English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 012
Total Replies: 259 346
Total Views: 83 470 987
topics: 11 854
replies: 143 231
views: 39 463 415
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Roof surround wat vas knyp

replies: 8
views: 225
07 Oct 2020 @ 07:53:10 am
Jakes
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 100
Joined: 30 May 2016
Experience: 27 years

Hi,

Wil net hoor of iemand al n plan kon beraam om te verhoed dat die roof surround vas knyp tussen die handvatsels as jy die dak laat sak?

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2020 @ 08:13:55 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Jakes, ek verstaan nie die probleem nie? Wanneer jy die dak laat sak, druk jy mos die dele wat wil vasknyp terug? Of, sou jy sien dat daar tog wél dele is wat vasgeknyp is, dan lig jy die dak effens en doen dit reg? Ek doen dit met my Sprite SC sedert aankope en het geen probleem nie? Dieselfde met die bed wat aan die kant uitslaan - wanneer dit terug in posisie gaan maak jy net seker dat alles uit die pad is ....!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2020 @ 08:30:20 am
Jakes
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 100
Joined: 30 May 2016
Experience: 27 years

Jakes, ek verstaan nie die probleem nie? Wanneer jy die dak laat sak, druk jy mos die dele wat wil vasknyp terug? Of, sou jy sien dat daar tog wél dele is wat vasgeknyp is, dan lig jy die dak effens en doen dit reg? Ek doen dit met my Sprite SC sedert aankope en het geen probleem nie? Dieselfde met die bed wat aan die kant uitslaan - wanneer dit terug in posisie gaan maak jy net seker dat alles uit die pad is ....!

Dankie Nico. Ek verwys na die handvatsels waarmee jy die dak laat sak en lock. Wanneer die surround vou en na binne beweeg as jy hom laat sak knyp die handvatsels hom vas as jy hom nie weg druk nie. (met die sker beweging as die handvatsel toe maak). Met die druk van bo is dit nogal n uitdaging om die dak te laat sak, die knippe uit die pad te hou, en te verhoed dat die surround in die proses vas geknyp word. Veral aan jou vrou se kant !

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2020 @ 08:40:25 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Ons karavane is basies dieselfde - ek gebruik net die SC. Nee wat, as jy dit stadig doen dan is daar nie 'n probleem nie. Wat ek wél doen is om die handvatsel/sluit gedeelte agter (by die deur se kant), los te maak, dan laat ek die voorste deel stadig sak terwyl ek verseker dat die dak nie vasknyp nie, en daarna dieselfde met die agterkant. Dan sluit ek die voorste deel en daarna agter, en trek die bande ("straps") vas. Werk goed.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2020 @ 13:18:14 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1773
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Jakes ek het etlike keere die muskiet gaas moes vervang omdat dit vas knyp en daarna skeur op die vou. Ek laat toe vertikaale canvas "pockets" in die gaas insit. Twee op elke van die lang kante en een op elke van die kort kante. In die pocket gly ek toe plat plastiek strip uiknipsels wat ek "getrein" het om na binne toe te buig. Die pockets was so 30mm wyd en die lengte was die hoogte van die gordyn. Hulle was oop aan die bokant om die plastiek strips in te druk.

Nooit weer geknyp nie.

Of koop n' conventional soliede dak woonwa :))

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2020 @ 15:16:06 pm
PieterWK
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 15 Sep 2020

Ek het ook maar gewonder oor die storie wanneer ek die dak laat sak; moet alles (die sykante en agter- en voorkant) van die "surround" heeltemal na binne toe, vou?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2020 @ 15:24:19 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Wel, na binne is eintlik die enigste keuse ....... Sou dit wel na buite vou, sal die dak nie behoorlik sluit nie EN gaan dit lyk soos tan' Malie se onderrok wat waai in die wind. Kan jy jou DIT indink?? Nee wat, na 8 jaar op "Pophuis" nog nie probleme gehad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2020 @ 15:48:57 pm
Jakes
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 100
Joined: 30 May 2016
Experience: 27 years

Jakes ek het etlike keere die muskiet gaas moes vervang omdat dit vas knyp en daarna skeur op die vou. Ek laat toe vertikaale canvas "pockets" in die gaas insit. Twee op elke van die lang kante en een op elke van die kort kante. In die pocket gly ek toe plat plastiek strip uiknipsels wat ek "getrein" het om na binne toe te buig. Die pockets was so 30mm wyd en die lengte was die hoogte van die gordyn. Hulle was oop aan die bokant om die plastiek strips in te druk.

Nooit weer geknyp nie.

Of koop n' conventional soliede dak woonwa :))

Dis nou n great idee, baie dankie.

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2020 @ 15:56:46 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1773
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Plesier :))

Die plastiek strips moet redelik dun plastiek wees (~2mm dik) sodat dit reedelik maklik kan vou waneer jy die dak laat sak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za