English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 239
Total Replies: 248 942
Total Views: 83 116 204
topics: 11 388
replies: 136 648
views: 39 268 736
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ruit het losgekom

replies: 0
views: 152
01 May 2020 @ 23:54:30 pm
PhilipO
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 05 Dec 2018
Experience: 47 years

Jurgens Palma in Onrusrivier se regterkant voor ruit het uit die venster-kanaal losgekom en is op Mosselbaai en agterna weer op Hartenbos met Siklaflex teruggesit maar dit het weer losgekom en gelukkig nie uitgeval nie. Ek het na 'n redelike gesukkel die kanaal behoorlik skoongekry. Kan/mag nie nou Somerset Wes toe gaan om by CaraCamp uit te kom vir raat of herstelwerk nie en is self nie seker oor die terugsit proses nadat die vorige mense nie suksesvol was nie. Verder is die vraag ook of die swart Sikla wat vir motorruite gebruik word nie dalk gebruik moet word nie? Raat asseblief.

Baie lekker om saam met kampeerders te kuier
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za