English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 817
Total Replies: 240 154
Total Views: 82 823 137
topics: 588
replies: 3 678
views: 3 334 873
Share all those nice recipes with everybody...

Rusted Cast Iron Pot

replies: 21
views: 780
02 Dec 2019 @ 09:52:41 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 93
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Found an old rusted cast iron pot in my garage. Advice on cleaning it? (Severe rust) Throw away?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 11:23:34 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5724
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

You can get it sandblasted then re-prepair it like any new pot.  I have had mine Enamelled.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 11:30:49 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6449
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Het myne gate in geboor vrou plant blomme

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 12:07:32 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 377
Joined: 28 Feb 2018

Cast Iron can not rust, so its only the surface rust from a aloy, you can remove by oven cleaner, or just take a stone , and garden soil and just scrub it (elbo grease), or you try rust remover from hardware store, but best is use as flower pot and buy another one at auction or so, less waste of elbo grease 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 16:02:08 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 462
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

My Falkirk potjie rusted, not only the surface. I cleaned it with everything that I could think of, but the food still taste like rust. Throw away.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 19:53:39 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Koop n nuwe pot. As jy hom bêre / stoor gebruik spray and cook en jy sal nie weer die probleem het.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 19:56:23 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Cast iron does rust, its Iron!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:22:20 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Either rejuvenate it by whatever means you can, a wire brush in a drill, sand blasting or even using acid  (drain cleaner might work ). then  wipe the inside and outside with cooking oil and boil a small quantity of in the pootjie. If all els fails turn it  into a planter, never to throw away. 

Good luck !!!

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:34:37 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3927
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Koop n nuwe pot. As jy hom bêre / stoor gebruik spray and cook en jy sal nie weer die probleem het.

Sorg mooi vir daai nuwe yster pot.

Vir roes om te vorm is 3 goed nodig. Yster, water en suurstof. Sonder water kan roes nie vorm nie. Ons yster potte word deeglik droog gemaak na gebruik en met kookolie gesmeer. By die see prop ek die pot vol koerantpapier om vogtigheid te keer.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:38:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sorg mooi vir daai nuwe yster pot.

Vir roes om te vorm is 3 goed nodig. Yster, water en suurstof. Sonder water kan roes nie vorm nie. Ons yster potte word deeglik droog gemaak na gebruik en met kookolie gesmeer. By die see prop ek die pot vol koerantpapier om vogtigheid te keer.

Ek doen daai koerantpapier ding sommer hier in Pretoria ook,,,,al is dit so droog, hy trek steeds erens vog dat hy roes

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 06:01:32 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1372
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Pool acid should work.

 

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 06:34:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het 'n driekwart potjie by iemand gekry. Erg geroes.  Het 'n los deksel by Builders Warehouse vir hom gekry.

Gewoon weg gewas, met skuurpapier en draadborsel op boor hom geskuur en gewas en geskuur.  Groente skille in hom gekook. Weer gewas en geskuur en toe kook olie in hom warm gemaak en vetkoek en chips gebak.

Vandag is hy net die regte groote vir 'n potjie kos sessie vir my en Ma.

Die draadborsels met elektriese boor werk baie vinnig. Selfs die Bol skuurpapier werk lekker vinnig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 07:02:41 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek doen daai koerantpapier ding sommer hier in Pretoria ook,,,,al is dit so droog, hy trek steeds erens vog dat hy roes

My potte staan so in die lapa.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 10:41:32 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Het 'n driekwart potjie by iemand gekry. Erg geroes.  Het 'n los deksel by Builders Warehouse vir hom gekry.

Gewoon weg gewas, met skuurpapier en draadborsel op boor hom geskuur en gewas en geskuur.  Groente skille in hom gekook. Weer gewas en geskuur en toe kook olie in hom warm gemaak en vetkoek en chips gebak.

Vandag is hy net die regte groote vir 'n potjie kos sessie vir my en Ma.

Die draadborsels met elektriese boor werk baie vinnig. Selfs die Bol skuurpapier werk lekker vinnig.

Op internet gesien die ouens in die VSA reken jy moet al die roes afskuur en die dan behoorlik was met seep en warm water en daarna behoorlik afdroog. Dan rojaal met olie behandel en daarna in die oond sit, onderstebo met alu foelie daaronder om die druppende olie op te vang, hou by sowat 180 grade Celsius vir sowat een uur en as die lot afgekoel het weer skoonmaak en liggies met olie behandel. Klink amper soos wat jy voorstel Leon

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 11:33:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Op internet gesien die ouens in die VSA reken jy moet al die roes afskuur en die dan behoorlik was met seep en warm water en daarna behoorlik afdroog. Dan rojaal met olie behandel en daarna in die oond sit, onderstebo met alu foelie daaronder om die druppende olie op te vang, hou by sowat 180 grade Celsius vir sowat een uur en as die lot afgekoel het weer skoonmaak en liggies met olie behandel. Klink amper soos wat jy voorstel Leon

Mens moet maar net mooi kyk om al die roes te verwyder.  Shot blast gaan natuurlik die vinnigste werk maar die rante binne aan die bokant rond sal die shot nie alles by kom nie.

Daar maar steeds skuur en dan kook olie in gooi en baie warm maak sommer chips maak werk die maklikste.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 13:51:16 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

We never oil the pot, as it then gets sticky. 

We wash & dry after use and store with rolled up newspaper...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 17:05:40 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 18 Sep 2019

Ons het nog een van daardie goeie jare se huishulp gehad. Sy het hom in die braai reg gesien met genoeg vuur onder hom en skaap vet. Nog nooit probleme gekry met roes nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 06:26:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons het nog een van daardie goeie jare se huishulp gehad. Sy het hom in die braai reg gesien met genoeg vuur onder hom en skaap vet. Nog nooit probleme gekry met roes nie.

Nou sien jy hier kom die ware boere rate uit van die ou dae.  Ek weet van die baie warm maar die skaap vetjie binne wat aanhoudend braai is seker die aagewese ding om te doen.

As jy dit reg doen gaan hy vir baie lank nie roes nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 11:23:57 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

Moet nooit 'n potjie weggooi, dis soos om kultuur weg te gooi!! Roes kan gefix word, gebreekte/ gekraakte potjies word tuin ordamente, fontuintjies en allerhande interresante kuns voorwerpe.

Lank lewe die ou swart pot in ons midde!

 

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 09:24:36 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Ek self glo aan lekker staal wol met warm water en seep (elbow grease). Daarna maak hom mooi warm op n vuur met betjie kook olie in vir n lank rug. Was weer met seep en water, terug op die vuur om droog te maak. Haal af laat hom af koel smeer met kook olie en sit n paar koerant baletjies in. 

Maak net seker jy word nie dors terwyl jy hard werk nielaughing

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 10:04:48 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1127
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Het 'n driekwart potjie by iemand gekry. Erg geroes.  Het 'n los deksel by Builders Warehouse vir hom gekry.

Gewoon weg gewas, met skuurpapier en draadborsel op boor hom geskuur en gewas en geskuur.  Groente skille in hom gekook. Weer gewas en geskuur en toe kook olie in hom warm gemaak en vetkoek en chips gebak.

Vandag is hy net die regte groote vir 'n potjie kos sessie vir my en Ma.

Die draadborsels met elektriese boor werk baie vinnig. Selfs die Bol skuurpapier werk lekker vinnig.

Moet erken ek het basies dieselfde roete gevolg met my "nuwe" potjie ...

Buurvrou kom toe mos eendag met die klein ½ potjie by my aan - was vir 50 (vyftig!) jaar as 'n deurstop gebruik, geverf (pienk van alle kleure) en eienaardig genoeg, geroes op plekke.

Ingeklim met my elektriese boor en skuurpapier, skuurders, ens. Soos genoem, toe soos Leon gedoen, en siedaar .. lekker potjie. Kook net genoeg kos vir my en Joanie (met bietjie oor vir 'n toebroodjie die volgende middag). Maak ook my potjies (het ook 'n # 3 by die huis, # 2 in die karavaan) skoon met skottelgoed seep en spuit dan "Cook and Spray" in om te bewaar tot volgende keer.

Lekker!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 08:08:00 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 06 May 2015

Indien jou kos na yster of roes proe gooi een hele kool kop wat opgesny is in die pot en kook vir so 2 ure, gee die kool vir iemand wat jy nie laaik nie, problem solved.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required