English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 697
Total Views: 83 244 168
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 451
Talk about the current road conditions throughout the country

Road to Swadini

replies: 6
views: 5029
14 Oct 2014 @ 09:21:22 am
Happy chappie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 32 years
Dagse, ek het staanplek by Swadini geboek vir Desember en wil graag weet wat is die beste roete vanaf Kemptonpark na Swadini? Party het laat weet die pad rondom Dullstroom is aaklig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 09:46:24 am
Henry G
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 37 years
Is ook geboek vir Desember en gaan vanaf Centurion ry. Sal ook graag wil weet wat die beste roete sal wees!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 09:56:31 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9754
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dag se julle twee.

Gaan lees in, Roete na Swadini, by Soek.

Daar is al baie drade en inligting rondom die roete na julle bestemming.

Ek het die pad en tekens daar uitgewys.

As julle dit nie kry nie dan se ek weer, tans is die beste pad....

Pietersburg, Tzaneen, Cravelotte, Mica, Hoedspruit.

Dulstroom langs gaan julle skade kry, paaie is baie sleg.

Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 13:11:26 pm
Henry G
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 37 years
Thx, Chuck!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 14:26:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9754
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Plesier, veilig ry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2014 @ 16:05:06 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Julle gaan 'n kaapsedraai ry via Pietersburg!

Ek beveel aan jy ry N4 na Nelspruit dan Witrivier, Hazyview, Bosbokrand, Acornhoek, Klaserie. Dit verkeer tussen Hazyview en Acornhoek is nie so sleg soos party mense beweer nie. Wees net geduldig en bly binne die spoedperke.

Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2014 @ 07:52:15 am
Henry G
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 37 years
Thx Hendrik M. Sal die roete google!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za