English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 663
Total Replies: 237 214
Total Views: 82 704 469
topics: 784
replies: 12 449
views: 4 941 303
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Reverse met Yellowblade.

replies: 5
views: 373
16 Jul 2017 @ 18:14:32 pm
Hannes
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 19 May 2017
Ek nog nuut in sleep met stabilizer. Hoekom hoor ek mense se die Yellowblade stabilizer moet eers afgehaal word voor ek kan reverse?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 18:22:19 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het nog nooit hiervan gehoor nie ek haal self nie my Tando af nie. Ek is seker iemand sal wel die antwoord hierop kan verskaf indien dit het so is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 19:06:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het in die negentig jare laas met n Tando gesleep. Kan nie onthou of ek hom afgehaal het nie. Dink hy was aan met terug stoot.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 21:50:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee wat dis 'n wolhaar storie. Ek het vir baie lank 'n yellowblade gebruik en nooit dit ontkoppel om terug te stoot nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2017 @ 12:18:23 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1018
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Nee wat, ek nog nie so iets gehoor, my Tando bly aan as ek reverse
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2017 @ 16:21:29 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek het van tevore kommentaar gelewer op yellowblade wat raas in stad.

Onthou jy plaas geweldig stremming op die stabilizer as jy 90 grade draai. 

Dieselfde met reverse.( feral agteruit reverse😁😁😁😁)

Maak him los.....Dis net n lever wat vorentoe gedruk word

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required