Good day. What would the value be of my 1995 Gypsey Regent if I would sell it. Well looked after and has full tend with rally.
What evee you do, don't try We Buy Cars. They will give you nothing for it. Been there done it, got the Tshirt.
Thanks for the advise.
Welkom by die forum Fredie
Dankie baie
As alles in die karavaan reg werk en diensbaar is en daar is geen hout vrot nie skat ek jy kan die prys tussen R42k tot R45k maak.
Welkom Fredie ek sal se tussen R35500 - R44500 prober gumtree , OLX , 4X4 Community forum classifieds sterkte
Freddie, will jy verkoop? Ek het miskien n' kooper.