English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 377
topics: 11 037
replies: 129 067
views: 39 034 218
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rivierzicht

replies: 7
views: 143
11 Nov 2019 @ 10:20:53 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 679
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Julle manne wat in die Kaap woon of reis, loer met die grootste vrymoedigheid in by Rivierzicht. Ons het weereens heerlik daar gekuier. Die geriewe is ietwat "spartaans" maar beslis voldoende. Heerlik langs die Breërivier, sowat sewe kilometer vanaf Robertson. Spandeer n dag by die omliggende kelder. Vang n vissie of twee en swem heerlik wanneer dit warm is. n Doodstil kamp op n werkende plaas waar die kinders veilig kan speel.      

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 15:43:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit kan net lekker wees.

Lyk heel rustig en stil daar.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 09:42:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Shoe dit lyk voorwaar baie lekker daar. Dis die tipe van oorde wat ons deesdae baie van hou.  Stil rustig min beweging.

Flip man ek koop sommer 'n kayak net om soontoe te gaan.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 10:05:25 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Sien sommer die rustigheid. Dit is waarna ek deesdae soek.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 18:56:54 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Stem. Die plek lyk rustig en goed na gekyk.

Dankie vir die inligting.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 09:43:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hennie kom ons kyk of ons plek kry in Des dan ry ons saam af soontoe.

Man dit lyk darem lekker rustig daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 11:17:19 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Hennie kom ons kyk of ons plek kry in Des dan ry ons saam af soontoe.

Man dit lyk darem lekker rustig daar.

Ai, ongelukkig vat ek nie Des verlof nie maar ry wel die 14de Maart weer af Mosselbaai  se kant toe.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 16:32:51 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 20 years

Heerlik daar by Riverzicht, lekker met my tent en kitchen tent daar gekamp, op die wal gebraai en canoe gery. daar was net baie muggies wat my vrou getemteer het.

Ek het ook baie lekker in die rivier geswem.... 

Pas asb op vir slange. Ek het gesien hoe n  slang oor die water swem teen n helse spoed, baie vinniger as wat n mens kan swem.......

Verder heerlik daar, sal beslis weer gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required