English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 539
Total Views: 82 271 901
topics: 10 743
replies: 123 346
views: 38 803 608
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Riverside CP Klein Brakrivier

replies: 5
views: 296
30 Nov 2018 @ 14:02:31 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years

Is daar iemand wat onlangs by Riverside in Klein brak was. Gee bietjie terugvoer oor alles daar asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2018 @ 07:06:20 am
Werner
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 50
Joined: 17 Sep 2013
Experience: 35 years

Hi Johan,

ons was so 3 haar terug daar en gaan weer die Desember soon toe. 

Hulle het die volgende fasiliteite:

- putt-putt baan

- Tennis baan

- Trampolines vir kinders

- Speel parkie vir kinders

- Swembad

- Babba swembad

- Roeibootjies wat jy op die rivier kan gebruik

- Baie lekker restuarant 

- Lekker groot stands 

en baie vriendelike staff en bestuur. Hulle is n top oord! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2018 @ 10:08:55 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 754
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Alhoewel ons lanklaas daar gekamp het, kan ek net bevestig dat dit 'n lekker oord is. Die eienaars is nog steeds Anton & Cindy Lingenfelder - puik bestuurders van hul eie oord. Ons het baie aangename herinneringe van Riverside.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 07:37:02 am
Surfer
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 08 Dec 2007
Experience: 49 years

We visited there a few days ago to book sites for next year. Ablutions and facilities still remain neat and clean, as always. Some popular sites getting a bit sandy but with recent drought conditions that is to be expected.

Still remains one of our favourite parks after 30+ years!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 13:37:37 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
Ons ry op 6 Jan daar deur, kan dalk inloer as daar nog staanplek is. Ek lees dat die water daar in die die omgewing maar n bietjie eeejjeegghhh is.
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 22:19:40 pm
jacni
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 09 Apr 2018
Experience: 24 years

Hi,

Ek wil graag by Riverside Kleinbrak aansluit as lid, maar het twee bestaande lede se motivering nodig as deel van die aansoek proses. 

E-pos my asb by jnventer@gmail.com dan reply ek met die vorm wat geteken moet word. 

By voorbaat dank

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required