English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 429
Total Views: 83 848 948
topics: 1 037
replies: 14 794
views: 3 286 359
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Rollup awning

replies: 18
views: 433
21 Nov, 2021 @ 14:13:54 pm
Pinwheel
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 13 Aug, 2018

Middag almal 

Ons het n 2016 Sprite Splash. Dis die 1 met die tent wat oprol in die sak en daar bly as jy sleep. Ons soek nou n nuwe dakseil want ons sn is gerek. Die sykant is perfek. Wie oan help asb? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov, 2021 @ 14:56:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom hier op die forum.

Sterkte.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov, 2021 @ 16:55:45 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

Middag almal 

Ons het n 2016 Sprite Splash. Dis die 1 met die tent wat oprol in die sak en daar bly as jy sleep. Ons soek nou n nuwe dakseil want ons sn is gerek. Die sykant is perfek. Wie oan help asb? 

Sedert met ons vorige karavaan het ons die 3,5mt Leisure awning gehad en ons was nie gelukkig met dit nie.
Die dak pale was te min en het ekstra pale aangebring om water opbouing te voorkom.
Die sy en voor panele was goed, maar weereens onstabiel.
Tydens wind moes ons stewig staan teen pale om voor en sypanele staande te hou, alhoewel ons voorbereid was teen erge weer.
Wat ek sal voorstel is:
- Kry stewerige dak pale en vermeerder, so ook met paneel pale.
-Vir die dak sou ek ook ń silwer seil gesaamtlik met storm net en storm strap aanbeveel.
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov, 2021 @ 19:12:42 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 07 Oct, 2017
Experience: 37 years

Dag se en welkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 06:02:11 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die een waarvan Petro hier praat dink ek is nie n awning nie, maar die voltent se bo kant self....die 2016 modelle en aan kom uit met tent se bo kant wat oprol in sak sonder pale en sykante. 

Glo nie jy gaan sommer 2de hands kry nie. Kan n plek probeer soos Canvas and aluminum concepts om een vir jou te maak....hulle is op die perseel van Kempton karavane

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 11:19:21 am
Pinwheel
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 13 Aug, 2018

Ons wil net n nuwe 1 hê want n 2de handse dak kan dieselfde wees. Dankie vir die raad, sal die mense gaan besoek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 11:26:35 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Julle kan ook Rikman kontak. Vriende van ons het hulle vroeer hierdie maand gebruik om sykante vir hulle Jurgens te maak en hulle was baie in hul skik met eind produk. Hulle is in Centurion, Pretoria. Click op link na hul website

https://www.rikman.co.za/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 12:53:36 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom Petro

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2022 @ 12:25:04 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Kyk by Comet karavane....hulle verkoop tans alles in hul winkel uit teen halfprys

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2022 @ 12:55:14 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

My 3,5mt Leisure awn met kant seile en voor seil gesaamtlik met "Mod" met "Spits dak" om nie water op te bou tydens reen nie het ek saam met my Sprite Swift verkoop.

Die wa het ook die "L-Shape Modern" tent gehad.

Die "Awning" was slegs 4x gebruik en die sytent in ń uiterse puik kondisie.

Ek het ń kaans geneem en die 1994 Swift verkoop teen R60k en slegs R15k inbetaal op die 20001 Penta.

Twee weke later het die koper van die Swift hom verkoop aan Jannie Venter wat gereeld ad's adverteer vir 2de handse karavane te koop.

Jannie het die Swift vir R39k.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2022 @ 13:00:40 pm

10 May, 2022 @ 15:00:09 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Gerrie. Waar kan Ek Jannie in die hande kry? Ek het miskien ń kooper.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2022 @ 15:20:19 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

Gerrie. Waar kan Ek Jannie in die hande kry? Ek het miskien ń kooper.

Paul, admin sal jou sy nommer kan verskaf.
Ek dink my ex-wa is alreeds verkoop.
Ek sien op "Classifieds" adverteer hulle dieselfde Swift teen R64K, maar baie ver in wat myne se kondisie was omrede dit by ń handelaar in GP is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2022 @ 15:36:09 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 638
Joined: 04 Jan, 2021

Paul, admin sal jou sy nommer kan verskaf.
Ek dink my ex-wa is alreeds verkoop.
Ek sien op "Classifieds" adverteer hulle dieselfde Swift teen R64K, maar baie ver in wat myne se kondisie was omrede dit by ń handelaar in GP is.
Ek sien nou op "Classifieds", die prys het nou sommer geklim na R 69 500-00.

Kyk bladsy 2. Bietjie "Over Priced".

Baie lekker karavane en baie skaars agv gewig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2022 @ 15:42:14 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Dankie Gerrie. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May, 2022 @ 15:47:38 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2022 @ 13:21:07 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Liewe aarde, Geert, daai is een REUSE awning! Hoe kry jy hom uitgetrek, of het jy masjiene wat die job doen? Daai ding weeg seker n paar Pond. En kos seker n paar Riksdalers. 

Ek het nou al n heelparty van die "sak" awnings gesien, ook saam met n vriend gekamp wat so-een het. Ek vind dat hulle pap is en nie goed perform in die wind nie. My vriend het n verstelbare paal met n tennisbal bo wat hy gebruik om n nok te bewerkstellig om reën-damme te verhoed. En ek vind dat die voorkant somtys te laag is, viral wanneer die grond nie gelyk is nie.

Gepraat van, ek het elke paal van my outfit vervang met verstelbare pale.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2022 @ 17:49:27 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Liewe aarde, Geert, daai is een REUSE awning! Hoe kry jy hom uitgetrek, of het jy masjiene wat die job doen? Daai ding weeg seker n paar Pond. En kos seker n paar Riksdalers. 

Ek het nou al n heelparty van die "sak" awnings gesien, ook saam met n vriend gekamp wat so-een het. Ek vind dat hulle pap is en nie goed perform in die wind nie. My vriend het n verstelbare paal met n tennisbal bo wat hy gebruik om n nok te bewerkstellig om reën-damme te verhoed. En ek vind dat die voorkant somtys te laag is, viral wanneer die grond nie gelyk is nie.

Gepraat van, ek het elke paal van my outfit vervang met verstelbare pale.

meer info op hierdie draad

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Community-Forums.htm?forumaction=1&forumthreadreply=1&loadpost=250055261&loadcategory=1022#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May, 2022 @ 19:58:13 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Willie54 se 4100 Leisure Awn met n nok

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required