English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 140
Total Replies: 227 902
Total Views: 82 291 220
topics: 10 760
replies: 123 618
views: 38 813 677
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rowers by Manyane

replies: 25
views: 547
10 Jun 2019 @ 15:27:36 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Het die naweek in Pilansberg Majani gekamp 'n vrou is beroof in die selfbly tente. 

Het toe  probeer om 'n charlet te roof maar hul Moses tee gekom kon die persoon skiet  moes een of ander opleiding gehad het

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 15:41:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7627
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het die naweek in Pilansberg Majani gekamp 'n vrou is beroof in die selfbly tente. 

Het toe  probeer om 'n charlet te roof maar hul Moses tee gekom kon die persoon skiet  moes een of ander opleiding gehad het

Verstaan nie die laaste gedeelte nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 18:04:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe....ek hoop hulle sekuriteit skerp nou bietjie op

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 20:43:58 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Sien nou op news 24 dat 4 van hulle in n chalet ingebreek het gewapen met messe,en die naweekganger het een geskiet terwyl die ander weggekom het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 22:40:25 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Hoop hy het laag gemik. So tien duim onder die naeltjie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 05:45:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit gaan al hoe meer gebeur want ons is baie kwesbaar wanneer ons kamp of net van die huis af weg is.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:52:38 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Sal hulle leer, jy gaan nie na n " gun fight toe met n mes nie"

Bly hartseer dat dit al sover gaan.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:54:28 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Chameleon, lekker om weer van jou te hoor, al is dit slegte nuus.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 08:13:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is van opinie dat ons as kampeerders 'n Staande Werks Prosedure (SWP) moet daar stel om mekaar te help in sulke nood gevalle.

Ek sê nie ons moet in storm en Klap , Spoeg, Skop, Skiet en Slaan nie. Want sekere optrede kan 'n onnodige lewens verlies tot gevolg hê.

Ek het gedink aan iets soos:

  • Aanvanklike alarm deur die geteikende
  • Almal in omgewing maak saam alarm. Dit self sal dien as afskrik middel
  • Sommige in onmiddelike omgewing help die mense
  • Ander maak verder alarm en probeer die rowers volg om te bepaal
    • Wat was hulle toegangs weë
    • Hoeveel was hulle
    • Indien moontlik wie was dit
    • Is daar moontlike tendense
    • Kan hulle gevang word sonder verdere risikos.

Dis maar eerder 'n tipe van buurt wag terwyl ons kamp.  Ons is gewoonlik 'n paar mense wat kamp en as ons saam staan net deur uit te gaan en ook alarm te maak raak een teen vier dalk vier teen vier of meer teen vier.

Al wat dit gaan verg is 'n spesifieke erkende alarm en betrokkenheid om op te staan om te help al is dit net deur getalle in teenwoordigheid.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 08:20:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Skeidsregter fluitjie kan as goeie alarm beskou word. 

Hoor jy dit in die aand al wat jy moet doen is om uit jou wa of tent te klim met jou vluitjie en 'n flitslig.

Soek na verdagte daar waar jy staan en maak lawaai met jou fluitjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:52:09 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4168
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Nou hier ja  die orde help. Elke oord skep 'n Watsaap groep en vra of jy wil deel wees as jy inklok en str 'n toets msg. Volgens jou bespreking word jy dan van groep verwyder. So kan iemand wat 'n probleem het net bv HELP op die toets msg intik en staanplek of chalet no gee. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 09:00:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7627
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nou hier ja  die orde help. Elke oord skep 'n Watsaap groep en vra of jy wil deel wees as jy inklok en str 'n toets msg. Volgens jou bespreking word jy dan van groep verwyder. So kan iemand wat 'n probleem het net bv HELP op die toets msg intik en staanplek of chalet no gee. 

Cell fone neem te lank om kontak te maak. 

Gee vir elkeen n radio, druk van knoppie almal hoor en vinniger reaksie. 

Ek gebruik dit by die huis en terwyl ek op die pad is. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 11:18:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Skeidsregter fluitjie kan as goeie alarm beskou word. 

Hoor jy dit in die aand al wat jy moet doen is om uit jou wa of tent te klim met jou vluitjie en 'n flitslig.

Soek na verdagte daar waar jy staan en maak lawaai met jou fluitjie.

My werkers sê hulle gebruik die vuvuzela in hul informele nedersettings. Hy sê as jy hoor iemand blaas dit daar....weet jy daar is probleme

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 11:45:32 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4168
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Cell fone neem te lank om kontak te maak. 

Gee vir elkeen n radio, druk van knoppie almal hoor en vinniger reaksie. 

Ek gebruik dit by die huis en terwyl ek op die pad is. 

 

 

 

Dit werk die beste maar wat van koste as jy bv 200+ kampplekke het.

Kan mens 'n radio koop en dan bv 'n sekere frekwensie gebruik vir almal in die oord? Ek is maar dom met die goed.

Is almal eerlik genoeg om dit terug te gee? Kinders wat met dit speel en laat val.

Elkeen moet dan seker ook 'n laaier he.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:15:55 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

'n Staande prosedure soos Leon voorstel, gaan die beste werk.

Vinniger reaksie en onmiddelike hulp.

Die probleem gaan kom om almal by so 'n prosedure te laat inskakel en by elke oord.

Ons kan hier ooreenkom op soiets en dit onder ons self toepas. Ongelukkig gaan ons 'n klein % van kampers verteenwoordig.

Dink jouself in, jy is die enigste tussen 300 karavane wat in jou long johns middernag buite staan en fluitjie blaas. Hulle gaan jou met goed gooi in plaas van die boewe te gooi.

Dit gaan 'n gekoördineerde aksie vat om soiets in te stel.

Ongelukkig is dit altyd die geval met oplossings wat kan werk, maar van ander mense se bereidwilligheid afhang.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:38:39 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Die skieter was 'n polisie-man. Omdat die park-bestuur (Maroela Media se berig) nie juis omgegee het vir hulle welsyn nie het hulle opgepak en vertrek. Hoe de heng het die @#$%&^ by die kamp ingekom? Hulle was 'n hele IMPI, vyf van hulle! 

Ek het nog altyd vir Petrushka (my Baretta se naam) saam geneem op vakanssies, altyd skelm. Petrushka sal maar moet roer wanneer daai @#$%& by my kom aanklop.

 

(Onthou julle ou manne nog vir Marc Saxon in No place to hide op Springbok-radio in die vroeë sestigs? Sy pistool se naam was Petrushka. ) 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 15:18:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoop dis leesbaar.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 06:41:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

'n Staande prosedure soos Leon voorstel, gaan die beste werk.

Vinniger reaksie en onmiddelike hulp.

Die probleem gaan kom om almal by so 'n prosedure te laat inskakel en by elke oord.

Ons kan hier ooreenkom op soiets en dit onder ons self toepas. Ongelukkig gaan ons 'n klein % van kampers verteenwoordig.

Dink jouself in, jy is die enigste tussen 300 karavane wat in jou long johns middernag buite staan en fluitjie blaas. Hulle gaan jou met goed gooi in plaas van die boewe te gooi.

Dit gaan 'n gekoördineerde aksie vat om soiets in te stel.

Ongelukkig is dit altyd die geval met oplossings wat kan werk, maar van ander mense se bereidwilligheid afhang.

Verseker betrokkenheid gaan 'n probleem wees.  En dat ons hier op die forum 'n klein persentasie gaan wees is 'n groot waarheid afhangende hoe ons die ding hanteer.

Ek sien die proses om so iets tot uitvoering te bring so:

  1. Stel die SWP op en ons mense hier op die forum gee insette en panel beat hom tot hy werkbaar maar baie eenvoudig is.
  2. Dit moet 'n kort prosedure max 5 punte bevat en 'n alarm vermoê.
  3. Dan vra ons vir CP.com om dit te bemark. Hulle sit hul "brand name" daarop.
  4. Hulle verskaf die Prosedure kaartjie en die Fluitjie in die vorm van 'n sleutel houer vir die karavaan.
  5. Dan word die idee by Buitelug Skoue,  Kamp oorde en Besighede wat deel is van die Web blad (Gratis, Free, Mahala) uitgedeel in die ontvangs/reception lokaal.  Selfde soos die kaarte en pakkie "goodies" van CP.com

So sal ons nie net die forum mense betrek nie maar die hele kamp gemeenskap.

Ons sal moet iets doen om na ons veiligheid in die kamp omgewing om te sien.  Ons kan nie net staatmaak op dit wat elke oord bied nie.

Ons sal van ons kant af moet help.  Dis tog vir ons eie veiligheid terwyl ons dit doen waarvan ons baie hou..............................KAMP EN DIE BUITE LEWE.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 11:35:56 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4168
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hoop dis leesbaar.....

Hier is 'n skakel vir diegene wat dit wil lees.

LINK

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 14:19:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Verseker betrokkenheid gaan 'n probleem wees.  En dat ons hier op die forum 'n klein persentasie gaan wees is 'n groot waarheid afhangende hoe ons die ding hanteer.

Ek sien die proses om so iets tot uitvoering te bring so:

  1. Stel die SWP op en ons mense hier op die forum gee insette en panel beat hom tot hy werkbaar maar baie eenvoudig is.
  2. Dit moet 'n kort prosedure max 5 punte bevat en 'n alarm vermoê.
  3. Dan vra ons vir CP.com om dit te bemark. Hulle sit hul "brand name" daarop.
  4. Hulle verskaf die Prosedure kaartjie en die Fluitjie in die vorm van 'n sleutel houer vir die karavaan.
  5. Dan word die idee by Buitelug Skoue,  Kamp oorde en Besighede wat deel is van die Web blad (Gratis, Free, Mahala) uitgedeel in die ontvangs/reception lokaal.  Selfde soos die kaarte en pakkie "goodies" van CP.com

So sal ons nie net die forum mense betrek nie maar die hele kamp gemeenskap.

Ons sal moet iets doen om na ons veiligheid in die kamp omgewing om te sien.  Ons kan nie net staatmaak op dit wat elke oord bied nie.

Ons sal van ons kant af moet help.  Dis tog vir ons eie veiligheid terwyl ons dit doen waarvan ons baie hou..............................KAMP EN DIE BUITE LEWE.

Sal graag wil hoor wat sê ander lede hieroor.

Leon, dit lyk vir my na 'n werkbare plan.

Ons as forumlede kan ook help om die prosedure te kommunikeer waar ons ookal kamp.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 14:52:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal graag wil hoor wat sê ander lede hieroor.

Leon, dit lyk vir my na 'n werkbare plan.

Ons as forumlede kan ook help om die prosedure te kommunikeer waar ons ookal kamp.

Soos wat karavaan sleep, tent opslaan, braai, vuurmaak deel van kamp is moet ons net die SWP ook deel daarvan maak.

10 tot 20 Mense buite hulle karavane wat alarm maak behoort 'n groot genoeg afskrik middel te raak.

Ek het vir Gonnie 'n whats-up gestuur. Sal kyk of hy dit lees en enige insette het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 16:23:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Skeidsregter fluitjie kan as goeie alarm beskou word. 

Hoor jy dit in die aand al wat jy moet doen is om uit jou wa of tent te klim met jou vluitjie en 'n flitslig.

Soek na verdagte daar waar jy staan en maak lawaai met jou fluitjie.

Hou van hierdie idee. As dit eenkeer gedoen is sal daai skurk nie sommer terugkeer as hy sien mense staan saam nie.....soos jy sê jy hoef nie iets te doen nie....net wys kampeerders is op hul hoede. 

Daar is basies net n paar plekke waar jy so iets hoef te bemark en die nuus sal soos n veldbrand versprei. As jy basies jou idee noem en sê waar mense hul fluitjies kan optel. Miskien oorde betrek en fluitjies daar beskikbaar stel....anders om vir elke individu afsonderlik te stuur, gaan versendings kostes opjaag. Fluitjies kan goedkoop aangekoop word. Kry paar kamp besighede wat wil borg en begin miskien met 100 top oorde vir verspreiding. Borge kan agterop instruksie blaadjie adverteer in ruil vir gratis fluitjie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 16:31:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hou van hierdie idee. As dit eenkeer gedoen is sal daai skurk nie sommer terugkeer as hy sien mense staan saam nie.....soos jy sê jy hoef nie iets te doen nie....net wys kampeerders is op hul hoede. 

Daar is basies net n paar plekke waar jy so iets hoef te bemark en die nuus sal soos n veldbrand versprei. As jy basies jou idee noem en sê waar mense hul fluitjies kan optel. Miskien oorde betrek en fluitjies daar beskikbaar stel....anders om vir elke individu afsonderlik te stuur, gaan versendings kostes opjaag. Fluitjies kan goedkoop aangekoop word. Kry paar kamp besighede wat wil borg en begin miskien met 100 top oorde vir verspreiding. Borge kan agterop instruksie blaadjie adverteer in ruil vir gratis fluitjie. 

Soos ek gesê het....fluitjies kos minimaal via chinese. Kry kamp besighede om lanyards te verskaf waar fluitjies aan gesit kan word en op n strategiese plek in die karavaan gehang kan word. Borg verskaf lanyards en kostes van fluitjie....goeie advertensie vir hulle vir minimale uitgawes

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 16:42:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Soos ek gesê het....fluitjies kos minimaal via chinese. Kry kamp besighede om lanyards te verskaf waar fluitjies aan gesit kan word en op n strategiese plek in die karavaan gehang kan word. Borg verskaf lanyards en kostes van fluitjie....goeie advertensie vir hulle vir minimale uitgawes

Cp.com het alle kontak besonderhede van oorde op data basis....stuur epos uit na alle oorde en vra of hul deel wil word van projek om gratis fluitjies uit te deel. 

Dan het hulle ook baie kontakte met kamp besighede....stuur epos en hoor hoeveel elkeen wil borg. 

Versend die fluitjies met lanyard en basiese instruksie kaart met jou advertensie agterop uit na oorde. Adverteer die veldtog op paar medias....woord sal soos veldbrand versprei. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 12:24:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel ons sal 'n ander plan moet maak om so iets van die grond af te kry. 

As iemand 'n idee het om dit anders aan die gang te kry.

Laat weet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 20:24:36 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Kom ons hoor eers by Gonnie wat kan Admin en wat nie?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required