English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 012
Total Replies: 259 346
Total Views: 83 470 981
topics: 4 526
replies: 31 181
views: 17 460 750
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 468
replies: 474
views: 17 268 592

River valley

replies: 8
views: 223
21 Oct 2020 @ 13:33:32 pm
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1178
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Ek sien hierdie advertensie op FB .

"Ons hier by River Valley Resort verstaan dat 2020 n uitdagende jaar was en dat baie van U groot finansiele verliese gelei het.
Waarom sluit U nie die jaar af op n hoogte punt met n lekker vakansie by die see.
En omdat hierdie n moeilike jaar was bied ons aan U n 15% afslag op kampplekke sowel as ons selfsorg chalets
bespreek en betaal die verlangde deposito voor 30 Oktober 2020 om te kwalifiseer vir die afslag.
Vir verdere inliging skakel vir Sarie op 039 975 1805 of n epos info@rivervalley.co.za en besoek gerus ons webblad www.rivervalley .co.za
Hoop om julle binnekort te sien"
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2020 @ 14:03:14 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1340
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Dankie Hennie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2020 @ 17:35:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10330
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

En wat sou n aand se staan uitwerk..... Met daai korting.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2020 @ 21:24:58 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 24 Dec 2019

This resort is small and beautiful. I camped there in December 2014, we enjoyed every moment and their prices are always low.

Regards, 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2020 @ 09:49:15 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ja so tel die bedryf stadig maar seker sy kop weer op

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2020 @ 12:00:55 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1340
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Die oord kaart is baie nice jy sien wat die staanplek grote is.

vir die manne met grooter karavane is dit 'n hulp.

Paarkeer al by oord gekom dan pas wa in maar jy kan nie tent opslaan nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2020 @ 16:42:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10330
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Die oord kaart is baie nice jy sien wat die staanplek grote is.

vir die manne met grooter karavane is dit 'n hulp.

Paarkeer al by oord gekom dan pas wa in maar jy kan nie tent opslaan nie

Swannie Bel my ASB.

My no is by lugversorgers

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2020 @ 10:40:05 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1340
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Swannie Bel my ASB.

My no is by lugversorgers

 

 

het nie jou nommer nie

nul 8 twee 379 26  vier 3

 

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2020 @ 11:03:44 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1340
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

het nie jou nommer nie

nul 8 twee 379 26  vier 3

 

 

Boodskap gelos  ...

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za