English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 485
Total Replies: 234 559
Total Views: 82 530 437
topics: 409
replies: 3 980
views: 1 477 147
Talk about the current road conditions throughout the country

Road conditions to Brits

replies: 16
views: 6909
26 Jan 2015 @ 20:48:05 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Hi campers,
The road to Brits has worsen after the weeks rain. When travelling from Johannesburg via Lanseria road. Rather use the use the Pelemdaba road instead of the road passed Pecanwood. The road between the 4 way stop at Harties (where the Wimpy is) going straight over pass Mount Amanzi should be avoided. The road is full of deep pot holes. If you do travel this road rather turn left at the 4 way stop at the Wimpy and then travel via the silo rd into Brits.
Sorry guy's, we pay our taxes and pay our water and lights accounts but it is our Local Town Council that is wasting our money at the take away's for their lunches.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 20:59:17 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4158
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Andre', thanks for the feedback always good to have up to date information.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 21:03:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
Dankie. Goed om te weet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 21:06:46 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 36 years

The last time I travelled to and from Centurion towards Brits I went north on N1 until north of Pretoria (Doornpoort) then west on the N4. Although much farther, much safer, stress free, no potholes and limited chance of punctures - the tolls are well worth the smooth highway. Lanseria road is bad in winter and would not like to try it in a rainy summer.

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 05:56:49 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

From Krugersdorp take the PTA krugersdorp road, turn off at swartkopies turn R into Beyers naude go to the end, 3/4 way rond the circle down to the Lancera road & Left.

Go over the bridge at the back of Harties and over the Hill to Chameloin Village.

(Stop there and have a look at trailer mecca... Got some really good stuff there)

Then take the old rustenburg road, towards Mooi-nooi over the bridge at Brits Pale to the new stop street turn Right, go straight into Brits.

Just watch the road as you get close to Brits, the road is narrow with edge breakouts, and the 2 speed humps over the railway line are angled and big.

The railway line itself is also lousy

Go straight down that road, and stop off at Model Melkery, they sell fresh milk and it's very yummy (you don't need a container)

The P&P in Van Velden street (in town) is expensive.

Rather go to fruit & veg n Vervoed street (the main street to elendaba), and in the back right corner of that whole complex is a Choppies (not a Checkers, a Choppies) very cheap.

If its a take out you want, then At the corner of Van Velden and Vervoed, there is a Gararge on the corner, Just behind the gararge is a resturaunt / takeaway called Homestead... They do some mean meals, and a really great dagwood.

Steer clear of the malls... 

If you want to know where to buy meat.....

Mushrooms.......laughing

 

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 07:33:07 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
En ons is nou juis volgende week in die omgewing . Ek kom van Kimberly se kant af,ry op die N 12 en gaan by De Wildt oorstaan, tussen Brits en Pretoria.

Kan iemand dalk n roete aanbeveel, die name van die paaie wat hiebo genoem word,is bietjie Grieks vir my.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 08:21:13 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Herman

Van De Wildt waarheen wil julle gaan ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 08:38:58 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dagse Willem,
Ons gaan Witbank toe, ou vriende groet,en dan Krokodilbrug.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 09:01:21 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Herman

Jy het nie 'n probleem nie want jy gaan nie Brits toe nie.

Jy ry met die R566 Oos, draai dan regs (Suid) op die Horns Nek pad M17 tot by die N4 links (Oos)  as jy hom mis is dit ook nie 'n probleem nie, hou net reguit met die R566 tot jy die N4 kruis, volg hom dan.

Van die N4 klim jy Suid op die N1 en later draai jy dan weer Oos op die ander deel van die N4 Witbank toe.

Hoop dit help.

Herman 1

Herman 2

Herman 3

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 10:08:44 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dankie vir die terug voer Andre
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 12:32:05 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dankie vir daai Willem, kan jy dalk n roete voostel vanaf die N12 na De Wlidt. Die stukkie lyk ook maar nag vir my, Von se ons moet die groot paaie vermy?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2015 @ 08:18:54 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Gaan ons later nog paaie HE om op te ry in hierdie land? Wanneer gaan dit ooit reggemaak word? En om te dink watse pragtige paaie ons gehad het 20 jaar terug!!! Dis 'n skande....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2015 @ 10:25:42 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dankie vir daai Willem, kan jy dalk n roete voostel vanaf die N12 na De Wlidt. Die stukkie lyk ook maar nag vir my, Von se ons moet die groot paaie vermy?

Herman

Ek ken daai area nie so goed nie, maar jy kan van die N12 weg draai op die R28 wat deur Randfontein en Krugersdorp gaan, dan sny jy Jhb. se verkeer uit.

Van daar kan jy op die N4 hou en die R512 of R511 vat Harties se kant toe.

Dalk is daar iemand anders wat jou meer inligting kan gee.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2015 @ 10:29:07 am
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 27 years
En ons is nou juis volgende week in die omgewing . Ek kom van Kimberly se kant af,ry op die N 12 en gaan by De Wildt oorstaan, tussen Brits en Pretoria.

Kan iemand dalk n roete aanbeveel, die name van die paaie wat hiebo genoem word,is bietjie Grieks vir my.


Hermann

As Jy Kimberley oor kom en die groot Paaie wil vermy gaan jy seker Cristiana, Bloemhof, Wolmeransstad, Klerksdorp, Venterdorp, Derby, Rustenburg dan sal ek as ek jy is op N4 klim en net na die Weegbrug die slipway vat war se 511 en dan by die t-aansluitng links draai. Dan is jy op die R566. Dan reguit to by De Wildt......maar ek se ook ek het baie baie lank laas op die R566 gery so kan nie sy kondisie vir jou se nie.

Die stukkie tussen klersdorp en ventersdorp isn nie die beste nie, is heel rybaar maar ek sal hom nie in die donker doen nie. Hoop dit help
Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2015 @ 18:59:31 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dankie vir die advies manne, ek gaan daar uitkom. Tussen ouma en die GPS antie gaan daar dalk n woordewisseling wees. Sal mooi beplan om spitsverkeer te mis, onthou hier by ons was die ergste verkeer in die oggend in die oggend as die skape uitgaan veld toe. En dorptoe elke 2de week, sit ek maar regop agter die wiel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 17:27:49 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Hi Herman,
Die pad van Klerksdorp Ventersdorp is goed. Van Ventersdorp Derby is ook goed en na Rustenburg is baie mooi.
As jy van Derb y Rustenburg toe gaan kry jy 'n T aansluiting naby die Oliphants Nek Dam. Draai links rigting Rustenburg. Ry tot jy 'n 4 rigting stop kry. Dit is die eerste stop. Draai regs daar en ry tot jy 'n t kry. Draai regs.
Ry tot by 'n stop. Gaan oor jy is nou by Buffelspoort. Tot by die volgende stop draai links na Marikana. Net so 600m draai regs op die N4 snelweg en ry deur 'n tolhek. Draai dan net na die tolhek af draai regs by die t en ry omtrent 5km tot jy 'n t kry. draai links en dan is jy byna bt De Willt.
Ek sou liewers by Buffelspoort oornag as De Wilt. Daar is baie plaas aanvalle in die buurt. Ek stop nie eers daar langs die pad nie.
Die pad om Randfontein, Krugersdorp van die N1 is deesdae die selfde jy ry deur Soweto.
Die pad wat ek jou nou beduie het is baie mooi en baie min opdraandes.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 21:59:04 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Andre,
Ek sal die mooi moet lees , klink goed, jy gebruik die roete lyk vir my gereeld..?
Ons bly by n oord op De Wildt , De Wildt 4x4 what ever, hulle het so ruk gelede hier adverteer. Dit is toevallig naby die venue waar ons moet wees vir n familie saamtrek.
Op die stadium wens ek dit kon verdwyn, maar n tante word 100.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required