English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 836
Total Replies: 257 012
Total Views: 83 393 695
topics: 11 757
replies: 141 856
views: 39 422 112
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ryobi radial arm saw.

replies: 14
views: 5511
01 Dec 2015 @ 17:46:07 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 51 years
Dagse,
Daar is seker n paar manne wat met houtwerk doenig bly.
Ek vra bietjie hulp, my Ryobi radial arm saw model RA 2500 se dryfbelt het na baie jare gebreek. Een is bestel, hier aangekom, R 550 vooruit betaal, en die tandjies pas nie, n "toothed belt". Lyk of ek gaan sukkel hier in die gopse om die regte een te bekom.
Ken iemand dalk n voorsiener wat ek kan help.
Sit n foto by van huidige projek, n besemkas wat vir die waskamer gemaak word. Die plan was om als weer af te skuur, dit is gemaak uit ou Oregon hout. Die deur het ek erens uitgehaal, en was seker n poging van iemand om te restoreer, dus die een plank in die middel wat so bietjie aan gewerk is. Wel Vonnie se dit moet net so bly, se vir haar iemand gaan dink dat my moed my begewe het, en toe net so aangesit het!
Ek sal hulp met belt baie waardeer, dit gaan bietjie moelik daarsonder.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2015 @ 19:58:06 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 63 years
Herman. Is Ryobi deel van Bosch? As dit is ek ken 'n paar mense wat daar werk.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2015 @ 20:34:33 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 33 years

Die verspreiders is iewers hier in Pretoria omgewing. My een friend het by hulle nuwe batterye gaan koop vir die koordlosebore en met 'n kattebak vol toerusting teruggekom. Verkoop die demonstrasie modelle van die winkels daar vir billike pryse.

Ek sal by hom die kontak besonderhede kry en vir jou deurgee. In die volgende twee weke gaan die helfte van Gauteng Weskaap toe en kan iemand dit vir jou saamvat. Ek sal vir jou gaan kry by hulle.

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2015 @ 21:26:07 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 33 years

Herman

die plek is: Stevens & Co, 011 357 9600, 604, 16de Straat,  Randjes Park, Midrand

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2015 @ 22:10:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17823
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Stem saam met John...die beste is om direk van Ryobl...stevens & co te koop...hulle sal die regte specs op hul boeke h
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2015 @ 22:14:39 pm
Anonymous

Soos ek verstaan, is Ryobie Australiaanse maak, en word onder lisensie ook in China (swakker kwaliteit) gemaak, dus is dit nie deel van Bosch nie. Ek mag verkeerd wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2015 @ 22:18:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17823
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Soos ek verstaan, is Ryobie Australiaanse maak, en word onder lisensie ook in China (swakker kwaliteit) gemaak, dus is dit nie deel van Bosch nie. Ek mag verkeerd wees.


Glo ook nie dis deel van Bosch nie. Ryobi val onder mass discounters so ver ek weet...selfde groep as Game...builders warehouse...makro ensovoorts
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2015 @ 23:06:33 pm
Kevin
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 22 Dec 2009
Experience: 17 years
Herman

Die Ryobi mense is in Midrand. As jy my die besonderhede gee kan ek dit vir jou gaan kry. Laat my weet.

Epos is kevin.hearnshaw@gmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2015 @ 06:08:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16373
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Herman ek is ook bereid om te help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2015 @ 06:29:44 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 51 years
Dankie almal,
Ek sal hulle kontak, en seker maak dat die belt die keer gaan pas. Dit is so klein dat dit in koevert pas.
Kevin, ek gaan jou paar fotos stuur van stukkende belt, en die tandjies tel, lenge etc. Die verkeerde een wat agent gestuur het is so naby dat dit maklik weer kan gebeur.
Se solank dankie, waardeer dit baie.

Vandag eers Prince Albert toe, moet die Truimph gaan haal, staan al n jaar en wag vir my om te doen. Simpel om 200km te ry om daar uit te kom met wa, oor die berg is dit net 50km
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2015 @ 10:42:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10187
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Herman..
Jammer jy vra so bietjie laat,
Boeta is hier en as die manne vinnig speel en vir jou die belt kry kan hy dit more vir jou bring.
Maak solank hout bymekaar ek sien jou na volgende week, ek bring witblits.
Bel. 0agt2vyfvyf3seweagt44
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2015 @ 16:01:40 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 51 years
Vandag die belt gekry.
Kevin het gaan kyk en bevestig die regte belt is beskikbaar. Ek gedink om dan oorplasing te doen en reel vir pos. Wel toe koop hy dit, en pos dit vir my... wat meer kan ek se, ons lees mekaar se stories, en som dan seker n persoon op. Dit is n wonderlike kompliment van hom.
Baie dankie Kevin, sou jy eendag my hulp benodig, moet nie wag nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2015 @ 16:38:25 pm
Anonymous

Vandag die belt gekry.
Kevin het gaan kyk en bevestig die regte belt is beskikbaar. Ek gedink om dan oorplasing te doen en reel vir pos. Wel toe koop hy dit, en pos dit vir my... wat meer kan ek se, ons lees mekaar se stories, en som dan seker n persoon op. Dit is n wonderlike kompliment van hom.
Baie dankie Kevin, sou jy eendag my hulp benodig, moet nie wag nie.

Dit maak die forum uitstaan bo meeste, hier wil mense mekaar help met raad en daad.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2015 @ 23:22:30 pm
Kevin
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 22 Dec 2009
Experience: 17 years
Happy the belt arrived in one peace. Look forward to seeing the pictures of your finished work.

Glad that I could help
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2015 @ 06:22:36 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1528
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years
Skil is part of Bosch, so I'm told.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za