English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 541
Total Views: 82 528 764
topics: 141
replies: 2 259
views: 335 069

Riverside & Renosterkop Resort

replies: 8
views: 161
14 Oct 2019 @ 11:06:41 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ons is opspoor na n resort naby Witbank vir kers en nuwe jaar. Meestal is vol en duur. Riverside & Renosterkop resort het plek. Is dit ok daar?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 12:51:15 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Olifant's River Lodge ??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 13:42:43 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Hi Erik, Olifants River lodge is duur in Dec. R490/nag vir 2 mense. R&R is R200 vir 2 mense. Hulle het in Sept oop gemaak. Ek het nie all die slides en pools by Olifants R L nodig nie. Olifants R L het ook nog plek vir Dec. Sal hulle as tweede keuse hou.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 14:47:46 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Paul, please give more info about this new resort. Thanks.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 14:55:54 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Erik, their web site is www.riviersig.co.za. It seems as though they started operating on the 21st Sept?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 14:59:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Probeer Pure Plaasop die Loskopdam Pad so 18 km van Middelburg af. 079 447 3081 Mariette

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2019 @ 15:09:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14463
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Boat & caravan club in Witbank. Ek was nog nooit daar nie.....so weet nie hoe dit daar is nie. Foto's op website lyk aangenaam, maar rating lyk anders

https://www.boatandcaravanclub.co.za/3.Chalet-Caravan-Camping-Apartment-Flats-Witbank-Accommodation.htm

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 06:10:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat jy kan die oorde langs die Witbank dam 'n mis gee as jy relatiewe stilte soek.

Nakom van reels bestaan nie. En dit is vreeslik luidrugtig oor naweke wat nog van vakansie tye.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 13:12:38 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie almal. Ons staan op die oombelik by Tshikwalo en soek n' plek nader aan die klein kinders in Witbank vir December.

Leon, ek ook gehoor Witbank Dam is not recomended. 

Jin ek sal Pure Plaas probeer, dankie.

Ek het nou met die 2015 Pajero gesleep en dit is totaal anders as my ou 2005 model. Uiters ter aanbeveele.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required