English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 286
topics: 1 127
replies: 11 540
views: 4 808 052
Jokes and everything else that makes you laugh

Ry saam met Oupa

replies: 19
views: 5634
05 May 2016 @ 08:33:42 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Oupa neem elke oggend sy 5-jarige kleindogter skool toe.  Een oggend is hy siekerig toe neem Ouma haar skool toe.

Die aand sê sy vir haar pa en ma:  "Dit is baie anders om saam met Ouma te ry in plaas van Oupa".  

Die ouers wil weet hoekom?  

"Ek en Ouma het nie een flippen idioot, blinde bliksem of dom donner gesien nie!!"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 08:38:16 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

?!?!     cool

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 09:33:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Oupa duidelik baie ongeduldige bestuurder😁 lol😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 09:34:36 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1087
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Ouma, time to have the eyes tested.   laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 09:42:57 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Goeie een ColinFreda. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 10:10:26 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Oupa aard na my, wens so ek kan kalmeer , nice een ColinFreda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 10:53:46 am
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 148
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 5 years
My klein dogter het altyd vir my gese kameel oupa kameel.
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 11:55:19 am
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 34 years

Mooi man.

Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 12:03:56 pm
Anonymous

laughing Die oupa is 'n goeie ou, hy laat my dink aan iemand wat ek persoonlik ''InMyself'' ken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 13:06:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het hoeka van oggend dit vir een gese, teen half ses is dit nog donker en die idioot ry sonder ligte,

hy was amper voor my by die werk,

sou hom gestoot het dat hy voor bly.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 13:33:25 pm
Gawegawie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 03 Jan 2008
Experience: 16 years
Ek dink persoonlik dat Ouma net eenvoudig n ander pad as Oupa gery het . . . .
Life is too short not to live it, No Regrets, Just live it like there's no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 13:42:53 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Het ouma nie dalk ander woorde gebruik wat dogtertjie nog nie ken nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 16:19:55 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Mooi een Freda,
My kleinseun Schalk se eerste woorde wat hy kon praat was "Bloody Bastard". Nie ven Malema nie maar van oupa gehoor.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 18:16:04 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Hier by ons raak ouma die goete kwyt, en gooi sommer vinnig n finger ook by.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 19:26:30 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Mooi een Freda,
My kleinseun Schalk se eerste woorde wat hy kon praat was "Bloody Bastard". Nie ven Malema nie maar van oupa gehoor.

Andre, as die kleintjies sulke dinge so onskuldig sê moet mens jou regtig inhou om nie te lag nie.  Vandag se kleintjies hoor egter die meeste van die woorde by die skool.  Ouers van vandag het maar 'n moeilike taak.surprised

Hier by ons raak ouma die goete kwyt, en gooi sommer vinnig n finger ook by.

Vonnie is 'n champion, sy pas so reg by jou Herman.laughing

Van die os op die jas.... in die regte konteks gebruik, is die twee "vloekwoorde" in my grappie deesdae deel van Afrikaans.   Is dit regtig so erg as dit in die regte konteks gebruik word?   Kru woorde, veral onder die belt, en die Here se naam as vloekwoorde krenk my tot in my siel, maar bl!ks&m en d@nn&er, ag nee wat, dit is nie so erg nie.  Behalwe miskien as die kleintjies dit sê?laughinglaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2016 @ 19:30:28 pm
Anonymous

Freda, lekker gelag noulaughing

Ek het ook al vir my eie woordeskat geskrik as so idioot dit regverdig.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2016 @ 12:01:50 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Kleindogter het net begin praat toe sy kom kuier. Staan so voor die yskas en speel met die baie kleurvolle magneetjies wat ouma vir haar daar gesit het. Van hulle bly afval en sy raak seker toe fies. "Fop" laat sy kliphard hoor, ek en ouma val amper van die stoele af, maar giggel dat die trane loop.
Of pa of ma moes eendag ook gesukkel het met iets !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2016 @ 12:50:16 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Boere van Brits het jare gelede (toe my man nog gelewe het) by ons oornag met hul seuntjie, seker so 4 jaar oud gewees.  Die kind kon nie 'n "k" uitspreek nie en het dit vervang met "t".  Ons sit buite in die tuin en die seuntjie stap na die rand van die swembad, sy pa kruip saggies nader, gryp hom van agter asof hy hom gaan ingooi.  Die kind skrik toe natuurlik en swaai vererg om na sy pa en sê baie kwaai:    "Jy is nie fotten snaaks nie".

Snaaks genoeg, my een kleinseun het ook op 'n stadium 'n "k" vervang met 'n "t" en het altyd vir Colin, Tolin genoem.   Ek praat eendag met hom oor Colin en se ook Tolin.   Hy kyk my aan en se: "Dis Tolin Ouma, nie Tolin nie!"  Hy  hoor as ek se Tolin dit is verkeerd maar sy eie Tolin het vir hom na Colin geklink.  Gelukkig kan hy nou "k" uitspreek.

Herman lyk of jou kleinkind die "k" vervang het met "p".laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2016 @ 09:40:17 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek wil darem ter verdediging van die ouers van Brits noem, hulle het gesê die klein mannetjie leer die tale by die werkers op die plaas.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 19:44:40 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Kyk, ek het vanoggend nog meer woorde as Oupa gebruik.  Naby padwerke, waar twee bane een sou word, besluit 'n taxi hy wil seker maak hy kom in die baan wat eerste by die enkelbaan kom.  Hy  ry toe in die middel van albei bane.   So albei bane agter hom moet vir hom wag om eerste daar te kom.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required