English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 555
Total Views: 82 529 917
topics: 10 934
replies: 127 610
views: 38 952 527
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rugby Wêreld Beker

replies: 103
views: 1201
10 Oct 2019 @ 17:45:32 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Engeland teen Frankryk wedstryd ook gekanselleer.

Hoop nie meer wedstryde word gekanselleer nie. Maak dit te maklik vir Japan om na die volgende rondte te gaan. Ek voorspel Japan gaan hulle hande vol he teen Skotland. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 17:45:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek hoor dat NZ vs Italy nie voortgaan weens n Thypoon? Gelykop punte is uitslag?

Hulle reken dit sal eers saterdag in Japan wees.

Ook as hulle nie die game kan skuif na een van die stadiums wat se dak kan toe maak.

Kaartjies is klaar gekoop wat dit moeilik maak.

Jy sien dis hoe jy wys jy is 'n span om mee rekening te hou.

 

Wanneer speel die bokke hul volgende game????

Leon ons moet eers wag omte sien teen wie speel ons. 

20 Oktober teen Japan of Ireland.

Dus as Jaoan die 13de wen teen Scotland.

Ireland moet Samoa wen die 12de.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 17:48:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek hoor dat NZ vs Italy nie voortgaan weens n Thypoon? Gelykop punte is uitslag?

Hulle reken dit sal eers saterdag in Japan wees.

Ook as hulle nie die game kan skuif na een van die stadiums wat se dak kan toe maak.

Kaartjies is klaar gekoop wat dit moeilik maak.

Jy sien dis hoe jy wys jy is 'n span om mee rekening te hou.

 

Wanneer speel die bokke hul volgende game????

Leon ons moet eers wag omte sien teen wie speel ons. 

20 Oktober teen Japan of Ireland.

Dus as Japan die 13de wen teen Scotland.

Ireland moet Samoa wen die 12de.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 18:01:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Engeland teen Frankryk wedstryd ook gekanselleer.

Hoop nie meer wedstryde word gekanselleer nie. Maak dit te maklik vir Japan om na die volgende rondte te gaan. Ek voorspel Japan gaan hulle hande vol he teen Skotland. 

Kan ook nie die natuur die skuld gee nie.

Darm kan hulle die weer voorspel en dit gebuur so.

Hier is dit n totale gemors wat weer voorspelling aan betref.

Hulle wag tot iets gebeur dan die volgende aand sê hulle dit gaan reën dan het dit klaar.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 18:15:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Punte reeds so aangebring op log. Nz vs Italy 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 20:08:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Gestel Skotland klop Japan sonder 'n bonuspunt. (My voorspelling!) Dan eindig hulle gelyk met 14 punte elk. Wie gaan deur na die volgende rondte?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 20:15:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gestel Skotland klop Japan sonder 'n bonuspunt. (My voorspelling!) Dan eindig hulle gelyk met 14 punte elk. Wie gaan deur na die volgende rondte?

Dan sal hulle seker "point difference" in ag neem

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 20:35:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ry Sondag Kruger toe vir 'n week. Jammer ek gaan die een mis.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 20:59:50 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ry Sondag Kruger toe vir 'n week. Jammer ek gaan die een mis.

Gelukkig kan mens darem op die foon of PC stream. Mits die sein in NKP dit sou toelaat.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 21:22:25 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Gelukkig kan mens darem op die foon of PC stream. Mits die sein in NKP dit sou toelaat.

 

Gaan dit maar liewers los. Anders het ek dalk 'n SWAMBO wat se lippe 10 bar gepomp is.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 14:25:32 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

And New Zealand steamrollers onwards to the finals!!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 14:29:56 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

And New Zealand steamrollers onwards to the finals!!

Hulle moet eers verby Engeland kom. Dit gaan ‘n grote wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 14:56:09 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Hulle moet eers verby Engeland kom. Dit gaan ‘n grote wees.

Yip Eng vs NZ will be a good game to watch but I don't think Eng will stop NZ, nor will anyone else for that matter.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 15:09:51 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Well now we MUST win Japan and then hope to beat France or Wales and then......... It would be a bonus for us to play NZ in a final........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 08:03:45 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Yip Eng vs NZ will be a good game to watch but I don't think Eng will stop NZ, nor will anyone else for that matter.

 

Ek dink eerlikwaar dat Engeland ‘n 50% kans teen die AB’s staan. Sterker AB spannr as die huidige een was al voorheen meer as eenkeer uit die WB gebliksem. Ook maar net mense.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 10:24:16 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Ek dink eerlikwaar dat Engeland ‘n 50% kans teen die AB’s staan. Sterker AB spannr as die huidige een was al voorheen meer as eenkeer uit die WB gebliksem. Ook maar net mense.

Actually I'll be very happy if any team other than the AB's win the cup, SA would be the cherry on top.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 11:22:53 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

France - Wales wow what a game France in control until the red card, then Wales fight back to win by one point. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 11:52:09 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

That red card cost them the game. I think Vahaamahina is not very popular at the moment.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 13:21:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

FAF is kicking the possession away. Not sure I want to watch the second half.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 14:25:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

And if turned out Faf is man of the match?????? Well done boks for the last 20 min. And now we will have to work to beat Wales.

Ai maar die Japan spelers is darem erg hartseer om nie deur te gaan nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 14:30:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 14:43:05 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

FAF is kicking the possession away. Not sure I want to watch the second half.

Agree, he did kick away too much ball. Just hope we can improve for Wales.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 15:49:22 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

A win is a win in the final rounds. No need to play show rugby or risk injuries before the last 2 games. It's never over until the fat lady sings. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 15:56:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is baie jammer dat die bokke so min punte aangeteken het....dit beteken maar n kleinerige afslag hierdie keer by Megamaster 😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 21:54:55 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eben is in genoeg moeilikheid, ek wil daai kort man n oorveeg gee. 

Kom kyk wat gaan gebeur teen die all blacks as hy daardie simpel,  skoppe gee.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 13:17:54 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 804
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek het gesoek vir die "man of the match De Klerk" en het defnitief 'n ander wedstryd gekyk.

Die doellose skoppe wat nie eens akkuraat is sal defnitief nie teen All Blacks gedoen kan word nie. Hulle sal ons met 'n rekord telling verslaan.

Ek sal Le Roux en De Klerk gladnie speel nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 13:37:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jin het gestuur....lekker gelag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 14:25:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het daar by JIN gesit en Rugby kyk.

All wat ek kan sê........................... ons het darem gewen! ! ! ! ! ! ! !

My opinie voor die wedstryd is dat as ons Bokke WB wen materiaal is moes hulle die Game met 57 teen 3 gewen het.  Wel hulle was half pad oppad soontoe.

Wen is 'n wen.  Kom ons hou nou maar duim vas vir die Game teen Wales.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 15:08:59 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dalk was die bokke sovêr net n klomp voetsoldate / infanterie wat inbeweeg in die kaplyn wetende die grofsgeskud,  stopper groepe en air support is agter hulle.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 19:15:23 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years
To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 20:50:27 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit was nou skerp. Ek het hardop gelag toe ek hierdie sien.

Dankie Bak oor en J...Chuck.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 14:26:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ai die Faf deKlerk grappe het geseevier na die wedstryd.

Self ou Faf wat sê hy gaan net skop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 11:25:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek het 14 van hulle gekry. Lol

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 12:01:27 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

WOW what a game England were superb. I never expected that. Had it not been for that one England line out mistake England would have done 19 - 0 !!! 

Eat my earlier words I thought NZ would win this tournament.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 12:28:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ook baie trots op Eneland dat hulle NZ se koppies bietjie geknars het.

Hulle verdien dit.

Net jammer die 3 keer wat hul nie gedruk het wys dat jy kan op NZ se doellyn wees.

NZ is nie so goed nie, hulle moet net bang gespeel word en dit het England gedoen.

Almal tot die Skeidsregters is bang vir hulle.

Dis hoekom NZ begin vuil speel.

Baie geluk.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 12:46:23 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Well done England. What a game!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 13:03:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bkykbaar skielik n groot behuisings probleem ontstaan in NZ.....al hul ondersteuners wat terug aarde toe gekom het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 13:06:48 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Bkykbaar skielik n groot behuisings probleem ontstaan in NZ.....al hul ondersteuners wat terug aarde toe gekom het

Hahahaha

I also noticed the last score for England they showed the English supporters rejoicing and directly behind them were NZ fans not looking happy at all.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 14:00:10 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

And next week they will have to face Wales for 3rd place.wink

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:58:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jou vrou gaan seker gras moet sny Saterdag, want jou span gaan rugby speel 😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 17:03:16 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek het nou weer hierdie draaf van vooraf deurgelees. Hier's verskeie ouens wat "sense" gepraat het, maar dan is hier darem ook 'n paar wat darem groot bollie gepraat het.

Ons span (en Zack is nie by hierdie "ons" ingesluit nie) se span is toe in die finaal. Daar's uit 'n toeskouer-oogpunt frustrerende rugby deur die Bokke opgedis, maar "looks at the score-board" - ala oom Boy Louw. 

Nou hoop ons vir die beste eerskomende Saterdag. Maar dit sal seker maar 'n toffie wees om daardie knoop deur te haak. Daai Engelse Rose was darem kookwater gister.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 17:59:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek weet nie of my senuwees nog 20 min sou hou nie as die telling gelykop was teen voltyd.

Kom ek praat ook 'n bietjie bollie.

Willie le Roux se spel bekommer my. Daar kan wel argumenteer word dat sy koel kop en ervaring nodig is, maar daar is geen "flair" meer in die man nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 19:44:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Swak swak swak.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 19:49:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Swak swak swak.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 19:49:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Swak swak swak.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:21:21 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Jin - smaak my jy wou drie-dubbeld seker maak dat ons bewus sal wees van jou opinie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:23:20 pm
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Die Engelse het NZ ore aangesit.  Rugby het gewen.  NZ is oorheers in alle fassette van die game.  Die Engelse het Nz se eie game beter gespeel.  Die skeidsregter was uitstekend en konsekwend in sy besluite.  Wat positief is van NZ dat hulle volgende keer sterker gaan wees om weer die pas aan te gee in Wereld rugby.

Die Bokke is gelukkig om in die final te wees.  Hulle speel beslis nie lekker rugby wat jou laat regop sit nie.  Ek het beter verwag.  Een positiewe ding is dat die bok ondersteuners nie weer kla oor die ref nie.  

My 2 spanne is uit maar my geld is op Engeland want hulle speel mooi rugby van die begin af.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:31:46 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Zack - ek stem met meeste van jou uitsprake saam.

Ek sou ook meer geneig wees om my geld op Engeland te sit as ek dan nou verplig was om te wed. Maar ek hoop ons wen. 

Ek vertrou jy deel ook my laaste sentiment. Anders .........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:44:10 pm
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Nee Chris.  My dae om die Bokke te ondersteun is verby.   Hulle  speel nog steeds stampkar rugby.  Skop alle besit weg.   Blame die ref as dinge skeefloop op die veld.  Dis nie my tipe rugby nie.  

Sterkte vir die manne wat die Bokke ondersteun Saterdag.  Mag die beste span wen.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:47:03 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek skud maar met net die los pitte hier tussen my ore. Maar jy sal tuis voel hier onder in die Kaap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 20:53:16 pm
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Dis nie nodig om Kaap te gaan om tuis te voel nie.   All Black ondersteuners is oral.  Dis net die DA wat kleiner en minder word

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 21:24:30 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Hoe noem Fred hulle in 'n ander draad? "Dislojale Suid-Afrikaners"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 03:48:33 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Is baie bly Bokke het gewen.

Indien daar een afrigter is wat die wereld beker verdien is dit Gatland. Hy het Wallis van niks tot 6 nasie kampioene gevat en baie welslae met hulle bereik. Ek voel jammer vir hom.

Lees op News24 hy is Leeu afrigter vir 2021 wat ons besoek, Rassie sal moet wakker staan.DV

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0