English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 980
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 803 994
Jokes and everything else that makes you laugh

Rugby

replies: 14
views: 1679
25 Mar 2017 @ 18:08:31 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek weet ons praat nie rugby op die forum nie, maar my span het MY verlaat😪

#bullsmustfall sal ook nie help nie, hulle doen dit sommer self!.

Wat gaan aan? 

As Hilux man wil ek sommer nou n Cheetah word! At least het hulle spoed end Class!!!!!😪😪😪😪😪😪😪😪

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2017 @ 18:54:00 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Jy skryf jou span darem te gou af, Grumpy.  Gee kans, hulle kan jou nog verras.  Daar is nog baie tyd.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2017 @ 21:54:06 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Grumpie. Wat sal ek nou se. Ek was n goeie tyd lank boos vir die Sharks maar hulle maak my hart weer bly sover.

Bulls hou ek nie van want om eerlik te wees hulle kan met groot verrassings kom veral as jy die nie wil he. Soos Colin/Freda se byt dalk vas.

Andersins wil ek met die volgende idee en uitnodiging om die tafel met jou sit. Jy word nou amptelik genooi om n Shark supporter te word. undecided

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 10:20:53 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja Hannes ek nou nie n bul nie maar ons rugby algemeen nie goed nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 10:33:47 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Miskien het ek belangsteling in rugby verloor en kyk nou eerder ander sport op TV. Ons rugby sukkel om aan die gang te kom en weet nie of een van ons spelers vandag in 'n wereldspan sal plek kry nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 12:04:29 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Kyk ek is n Bulls ondersteuner van 20 jaar voor my geboorte af. Ons het al swaar tye beleef. Maar oor die algemeen is rugby in ons land die laaste paar jaar maar SWAK.

Ek dink nie die leeus is goed nie.......in die land van die blindes is die eenoog koning! 

Werklik niks om na uit te sien nie. Bulls unie sal dit egter aan hul sakke voel. Kyk maar as hulle weer op Loftus speel hoe min toeskouers sal daar wees! 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 13:01:59 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Die onderwerp hoort nie onder "Comedy Corner" nie. Dit is eerder 'n tragedie. Sedert die bokke se swak vertonings van verlede jaar kyk ek hierdie jaar glad nie meer rugby nie. Waar die bulle en bokke my eers kwaad gemaak het, het hulle my later begin verveel. Nou laat die spul my totaal koud.

Gee enigeen nog om hoe "jou" span se huursoldate teen 'n ander span se huursoldate speel?

SARU en die rugby-unies gaan ondervind dat al meer mense geen tyd of geld meer aan rugby wil afstaan nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 13:28:52 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Grumpy,  Jan en Hans, as die Bulls tot dusver al hul wedstryde in SR 2017 gewen het, sou jul dalk nie so negatief gevoel het nie.   Ek persoonlik dink ons rugby het oor die afgelope twee jaar 'n verbetering begin toon.  Die Leeus was verlede jaar oppad finaal toe, hul sou dit nie kon doen as hulle nie goed genoeg gespeel het nie.   Kyk net die aanskoulike rugby wat die Cheetahs verlede jaar gespeel het.  Hulle het soos 'n totale ander span gelyk.  So ook het die Stormers en Sharks hul hele spel verander.   Die Bulls het wel bietjie langer gewag maar doen dit ook reeds.   Vir al die spanne is dit amper soos 'n oorgangsfase om met vernuwende rugby te begin wat meer aanpas by die van NZ en AUS.  

Wanneer dit by die Bokke kom, stem ek saam, die regte spelers word nie gekies nie, ons kan net hoop dat verlede jaar se swak vertonings tot gevolg gaan hê dat hul besef daar sal beter keuses gemaak moet word.  Kyk hoe goed vaar die Blitsbokke.

Dit lyk maar vir ons of dit hunky dory gaan in die ander lande, hulle het ook hul probleme.  Gaan kyk bietjie na die Super Rugby Log.  Australië se spanne het na 5 wedstryde minder punte sovêr as meeste van ons SA spanne.

Ek gaan nog nie ons rugby net afskryf nie.  Ek bly maar my span ondersteun en hoop ook die ander spanne vaar goed.  Daar is nog baie harde wedstryde oor, wat oorsee gespeel moet word, maar ek hou duimvas vir die SA spanne.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 14:19:58 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2692
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Sharks het ook sieklik teen Kings gelyk.
Gaan teen die Leeus volgende naweek nog meer sieklik lyk.
WP het sy tye wat hul beter speel.
Bulle word eers tweede helfde wakker, maar dan meeste ook al te laat.
Cheetas speel aantreklike spel, maar hul spelers word elke jaar aan ander ryker unies oorgeplaas, en moet weer ervaring van vooraf kry.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 16:07:37 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Van my ou vriende daar in Petoorsdorp se my hulle gaan nog elke wedstryd Loftus toe as die bulle daar speel. Hulle braai steeds voor die wedstryd en gaan direk na die braai huistoe.!!!!!
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 16:30:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

WAT IS RUGBY?
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 17:07:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Miskien maar rugby ook op R100 DSTV pakette plaas.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 15:28:50 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Belangstelling in rugby verloor. Waar is die dae van Thys Lourens en daai name wat met trots gespeel het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 15:30:32 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Om rugby te kyk en om duibootwedrenne te kyk is dieselfde. Jy sien nie eers n rimpeling nie. Die bier is darem koud.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2017 @ 08:33:52 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Johanek stem saam ek verloor ook belangstelling, ek kyk minder na eersterangse rugby, en meer na varsity cup en skole rugby. Dit is nog mooi rugby, vernaam die Maties UJ game gisteraand.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required