English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 723
Total Views: 83 111 423
topics: 11 383
replies: 136 491
views: 39 265 556
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Returning home after being trapped by Lockdown.

replies: 29
views: 647
02 May 2020 @ 16:15:33 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Is there anyone who was in a resort when the Lockdown was announced and became trapped there until now that Cyril has announced that we have 7 days to get home, one way? And you decided to go home.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:43:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My Broer se vrou is oppad van die Amerika af, sal môre land en Dan.............. ons weet nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:46:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sy moet met drie vlugte vlieg in Amerika voor sy eers na OR Tumbo vlieg.

Sy is al Donderdag weg by hul dogter.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:47:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My Broer se vrou is oppad van die Amerika af, sal môre land en Dan.............. ons weet nie.

 

Dink hulle gaan haar in n hotel plaas vir 14 dae. Hulle het vriendin van my vir 14 dae in Kaapse waterfront City lodge geplaas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:49:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink hulle gaan haar in n hotel plaas vir 14 dae. Hulle het vriendin van my vir 14 dae in Kaapse waterfront City lodge geplaas

Dit weet hulle reeds, maar waar nog nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:57:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dink hulle gaan haar in n hotel plaas vir 14 dae. Hulle het vriendin van my vir 14 dae in Kaapse waterfront City lodge geplaas

Sy was vir 22 dae "toegesluit" op n passasiers skip se kajuit in Amerika. Sy sou toe via Heathrow huistoe kom. Daai dag toe sy in Heathrow land, word alle vlugte na SA gekanseleer. Sy is toe daar in n hostel geplaas vir 17 dae. SAL het toe n spesiale vlug van Heathrow na SA gereel waar omtrent 200 SA'ners op was.....almal is toe in die Kaap in hotelle geplaas vir 14 dae....sy is afgelope Sondag huistoe. So sy het 53 dae agtermekaar in n klein vetrek deurgebring....sy was goed g@tvol gewees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 18:09:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maar hoor môre as sy land.

Die ding is hy weet ook nie waar sy tans is nie, ek kry hom ook nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 10:20:26 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek het gehoor daar was n klompie "Fulltimers" by die Punt in Mosselbaai vasgekeer. Hulle wil Eiland toe maar toe kom die lockdown. As hulle dalk nou mag ry sal hulle kan Eiland toe? Is alle ATKV oorde nie toe nie? Hulle het geen ander tuiste nie.......waarheen nou? Ek hoop maar hulle het geholpe geraak.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 10:52:22 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het gehoor daar was n klompie "Fulltimers" by die Punt in Mosselbaai vasgekeer. Hulle wil Eiland toe maar toe kom die lockdown. As hulle dalk nou mag ry sal hulle kan Eiland toe? Is alle ATKV oorde nie toe nie? Hulle het geen ander tuiste nie.......waarheen nou? Ek hoop maar hulle het geholpe geraak.

Ja Piet dit is hoe ek dit verstaan. Alle oorde is toe vir bespreekings. Ek dink tog wel as jy daar ariveer gaan hulle jou nie weg wys nie, veral as jou woonwa jou tuiste is.

Ek het een kamp gebel en met so n’ laggie het sy gese hulle sal kampeerders nie weg wys nie.

Ek wonder net wat jy vir die gereg by n’ pad blokkade gaan se’ as jy nou op pad Eiland toe is om te gaan kamp en dit is jou nuwe tuiste?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 13:40:45 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Volgens die Staatskoerant van 29 April mag geen oorde oopmaak asook Hotelle, Gastehuise en Nasionale Parke ingesluit .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 13:46:50 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

As ek permanent in n karavaan gebly het  sal ek net daar bly waar ek gestaan het ,ek sal nie beweeg, totdat alles weer wettig is .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 14:20:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As ek permanent in n karavaan gebly het  sal ek net daar bly waar ek gestaan het ,ek sal nie beweeg, totdat alles weer wettig is .

Vriende van ons wat van die Kaap oorsprong is wat vir drie maand by n plek staan is gestrand in Dinokeng.

Hulle moes begin April Warmbad toe gaan. 

Hulle het toesteming gekry om daar te bly, mag nie van provinsie verander nie.

Hulle gaan nou vir maand 5 op dieselfde plek.

Als is af en toe en die wild is die mooiste.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 14:25:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My Broer se vrou is oppad van die Amerika af, sal môre land en Dan.............. ons weet nie.

 

Darm land sy 17h00, hulle word dan op gelaai en na n plek geneem.

Waar weet hy nog nie.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 14:44:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Paaie baie besig vanaf ander provinsies na Gauteng

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 15:11:08 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Ja Jin kom ons glo sy sal op n aanvaarbare plek uitkom ek het Donderdag van mense gehoor wat in so kwarentyn gebied was wat gladnie aanvasrbaar is ,maar kom ons glo en vertrou sy kom op n goeie plek uit .

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 15:22:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja Jin kom ons glo sy sal op n aanvaarbare plek uitkom ek het Donderdag van mense gehoor wat in so kwarentyn gebied was wat gladnie aanvasrbaar is ,maar kom ons glo en vertrou sy kom op n goeie plek uit .

 

Dit kan jy weer sê, drankie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 12:31:40 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Volgens die Staatskoerant van 29 April mag geen oorde oopmaak asook Hotelle, Gastehuise en Nasionale Parke ingesluit .

Net so Willem. Eers in Level 1.

https://sacoronavirus.co.za/covid-19-risk-adjusted-strategy/

Maar hierdie thread gaan eintelik oor mense wat as gevolg van die instelling van die Lockdown gestrand is in n' kampeer terein en hulle will nou gebruik maak van die 7 dae grasie om terug te keer huis toe.

In die video/TV pad blokades sien ek nooit n' woonwa nie. Almal wat gestrand is bly seeker maar net waar hulle is?

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 14:10:03 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 156
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Paul ja ,vriende van ons staan in Montagu al vanaf 15 Jan ,hulle het ook toestemming gekry om tebly .Soos hy sê hulle voel baie veilig daar ,want hulle staan alleen by Ablusie blok, maak natuurlik self skoon ,die deel wat hulle gebruik, maar dit is waarom ek sê as jy veilig voel waar jy is, sal ek ook sê bly net daar ,veral as jou karavaan jou huis is .Groot Karavaanparke sal nie sommer oopmaak ,tensy die wet hulle toelaat dit is n groot risiko vir hulle. Die probleem is, indien iemand die virus daar kry, kom doen die Dept van Gesondheid dadelik n oudit en  dan moet alles baie mooi inplek wees anders is daar groot probleme .So ja lyk my ons sal, maar moet wag vir 2021 .Die winter gaan ons roer hier in die Vrystaat ek het 12 jaar gelede winter getrotseer in Vrystaat .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 16:04:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Darm land sy 17h00, hulle word dan op gelaai en na n plek geneem.

Waar weet hy nog nie.

 

 

 

Waarheen is hulle geneem?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 17:30:08 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1173
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Ek is nou nie in 'n inperking kamp vasgevang nie.   Ek sou egter dink as jy wil trek na elders in die tyd gaan dit nie werk nie.   'n Karavaan is nie 'n permanente adres nie.   Is die tydelike woonwa adres op versekering aangedui.

Jare terug (1982) sink 'n skip en die Afrikaanse versekeraar se reël is dat 'n skip nie 'n permanente adres is nie - dus betaal hy toe nie eise uit nie.  Wees net bedag hierop.     Onthou daai jare was vlieg op 'n vliegtuig wat nie by burgerlike lugvaart geregistreer was nie met 'n vlieënier wat nie 'n kommersiële liksens gehad het nie en waar die passasier nie 'n kaartjie gehad het nie, se versekering niks werd nie.   Dit was nou die SA Lugmag vliegtuie waarop hordes gevlieg het grens toe en terug, Kaap toe en terug, en so aan.   Ek het geweier om op daardie vliegtuie te klim tensy die SAW en seuns skriftelik bevestig dat my versekering sou uitbetaal - dit het nooit gebeur nie.   Die wie nog ou polisse het - kyk na die voorwaardes.

My bespreking vir Julie 2020 by Sanparke is in gedrang en ek verwag dat ons steeds ingeperk gaan wees.   Ek het juis vandag by hulle 'n navraag ingedien oor die moontlike skuif na 2021.    Hulle antwoord is dat hulle BAAAIE navrae het om te hanteer.  Wag dus geduldig.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 14:29:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek het gehoor daar was n klompie "Fulltimers" by die Punt in Mosselbaai vasgekeer. Hulle wil Eiland toe maar toe kom die lockdown. As hulle dalk nou mag ry sal hulle kan Eiland toe? Is alle ATKV oorde nie toe nie? Hulle het geen ander tuiste nie.......waarheen nou? Ek hoop maar hulle het geholpe geraak.

Die Eiland is toe en leeg. Mense almal huistoe.

Besprekingskantoor werk daagliks tot 12 uur.

Hulle kan nie vir ons sê wanneer hulle oopmaak nie.

Ons was van 1 April daar bespreek. Wel kennis gekry dat hulle besprekings vir 2020 na 2021 oordra teen 2020 prys. Dit geld vir besprekings oor grendeltyd.

Beste is om te bly waar jy is.

Sommige kampe met langblyers en permanente kampers het goedkeuring om oop te bly, maar geen nuwe 'intrekkers' word toegelaat.

Vriende wie tydens lockdown by Yellow Sands was, is steeds daar. Beweging uit die kamp uit word egter streng beheer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 20:32:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Waarheen is hulle geneem?

Soos julle gehoor het, Na die vyf ure se wag het hulle nog n uur verdwaal na die plek toe.

Daar het hulle nog n uur in die busse gewag omrede die plek nog nie klaar voorberei was nie.

Het laat aand darm en tot dusvêr goeie kos gekry en die plek is op standaard.

Hulle is getoets en kan buite vir n halfuur wees met die nodige afstande.

Van hulle sê uitslae het gekom en is ontslaan.

Darm gee dit nog tyd vir die regte dokumentasie aangesien anestie beweging tussen provinsies môre sluit.

Alle dokumentasie word deur hulle gereël. Sy mors net die Wie, waar, wat, wanneer en hoe sy terug in die Karoo gaan kom verduidelik vir die papier werk.

So hulle wag maar rustig. Niks om oor te stress nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 20:34:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek is nou nie in 'n inperking kamp vasgevang nie.   Ek sou egter dink as jy wil trek na elders in die tyd gaan dit nie werk nie.   'n Karavaan is nie 'n permanente adres nie.   Is die tydelike woonwa adres op versekering aangedui.

Jare terug (1982) sink 'n skip en die Afrikaanse versekeraar se reël is dat 'n skip nie 'n permanente adres is nie - dus betaal hy toe nie eise uit nie.  Wees net bedag hierop.     Onthou daai jare was vlieg op 'n vliegtuig wat nie by burgerlike lugvaart geregistreer was nie met 'n vlieënier wat nie 'n kommersiële liksens gehad het nie en waar die passasier nie 'n kaartjie gehad het nie, se versekering niks werd nie.   Dit was nou die SA Lugmag vliegtuie waarop hordes gevlieg het grens toe en terug, Kaap toe en terug, en so aan.   Ek het geweier om op daardie vliegtuie te klim tensy die SAW en seuns skriftelik bevestig dat my versekering sou uitbetaal - dit het nooit gebeur nie.   Die wie nog ou polisse het - kyk na die voorwaardes.

My bespreking vir Julie 2020 by Sanparke is in gedrang en ek verwag dat ons steeds ingeperk gaan wees.   Ek het juis vandag by hulle 'n navraag ingedien oor die moontlike skuif na 2021.    Hulle antwoord is dat hulle BAAAIE navrae het om te hanteer.  Wag dus geduldig.

Groete

Theo,.....

Dankie dit was die regte vliegtuig.

Ou bang gat.....lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 12:50:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Soos julle gehoor het, Na die vyf ure se wag het hulle nog n uur verdwaal na die plek toe.

Daar het hulle nog n uur in die busse gewag omrede die plek nog nie klaar voorberei was nie.

Het laat aand darm en tot dusvêr goeie kos gekry en die plek is op standaard.

Hulle is getoets en kan buite vir n halfuur wees met die nodige afstande.

Van hulle sê uitslae het gekom en is ontslaan.

Darm gee dit nog tyd vir die regte dokumentasie aangesien anestie beweging tussen provinsies môre sluit.

Alle dokumentasie word deur hulle gereël. Sy mors net die Wie, waar, wat, wanneer en hoe sy terug in die Karoo gaan kom verduidelik vir die papier werk.

So hulle wag maar rustig. Niks om oor te stress nie.

 

 

Alle toetse is terug van oggend en is sy ontslaan.

Hulle is besig met die dokumentasie om dit geteken te kry.

Sodra alles geteken is Kan hy eers ry van die plaas af, Karoo.

Hy mag nie oorslaap nie, net haar oplaai en terug ry.

So darm gebuur iets Al is dit stadig.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 19:12:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar is oorde wat oop is vir kampeerders wat nie huise het nie. DCL het nou adverteer dat hulle welkom is, maar hulle moet briewe bring van polisie dat kampeer hul enigste huis is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 21:14:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het gehoor, dankie

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 11:25:07 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Daar is oorde wat oop is vir kampeerders wat nie huise het nie. DCL het nou adverteer dat hulle welkom is, maar hulle moet briewe bring van polisie dat kampeer hul enigste huis is

Dit maak sin. Dit sal dan ook beteeken dat sulke mense oor die provinsie grense mag gaan om by hulle nuwe tuiste te kom.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 12:06:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wel nou is daar eweskierlik nuwe reëls.

MymMy Broer mag nie sy vrou kom haal nie.

Polisie soek oorspronklike dokumentasie en vliegtuig kaartjie ook.

Maar daar was so baie van die Wes Kaap wat moet huistoe nadat almal gister negatief getoets is, en dit geld kos waar hulle tans is, daar toe besluit is om n bus af te stuur.

Wel sy en die ander vertrek 14h00.

En hy hoef nou nie 24uur op die pad te wees nie.

Dis n skande hoe  oningelig die is wat magtiging moet gee.

Maar ja, 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 10:58:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm het sy veilig by die huis op die plaas aangekom vanoggend 06h00.

Nou is almal weer rustig.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 13:05:34 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie tog Jin. Die einde van die stress!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za