English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 701
Total Views: 82 536 992
topics: 586
replies: 3 630
views: 3 322 918
Share all those nice recipes with everybody...

Romerige gerookte haddock gebak

replies: 0
views: 1156
22 Aug 2016 @ 19:41:42 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
500gr gerookte haddock dardie in die bokse
halwe koppie volroom melk
5 eetlepels mayonniasie
1 pakkie wit uiesop poeier
een en n halwe koppie suurroom
2 koppies cheddar kaas gerasperde kaas
1 eetlepel margarine
2 eetlepels pietersielie fyn gekap
sout en gemaalde peper na smaak
voorverhit oond tot 18g C
Smeer bakpan of oondbak met die margarine en sit die heel stukke vis daarin en gooi die sout en peper oor na smaak
Sprinkel n bietjie pietersielie oor die vis nie alles nie
Klits die melk, mayonniase, soppoeier en suurroom saam
gooi eweredig oor die vis en strooi die kaas oor die room mengsel en sprinkel die ander bietjie pietersielie oor diekaas en plaas in oond.
bak vir ongeveer 40 minute en lekker bruin.
Lekker saam met n slaai of vars gebakte brood

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required