English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 158
Total Views: 82 384 951
topics: 8
replies: 109
views: 2 650
In this section we share and discuss visiting multiple resorts and let fellow campers know about your tour that you and your family have enjoyed.

Riverside Country Club Kimberley

replies: 9
views: 209
04 Sep 2019 @ 22:29:08 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Oppad terug van toer deur suid Namibia en toe die Namakwa 4x4 roete (terugvoer vir ander dag), boek ons in by bg oord.  Moeg van op en afslaan en grafie metode, bly ons in chalets. 2 voertuie met daktente.  Pragtig, met voertuie naby genoeg om krag op te sit.  Raak toe lekker. Bly vir nog 3 dae en geniet net stilte en vang vis. 

Elke aand is daar kampeerders in kampterrein. Die ablusies is groot, goed ontwerp en silwerskoon. Opwasgeriewe het baie spasie en is regtig skoon. Kan verstaan hoekom mense hier kamp. 

Lucy, die eienaar, is heeltyd beskikbaar en altyd daar om te help.   Hierdie is 'n ideale oornag oppad Namibie of Botswana toe. Pragtige omgewing reg op die Rietrivier. Ideaal vir visvang. Geen gras of riete in die water nie. Kan hier kom staan vir week of meer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 07:17:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir terugvoering....lekker om hoor dit gaan goed daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:45:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal n draai daar gaan maak eendag. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 21:12:59 pm
Badger
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

This Camp, just outside Kimberly is a very nice ,clean and well grassed stopover for a couple of nights. The lady that runs it is great and makes sure you are comfortable.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 10:07:06 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Dankievir hierdie terrugvoer...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 15:10:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dit is mos Johan (Oom Jeep) se uithangplek. Johan staan in daar as die eienaars bietjie wegbreek, en ons ken mos vir hom en Elma hulle hou hulle nie op met nonsens nie. Ek is mos reg Johan........hoop nie ek is verkeerd nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 10:28:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit is mos Johan (Oom Jeep) se uithangplek. Johan staan in daar as die eienaars bietjie wegbreek, en ons ken mos vir hom en Elma hulle hou hulle nie op met nonsens nie. Ek is mos reg Johan........hoop nie ek is verkeerd nie.

Dink jy is reg, 😕

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 13:11:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sulke edel stene moet mens ondersteun.  Dis nie aldag dat mens op sulke prag plekke af kom nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 13:13:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dit is mos Johan (Oom Jeep) se uithangplek. Johan staan in daar as die eienaars bietjie wegbreek, en ons ken mos vir hom en Elma hulle hou hulle nie op met nonsens nie. Ek is mos reg Johan........hoop nie ek is verkeerd nie.

Korrek,   dankie vriend.

Ja hierdie is een van my gunsteling plekke. Het in Desember 2015  op die rivierwalle vir twee weke gekamp. Daars groot vis. Ek weet van iemand wat n 22kg. Baber daar gevang het. My beste was n 9kg. Karp. 9 kg. Baber en 4 kg. Kleinbek geelvis.

Groot voordeel is dat honde toegelaat word. 

Veilig. Ons het nou in Junie daar opgepas vir twee weke. Sowat twee aande stoksiel alleen gewees sonder enige vrees. Lucy se honde sit gou gou n keel op as iets ma net verdag lyk.

Ek kan die die oord enige tyd aanveveel.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 22:16:28 pm
Badger
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I must concur, We have stopped over here for a couple of nights and will most certainly use this resort whenever we are in the area, and possibly stay for an extra  day or two,... but next time with fishing tackle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required