English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 608
topics: 10 823
replies: 124 896
views: 38 856 248
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rugby 2019

replies: 16
views: 356
05 Jan 2019 @ 19:39:32 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

So Lood something is die Bulle se kaptein. Piet Pille of so iets die afrigter.Slap chips se broer, Soft Chips help ook daar!!!!!

World Cup!!!!!

Bokke.....ag nou ja??

Gaan vervelige  Super Rugby seisoen wees.

Wie gaan Super reeks wen????

Nie die Bulls nie๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2019 @ 20:56:07 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Minstens het die jaar goed begin...die Bokke het nog nie een wedstryd in 2019 verloor nie! So ook nie die Bulle nie :)

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 06:45:19 am
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years

Hierdie jaar behoort defnitief aan die LEEUS!!!

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 11:41:39 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Sien uit na die rugby. All Blacks onder druk en nie meer verserker van wen nie. Bulls kan net boontoe. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 11:46:20 am
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 21 years

Super Rugby? Will be lots of rested and managed players for the Word Cup! Auckland Blues may surprise a few. Spent ages in the doldrums but don't have many All Blacks to treat with kid gloves, have plenty of youth and talent and are now being managed by Leon McDonald. Ex- Crusaders and All Blacks. You heard it here first....

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 14:51:25 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Hierdie jaar behoort defnitief aan die LEEUS!!!

surprisedsurprised Rêrig????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 17:34:50 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek het laer stresvlakke nodig, so ek dink ek gaan maar hou by rolbal kyk (is daar 'n Bulls rolbal span?). Dinge gebeur stadiger daar as om te kyk hoe verf droogword....doen wondere vir die gemoed :)

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 17:52:00 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Jorg, nee. Rolbal is meer stresvol.

Meer mense is dood op rolbal bane aan hartaanvalle as in enige ander sport 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 17:58:40 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Jorg, nee. Rolbal is meer stresvol.

Meer mense is dood op rolbal bane aan hartaanvalle as in enige ander sport 

:) LMGA

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 19:48:01 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1739
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

sealed My span het vir my gevoel soos n broer in die tronk. Almal weet van hom niemand praat graag van hom. Laas jaar was hulle uit op parool en werklik n om swaai gemaak en stof in almal se oë geskop. Watch out vir die "sharks" die jaar. tongue-out

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 15:31:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Praat nie hier saam nie, julle is besig met Politiek.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Jan 2019 @ 14:44:30 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Praat nie hier saam nie, julle is besig met Politiek.

 

Stem saam met Jin.

Ou Prof Con Villiers het gesê dat daar is 3 dinge wat jy nie met vriende, vreemdelinge of familie praat nie. Rugby (sport), politiek en godsdiens.

So sal jy vrede bewaar.

Toe vra ek eendag tydens 'n weermagkamp maar as dit so is, waaroor praat mens dan? Die (ouer) dame wie ons burgermag administreer het haak toe af, seker dan seks en springkane, maar net nie in hierdie kantoor nie!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 20:34:02 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou ja wie sou kon raai dat die Argentyne bo aan SA groep eindig.

Wereld beker 2019 hier kom ons!!!!!

Gaan Bakkies Botha vir die Bokke speel die jaar?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 08:16:29 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Bakkies gaan wag tot die aand voor die Springbokspan aankondiging en dan hom beskikbaar stel.  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 14:26:52 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1739
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek vind iets baie vreemd. As n span baie goed doen en die supporters is in die stadiums en dit gaan goed. Dan kom daar n span met amper geen supporters oor en wat regtig nie dieselfde hoeveelheid kaliber spelers het en skop daardie gunsteling span se sterre. Dan is daardie span weer alles tot stadium begin vol raak dan is dit n ander se beurt. As jy die kaliber spelers per span vergelyk maak sommige uitslae geen sin.. wanneer een span dit kan maak na n eiend stryd en baie goed lyk verloor dit  want deur dit bring dit weer twee spanne dalk terug alles lok skares,  skare, is ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 21:53:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien die bulle het maar goed seergekry gister op Loftus

Soos hulle sê....ons lag vir kinders wat nog glo in kersvader en die tandemuis, maar daar is nog volwassenes wat glo in die Blou Bulle๐Ÿ˜œ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 07:14:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14052
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sommige mense skree vir 'n Span omdat die span goed doen.  Sodra dit sleg gaan kies hulle weer 'n ander span.

Ander hou van 'n span en staan by hulle deur dik en dun.

Dan is daar weer die ou wat span kies weens die rugby steil wat hulle speel.

Ek self onder steun die span van die streek waarin ek bly. My lewe lank in Benoni gebly en altyd vir Transvaal geskree.

10 jaar in Bloem het ek die Vrystaat onder steun.

Toe verhuis ons Middelburg en daarna Pretoria toe so Noord Transvaal en Blou Bulle sal dit wees.  Ek bly hier dus sal ek die span onder steun.

Ek is nie 'n "VERRAAIER" wat in Pretoria bly en vir die wp of haaie skree nie.

 

 

Nou het ek my ribbes oop gemaak.  JIN wat se medisyne drink jy vir daai gebreekte ribbes van jou? ? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required