English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 935
Total Views: 83 284 825
topics: 785
replies: 6 420
views: 2 395 860

Ruil sprite/Jurgens/CI jockey wiel

replies: 13
views: 1275
05 Jun 2017 @ 15:43:22 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek is op soek na 'n jockey wiel stang soos aan die linkerkant. Die dubbel wiel regs wil nie eers naastenby optrek op my wa nie. Selfs die Roadque jockey se "bracket" wat eers wyd loop v d pyp af en dan smaller word is te wyd vir my wa.

Die stang waaraan die jockeywiel vas kom hoef nie 'n wiel te he nie. Ek het die stang soos aan die regterkant kompleet as iemand dalk kan help met 'n ruiling.

Kontak my gerus op woonwaled by gmail dan punt com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2017 @ 00:03:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2017 @ 00:04:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan blykbaar 500kg hanteer? ...lyk vir my bietjie " light duty"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2017 @ 06:15:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is op soek na 'n jockey wiel stang soos aan die linkerkant. Die dubbel wiel regs wil nie eers naastenby optrek op my wa nie. Selfs die Roadque jockey se "bracket" wat eers wyd loop v d pyp af en dan smaller word is te wyd vir my wa.

Die stang waaraan die jockeywiel vas kom hoef nie 'n wiel te he nie. Ek het die stang soos aan die regterkant kompleet as iemand dalk kan help met 'n ruiling.

Kontak my gerus op woonwaled by gmail dan punt com

Ja Danie.  By meeste van Jurgens en Ci se waens indien nie almal nie is die Ruimte baie beperk om die Jockey wiel in op te trek. Dit is basies net die een aan die linker kant op jou foto wat by almal werk en as jy hom skeef oplig sukkel hy selfs om op sy plek te gaan lê.

Ek self is opsoek na twee van die Jockeywiel vurke wat jy wil hê. Ek wil nog 'n Jockey Carrier maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2017 @ 06:19:23 am

Ek het wel  nog 'n netjiese Sensation Jockey Wiel EN Jockey Carrier wat ek vir die kompleet dubbel wiel reg op jou foto sal wil ruil. Weet net nie of die Sensation se vurk in jou wa se A- raam sal op trek nie. Die vertikale pyp diktes is dieselfde as die Jurgens Jockeywiele.

Laat weet maar

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2017 @ 08:59:55 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years
Ek is van plan om die vurke v d pyp af te sny en gedink voor ek dit doen is daar dalk iemand wat i dubbel wiel los wil gebruik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2017 @ 14:15:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek bring die goed soos afgespreek vir môre.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2017 @ 14:33:03 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Alles reg Leon. Dan kan ons weet of dit gaan pas. Die Sprite kan net die smalste vurk vat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 12:10:15 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Leon baie dankie vir die lekker gesels so oor die jockey wiel en als. Jammer dat 10mm die verskil moes maak dat jou jockey nie sou werk op my Sprite nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 13:17:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Danie voor jy sny en sweis gaan vra by enige Campworld se diens afdeling of hulle nie vir jou 'n tweedehanse ou Jockey wiel se onder gedeelte het nie. Jy behoort een te kry waarvan die skroef gedeelte nog reg werk. Meeste Jockey wiel word vervang weens die buitenste pyp wat gebuig of ingeduik het maar die binne een met vurk is nog reg.

Dis waarheen ek gaan om twee vurke te probeer kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 13:17:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Danie voor jy sny en sweis gaan vra by enige Campworld se diens afdeling of hulle nie vir jou 'n tweedehanse ou Jockey wiel se onder gedeelte het nie. Jy behoort een te kry waarvan die skroef gedeelte nog reg werk. Meeste Jockey wiel word vervang weens die buitenste pyp wat gebuig of ingeduik het maar die binne een met vurk is nog reg.

Dis waarheen ek gaan om twee vurke te probeer kry. Die vorige Jockey Cariers se vurke ook so gekry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 08:58:45 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Danie, ek het 'n nuwe eenheid (wiel en stang) moes koop vir my ... het my vurk verander om 'n breer wiel met binneband te pas, maar die plan het, helaas, nie gewerk nie. Was 'n baie goeie idee, die opblaas band van 'n kruiwa, want dit het my toegelaat om my "Pophuis" op gras baie makliker te kan sleep.

Maar .... (daar is altyd 'n maar in 'n storie) .... my garage se uitgang het 'n pennetjie in die middel waar ek my garage deur van binne kan sluit. Met 'n keer dat ek toe die karavaan uitsleep om te gaan kamp, loop die opblaasband toe oor die pennetjie. Die ontploffing was iets om te hoor:

My vrou het omtrent flou geval, Clio (my hond) het haar nat gemaak en so weggekruip dit het ons 'n half-uur geneem om haar te kry, my buurman het gedink ek het vir Joan geskiet (dit was net na die Oscar episode, so almal was lugtig vir geweer skote!). Hy het sedertdien nog nie weer met my gepraat nie want sy klein dogtertjie het histeries geraak.

Ons sien mekaar Sondag so ek bring die ding saam - jy kan maar kyk!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 09:34:03 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years
Baie dankie Nico. Sal sien of dit kan werk. Ek glo ek is nou amper reg. Sal jou laat weet per msg op sel. Leon het ook tot die redding toegetree.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2017 @ 09:54:45 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4830
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Danie voor jy sny en sweis gaan vra by enige Campworld se diens afdeling of hulle nie vir jou 'n tweedehanse ou Jockey wiel se onder gedeelte het nie. Jy behoort een te kry waarvan die skroef gedeelte nog reg werk. Meeste Jockey wiel word vervang weens die buitenste pyp wat gebuig of ingeduik het maar die binne een met vurk is nog reg.

Dis waarheen ek gaan om twee vurke te probeer kry. Die vorige Jockey Cariers se vurke ook so gekry.

Leon baie dankie vir die 2 pype na jy die vurke afgesny het. My jockey is nou weer perfek en het sommer ook 'n spaar. Dankie ook aan Johann vir sy kompleet jockeywiel. Dit sal wel iewers goed gebruik kan word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za