English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 625
topics: 418
replies: 4 067
views: 1 484 444
Talk about the current road conditions throughout the country

Road between malelane and dundee

replies: 3
views: 3979
01 Nov 2014 @ 16:31:31 pm
Margy
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 15 Feb 2014
Is there a good place to stay between malalane and Dundee and what are the road conditions. Also roads from malalane and Piet retief
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2014 @ 18:10:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Margy, welkom.

Tussen Malalaan en Piet Retief werk hulle so plek, plek aan die pad.

Ry na Ermelo, dan Piet Retief die het ek onlangs gery, Paul Pietersburg na Dundee baie lanklaas.

Dalk is daar iemand wat beter ken as ek.

Sterkte en veilig ry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2014 @ 18:20:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

O Ja, die beste plek om oor te staan is by die Sundowner op Piet Retief, dis net so 500 m voor die dorp op jou linkerkant.

Goeie plekke om te staan en ablusies is netjies. Hande is op alles.

Vra om naby die Lapa te staan, dan is die verkeer in die aand na 10 nie so erg hoorbaar nie.

Gaan besoek die Sundowner vir n bier en aand ete, of as julle vroeg is die Sunrice vir ontbyt of middig ete.

Die Spur is loop afstand wat die 500 m is teen die dorp, maar sal nie aan beveel om te loop nie, ry liewer.

As jy sukkel met staanplek daar laatweet dat ek jou kan help.

Sterkte.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2014 @ 21:46:29 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

The route I would take from Malelane is Barberton-Badplaas-Carolina-Chriissiesmeer-Ermelo-Volksrust-Newcastle-Dundee.

The only stopover I can recommend is Badplaas but the whole trip can be done easily in one day.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za