My broer het 'n Rocky Jocky gekry - maar geen handleiding of riglyne hoe om te installeer. Hy het 'n Sprite Tourer SW en wil dit slegs gebruik om die wa te parkeer op geplaveide gedeelte by die huis wat moeilike toegang is - mits die wa gestoot word. Enige raad oor hoe die "mover" geinstalleer word?
Speel met hom, dit sal regkom.
Ek het ook so gesukkel met met my "DROME", maar die "Game" gewen.
Moet hy vasgeboud word?
Word die nie net aan die woonwa se haak gekoppel nie? Dan word die woonwa se jockey gelig en die Rocky word gebruik om die wa te beweeg. Niks word vasgebout nie.
Click op link vir video
Praat jy dalk van hierdie? Hulle word aan kant van A-raam vasgemaak
Ek het dieselfde een as in die video greep. Ek wil net weet of die bal en daai lang plaat gedeel op 'n manier aan die wa vas geboud word of haak die bal net in? Wat is die doel van die plaat dan?
That will fit under the 'A' frame to stop the set up from tilting backwards & forwards as you move.
Anyone know what these things cost? cannot find a price on the web and I don't trust gumtree or those other private sale sites.
Any members want to sell theirs? I only want it for my paved driveway.
Just don't ride over the cord !
Thank you - have the answer now.