English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 505
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 453
topics: 410
replies: 3 995
views: 1 477 892
Talk about the current road conditions throughout the country

Road condition from Villiers to Reitz (R26) and to Virginia - March 2017

replies: 3
views: 1748
27 Mar 2017 @ 07:11:51 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 6 years

Watse toestande is die paaie?

Wie het onlangs N3 afrit vanaf Villiers na Reitz (R26) toe gery?

Askook vanaf Reitz na Virginia?

Het gedink vanaf Reitz, Petrus Steyn, Lindley, Steynsrus, Ventersburg, Virginia

of

Reitz, Bethlehem, Paul Roux, Senekal, Ventersburg, Virginia.

Baie Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
27 Mar 2017 @ 13:43:56 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 702
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Het die Villiers - Reitz pad lanklaas gery (te versigtig) die laaste keer het daai pad van Frankfort af tot amper by Reitz uitmekaar geval. Hope potholes. Miskien het dit dalk al verander maar twyfel. (was lekker kortpad Clarens toe van GP af)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 13:47:33 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 702
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Reitz-Petrus steyn en Frankfort- Heilbron was OK (maar ook `n tydjie terug)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2017 @ 22:43:04 pm
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 32 years
Ente sleg tussen Frankfort en Reitz veral by Tweeling rond. Rustig rybaar. Virginia toe Bethlehem Senekal oor... Tussen Senekal en Ventersburg is baie en GROOT slaggate. Sal baie rustig moet sleep. Verlede week gery en sleep hom Paasnaweek. Die weegbrug by Senekal is gelukkig toe en afgebreek. Sterkte
'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required