English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 288
Total Replies: 215 418
Total Views: 81 757 146
topics: 4 181
replies: 28 326
views: 17 253 198
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 412
replies: 18
views: 17 241 293

Rocky Bay

replies: 7
views: 3162
20 Aug 2016 @ 10:40:14 am
Danie-SLK
3 Member
92% Profile Strength
Posts: 3676
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Hello Julle,

Ek sien die jaar kamp baie meer mense as dieselfde week ander jare.

Wie kamp op die oomblik by Rocky Bay. Ek sien daar is baie mense in die kamp.

Graag wil ek hoor of die happikey WI_FI darem goed werk. Data bly maar 'n probleem as mens weg is v d huis.

Groete.
Danie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2016 @ 11:46:16 am
Relaxed Camper
7 Member
100% Profile Strength
Posts: 11537
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Al 3G probeer?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2016 @ 12:09:42 pm
Danie-SLK
3 Member
92% Profile Strength
Posts: 3676
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Al 3G probeer?

Hi Da,
Ja ek gebruik my 3G maar gesien daar is 'n vorm van Wi-Fi via happikey.
Alwayson se hot spots is merkbaar goedkoper as selnetwerke se data maar so min plekke langs die suidkus het Alwayson - lyk my net Pitstop by Banana beach het so 'n hot spot.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2016 @ 17:22:03 pm
Hannes
2 Member
85% Profile Strength
Posts: 254
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years
Nie tans by Rocky Bay nie maar pas terug na 'n drie maande kamp aldaar. Die Wi-Fi werk baie goed en is net vir 15 min gratis. het self nie langer daarvan gebruik nie want ek het goeie 3G-opvangs gehad op die staanplek waar ek gekamp het. Die wind en ook die reen was hierdie jaar nogal erger as enige vorige jare se kamp op Rocky Bay - dit bly die moeite werd en vir ons baie aanvaarbaar. Geniet jul kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2016 @ 18:00:58 pm
JNS
2 Member
100% Profile Strength
Posts: 285
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Telkom se datapakkette baie billik saam die Wi-Fi sender. Betaal omtrent R50 ekstra dan is dit alle verskaffer torings wat help met die meer afgeleë plekke.

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2016 @ 11:17:41 am
Danie-SLK
3 Member
92% Profile Strength
Posts: 3676
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Telkom se datapakkette baie billik saam die Wi-Fi sender. Betaal omtrent R50 ekstra dan is dit alle verskaffer torings wat help met die meer afgeleë plekke.


Dankie vir die info oor happikey. Ek het ook gevind die 3G is baie goed maar gehoop daar is 'n goedkoper manier via happikey.

Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2016 @ 11:19:51 am
Danie-SLK
3 Member
92% Profile Strength
Posts: 3676
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Telkom se datapakkette baie billik saam die Wi-Fi sender. Betaal omtrent R50 ekstra dan is dit alle verskaffer torings wat help met die meer afgeleë plekke.


Dankie JNS. Ek sou Telkom gebruik maar nog altyd bang dat mens nie op ander netwerke se torings kan roam as hulle self nie toring het in 'n bepaalde area. Hoop ek kan uitvind hoe mens die R50 ekstra betaal om wel roaming te kan doen. Dit sal die moeite werd wees.

Groete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First