English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 970
topics: 11 576
replies: 139 218
views: 39 342 821
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rooihartebeeste op die plaas

replies: 29
views: 6097
20 Aug 2015 @ 19:39:57 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Vandag n teelgroep Rooihartebeeste gekry. Bul en 5 koeie, mooi diere van Namibiese bloedlyn.
Uiteindelik!!! En die man het nog nie eers faktuur vir aflewering gegee nie, se hy sal dit doen op n stadium.
So almal is nie skelm nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 19:51:16 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2030
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Herman, waar in die Wes-Kaap is hierdie troppie se nuwe tuiste ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 20:01:11 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Herman is bly alles werk uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 20:02:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Geluk...hoop hulle teel gou aan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 20:20:06 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Baie geluk Herman. Rooihartebeeste in Oudtshoorn wil gedoen wees. Wanneer maak jy jou wildtuin oop sodat ons daar kan kamp?
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 20:21:23 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Lennie, ek bly aan die suidekant van die Swartberg, teenaan die reservaat so 10km op die pad wat na Calitzdorp gaan.
2 koeie is swaar dragtig, hoop nie hulle arborteer nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 20:21:49 pm
Anonymous

Baie geluk Herman, hoop alles van beste vir die wild. Daar is darem nog betroubare mense.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 23:26:45 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Baie geluk. Pasop net, want as jy so aangaan kamp jy een van die dae so lekker tuis dat jy nie meer wil weggaan nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2015 @ 23:29:01 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Pragtige diere Herman. Ek hoop hulle pas goed aan. Hulle wou nie op ons Wildreservaat naby Bela Bela aanpas nie. Ons weet tot nou toe nog nie hoekom nie. Miskien het ons 'n useless bul (of is dit ram?) gehad, want daar was geen aanteel nie.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 07:18:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wind bal ag ek meen bul. Geluk Herman als wat mooi is met die teelery.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 07:22:42 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Pragtig Hermanlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 07:26:28 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dit sem Herman geluk
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 07:30:53 am
Anonymous
Lekker biltong?

hehe, bly alles het nou uitgewerk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 08:59:55 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Geluk Herman. Dit bly vir my een van die mooiste boksoorte,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 09:06:36 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Wie kan vir ons help? Is dit ramme of bulle en ooie of koeie by Rooihartebeeste? Ek dink by die Njalas praat hulle van 'n Njala bul en 'n Njala ooi. Dit is die enigste boksoort waar dit verskil. Dit is omdat 'n Njala bul so groot is en die ooitjies so klein is.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 09:09:18 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

My opinie is dat dit bul en koei is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 09:12:48 am
Anonymous
By my is dit biltong of droewors
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 09:41:50 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Pragtig Herman.  Dit gaan jou baie plesier verskaf.  Veral as die eerste twee gebore word. Is jou plek van so aard dat jy hul die heeltyd sal sien en weet waar hulle is of sal jy hulle moet gaan soek?  Ek hoop hulle floreer en teël aan soos konyne!!  yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 10:57:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Mooi ou grote.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 11:19:22 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Herman baie geluk hoop hulle bring jou baie vreugde en kleintjies
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 13:13:55 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Baie geluk Herman hoop hulle pas aan wild is altyd mooi op ń plaas

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 15:16:07 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Mooi Herman, hoop hulle teel vinnig aan.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 15:58:22 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Mooi man.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 16:07:48 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Vanoggend gaan soek na hulle, almal by mekaar en perdfris. Gaan myself erg fiks loop agter die klompie aan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 23:34:11 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Baie geluk oom Herman. Rooihartbeeste is goeie telers, hulle slaan nie sommer n jaar oor nie. Maak net seker dat jou bul darem al geslagryp is, anders kan mens dalk n rukkie wag. Ek kan nou nie mooi onthou nie, maar koeie kan van 2,5 jaar oud af teel en bulle eers 4 as ek reg is. 

 

Toe ons nog wild gehad het, het ons 'n te jong eland bul gehad en het 2 teelseisoene verloor oor ons nie geweet het nie. Gedog hulle is soos beeste en kan al koeie vat op 2 jaar, maar toe nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2015 @ 23:43:56 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Herman, solank die windpompe en die bulle/ramme werk kan jy dit maar rustig vat.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2015 @ 09:21:39 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Janus, ek is bly jy weet iets van wild. Ons het Rooihartbeeste naby Bela Bela gehad en hulle getalle het gekwyn tot ons besef het hulle aard nie op die plaas nie. Ek wonder maar net of die fout nie by die bulle was nie. Soos Herman sê, dalk was die bul meer soos 'n windpomp. Nou wonder ek of hulle nie geaard het nie en of die fout by die bul gelê het? Ek wil byvoeg dat die ander wild goed aard.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2015 @ 10:46:03 am
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 18 years

Ek het bietjie gaan kyk na Deon Furstenburg se Rooihartbees inligting. Hy het bulle se eerste paring op ongeveer 3 -3,5 jaar en koeie op 2,4 jaar. Ek was bietjie uit daar met die geslagsrypheid, maar Elandbulle se eerste paring is eers op 5 - 7 jaar! 

Schalk, hoekom hulle op Warmbad sou sukkel weet ek nie, hier by ons het hulle uitstekend gedoen en ons is net 50km van Warmbad af. Kon heel moontlik 'n steriele of te jong bul gewees het of dalk die veldtipe. Hulle verkies soet- en gemengde veld en suurveld is marginaal vir hulle.

Ek het destyds Wild & Jag/ Game & Hunt se wildlife cd gekoop. Daarin is al Deon Furstenburg se inligtingsblaaie saamgevat. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2015 @ 17:40:00 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
Geluk Herman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2015 @ 21:11:44 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie mooi

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za