English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 770
Total Views: 82 282 719
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 719
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 161
views: 17 249 672
topics: 8
replies: 84
views: 24 089
Rocky Bay Resort
KwaZulu-Natal, Scottburgh
54
Total Ratings: 54
54   
0
Rated: 15 Feb 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Rocky Bay in Desember

replies: 14
views: 318
06 Mar 2019 @ 11:20:11 am
Dieter
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 25 years

Ek wil bietjie gaan uitspan in Desember en hulle het die volgende staanplekke beskikbaar,

4,5,11,12,13,44,44B,44D,55,57,79,81,96,97,98,99,100,101,102,105,106,109,111,113,117,118,119,120,121,130,131,134,134A,134B,135A,9999,135,141,144,145,147,148,160,

Het enige iemand 'n idee van watter een die beste sal wees? Ek gee nie om oor die wind nie so ek sal voor of agter staan.

 

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 12:54:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As ek so vinnig kyk sal ek 79 neem. Ek het nog nie self hier gekamp nie.....het afgelope Desember by vriende hier gekuier en toe bietjie deurgestap. As jy bespreek noem maar van jou groot wa.....want sommige van daai staanplekke is maar aan die klein kant en ander gaan jy weer sukkel om jou wa in te kry....meer amper geskik vir trailer/tent

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 13:13:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek weet waar die oord is maar het nog net daar deur gery.  Het iemand dalk 'n staanplek uitleg van die oord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 13:32:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek weet waar die oord is maar het nog net daar deur gery.  Het iemand dalk 'n staanplek uitleg van die oord.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 13:36:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert sal jy dit vir my E-pos asb. leon@dlsys.co.za

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 13:54:04 pm
Dieter
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 25 years

https://www.scribd.com/document/401208338/Rocky-Bay-Park-Layout

Ek werk net om te gaan kamp..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 13:58:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Dieter Het hom ge "save"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 14:51:12 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het die aderdag vir die eerste keer daar deurgery toe ons by vriende in Pennington gaan kuier het, en die wind het behoorlik amok gemaak op die staanplekke naaste aan die see. Die agterste staanplekke is meer beskut maar jy sien dan nie die see nie. Jy gaan hom wel hoor. Wees ook net bedag oor water in die kamp as dit gaan stortreën aangesien sommige staanplekke water spoelmerke op gehad het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2019 @ 14:05:31 pm
Karin*
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 15 years

Ons het Desember daar gekamp. Ek sien meeste van die staanplekke wat oop is, is in die onderste deel. Ons het bo gekamp. Die staanplekke agter teen die grens draad hoor mens die trein. Staanplek 81 is 10x9 meter en 79 is 8x9.5m, weet net nie hoe die staanplekke lyk nie.  44B en 44D is oor nogal goeie staanplekke, net besig met verkeer. 44, 57 en 55 is klein staanplekke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 06:19:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Dieter Het hom ge "save"

Moet ek nog epos Leon? Of is jy reg?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 09:15:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is gefix dankie geert het hom gedown load.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 09:18:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is besig met so Data basis waar ek die Oorde se uitleg saam met drone video van die oord het. Ongelukkig net  die oord so vinnig van bo af en dan die staanplek waar ek gestaan het.

Kan dit dan aanstuur sou iemand so iets verlang.  Moet nog 'n manier kry om te kyk of ek die video effe kan "Compress" om dit makliker te kan stuur.

Hou tans die video maar so klein as moontlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 12:14:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is besig met so Data basis waar ek die Oorde se uitleg saam met drone video van die oord het. Ongelukkig net  die oord so vinnig van bo af en dan die staanplek waar ek gestaan het.

Kan dit dan aanstuur sou iemand so iets verlang.  Moet nog 'n manier kry om te kyk of ek die video effe kan "Compress" om dit makliker te kan stuur.

Hou tans die video maar so klein as moontlik.

Baie nice Leon. Ek het al baie keer lekker staanplekke gekry deur so n lugfoto tesame met n oordplan te gebruik. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 23:24:17 pm
Jakkalstzn
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 18 Jan 2019
Experience: 24 years

Ek is oor twee weke daar. Kan altyd vir jou gaan kyk

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2019 @ 14:56:42 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek is besig met so Data basis waar ek die Oorde se uitleg saam met drone video van die oord het. Ongelukkig net  die oord so vinnig van bo af en dan die staanplek waar ek gestaan het.

Kan dit dan aanstuur sou iemand so iets verlang.  Moet nog 'n manier kry om te kyk of ek die video effe kan "Compress" om dit makliker te kan stuur.

Hou tans die video maar so klein as moontlik.

Dis nou 'n vindingryke idee. Gaan uitstekende databasis oor kampplek wees.

Leon, ek neem aan jy neem self die videos met 'n drone?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required