daar rond hang en die hele ding mis vang.
Lekker humor...........lol.
Oefen vir pensioen......lol.
Ek hou van wat ek sien
Dalk net nou kan dinge beter lyk
As mens dadelik op Eskom se nuwe baas moet reageer dan lyk dinge maar nie so rooskleurig as mens kyk wat die laaste paar jaar by Nampak gebeur het. Terwyl die beurs darem met 10% gestyg het oor 5 jaar het Nampak se prys van R45 na R7 gedaal.
Point taken maar ek is oortuig die korrupsie faktor is minder
Boer Zimbabwe deesdae so vooruit dat hulle hul hele Eskom rekening kon betaal?