Die lyk na n baie goeie produk om te gebruik in die boskamp. Is daar van julle wat die stoof al gebruik het?
Wil graag weet hoe goed hy werk en wat hy kos.
Nog nooit gebruik nie, maar sien elke tweede YouTube video het 'n storie oor hoe om een te bou - seker al 10 verskillende modelle gesien, eienaardig meeste van dié uit Indië .... blyk baie gewild te wees daar. Ook seker dat jy een self kan bou vir minimale koste vergeleke om een te gaan koop.
Hello Piet,
This Type of stove concept works like a charm, as Nico say's there are many designs to make a Jet stove. I made one earlier this year from a large Coffee tin and a small diameter baked been tin and it worked great and cost nothing. Unfortunatley I chucked it away a couple of weeks ago, otherwise I could have shown some pics.
The Jet stove is very cheap to use, but I don't think it is a very practical for caravaning these days. But it's fun to try.
Stay Safe
1ste keer dat ek daai een sien. Die een wat ek ken is met square tubing inmekaar gesit en is te "bulky" om vir kampeer saam te vat.
Ken hom gladnie.