English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 969
Total Replies: 225 251
Total Views: 82 164 990
topics: 10 683
replies: 122 214
views: 38 756 009
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SAAMKAMP.

replies: 11
views: 319
14 May 2019 @ 10:39:14 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ons gaan nou weer Kimberley. Riverside cc. toe.  Vanaf maandag 27 Mei tot twee weke later.

Is daar van die lede wat wil kom saam kamp. Se maar die naweek van 1 ste June. 

Julle sê mos dis lekker om in die winter te kamp.  Of hoe.

Daars groot vis in die Rietrivier. My beste is 9kg karp, 9kg baber. 4 kg kleinbek geelvis. En eks nie groot op visvang nie. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 11:04:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13384
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe Oom Johan dit klink vir my na 'n bargain om daar vis te vang.  Dis net bietjie vêr vir 'n naweek sleep en ek het reeds my breek gevat Eiland toe die jaar.

Hoop daar is ander forum lede wat Oom hulle kan join.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 12:39:45 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1822
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Julle moet geniet Johan. Ons Natallers sal nou verkluim daar!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:00:40 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1538
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Middag Johan. Ongelukkig bietjie wyd vir my. Lekker kamp ou maat.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 19:27:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dankie, ek verstaan maar te goed. Die afstand is n faktor.

Daars seker n klompie pensioenarisse wat dalk n " belustiging " het vir n paar dae 😎 of hoe.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 05:56:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13384
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Plaas asblief die oord se kontak besonderhede hier.  Ek is besig met ons roete en vakansie beplanning vir die einde van die jaar.  Oorweeg om 'n dag of wat daar te staan met die terugkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 10:55:13 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2673
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Dagse Johan,

Dis nou gedurende die tyd wat ons nou opgaan vir lang buitelandse toer, wanneer julle terrugkeur Bloem toe.

Amper reg gewees om weer net verby te kom om te groet, miskien volgende keer...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 12:36:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Plaas asblief die oord se kontak besonderhede hier.  Ek is besig met ons roete en vakansie beplanning vir die einde van die jaar.  Oorweeg om 'n dag of wat daar te staan met die terugkom.

 Riverside country club. Tel. Lucy...  082 924 3075

30 kilos op  N 12 suid.... by modderrivier...( daars silos.op linker kant)

By kruising draai regs na Ritche. 2 kilos dan sien jy Riverside wit muur op links. Teerpad tot daar.  +- 200 meter links af tot by die oord.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 12:39:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dagse Johan,

Dis nou gedurende die tyd wat ons nou opgaan vir lang buitelandse toer, wanneer julle terrugkeur Bloem toe.

Amper reg gewees om weer net verby te kom om te groet, miskien volgende keer...

Edge,

Maak kontak as julle hier verby kom. Net dalk kry ons mekaar. 

Sal baie bly wees om julle weer te sien.....

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:33:16 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7351
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Is daai tyd weer op die pad Karoo toe.

Net gister terug met baie kilos onder my sitvlak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 17:36:43 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2673
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Edge,

Maak kontak as julle hier verby kom. Net dalk kry ons mekaar. 

Sal baie bly wees om julle weer te sien.....

 

Johan, Die foon met jou tel. nr. het in die swembad geval.

Stuur sms na:

zero76vier9444agt5

of Whatsapp na

zero83vier55een797

 

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 20:41:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Is daai tyd weer op die pad Karoo toe.

Net gister terug met baie kilos onder my sitvlak.

 

 

Ry jy bloem oor of kimberley. ?

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required