English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 411
Total Replies: 232 671
Total Views: 82 440 717
topics: 136
replies: 2 118
views: 48 380
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Replacing Tap micro switches

replies: 16
views: 307
27 Jun 2019 @ 14:52:03 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

I know this has been explained before but can not find it.

My shower tap micro switch is intermittent. Is it replaceable? Where do I buy one, and how do I replace it?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 16:08:36 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hi Paul. I brought forward the thread Stort Mikro-skakelaartjie. Three pages. I think you will get what you need to know there.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 17:12:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14186
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Paul. I brought forward the thread Stort Mikro-skakelaartjie. Three pages. I think you will get what you need to know there.

 

Click op hierdie L I N K

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 17:51:28 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het myne vervang met hekmotor microswitches het hulle gemod. om te pas en het nooitweer probleme gehad nie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 18:02:24 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5646
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Paul, you get it at caravan shops, Pretoria Caravans.

Just be carfull, not always a nice job.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 18:59:32 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 236
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

paul, they are simple to repair, remove the panel that the switch is on, [ you going to have to if you intend replacing anyway ] strip  the switch and clean the contacts, its just a corrosion film that builds up on the contacts, and it will work as good as new again.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 05:46:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Paul ek glo jy gaan regkom met die info wat verskaf is en draad wat vorentoe gebring is.

Belangrik in vervolg is om die kraan net effe oop te draai om die "tension" van die micro skakelaar af te haal voordat jy byvoorbeeld die wasbak se kraan kop af haal om by die skakelaar uit te kom.

Dan as jy 'n groter water pomp in die wa het sou ek aanraai om die relay te instaleer.  Dit verlig die stroom op die skakelaartjies as die relay die pomp aansit inplaas van elke skakelaartjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 08:52:59 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie vir al die raad. Die probleem het begin met die Taiwaneese TMC pompie. Hy trek 3A en het na n week op gepak, uit gebrand! Hom vervang met n duitse Comet pompie.

Ek het tydelik twee draade van die switch na buite gebring en as die micro skakelaar nie maak nie dan conek ek die twee draade, dit week vir nou. Ek is in die boss.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 08:53:53 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie vir die link Geert.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 08:09:32 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1310
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Geert, I tried that link and it says  The link doesn't exist.

I wanted to save it in case mine go wrong one day.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 13:21:10 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ok switch vervang met een van Campworld, R160.

Relay Hella 4 pin, Normally Open, ingesit, onder die woonwa, by die pomp.

Dit was n' leer prosess! By die pomp is daar twee rooi en swart twin flex draade. Een gaan pomp toe en die ander gaan na die groente opwas bak, bokant die wiele, se micro-skakelaar. Ek dink toe dat daar permanente +12V na die skakelaar toe gaan, so, alles wat ek nodig het is by die pomp. Dus geen gesoek in die kas by die DB board na die regte draad nie. All die draade by die DB bord is rooi en swart behalwe een wat altwee draade swart is. Toe ek die draade wat opwasbak micro-skakelaar toe gaan toets vir die permanente +12V kom ek agter dat Jurgens die negatiewe draad na die micro-skakelaars toe vat. Hulle skakel die negatief aan en aff en verskaf permante positief na die pomp. Daar is dus n' permanente +12V op die pomp en n' geskakelde negatief. Die micro-skakelaar draad het n' permanente negatief en n' gaskakelde negatief. Om maar by Jurgens se standaard te bly het ek toe n' permanente negatief deur die relay se kontak gevat. Ek het dit van my mover, wat net langs die pomp is, na die relay se kontak bedraad. Met die relay skakel ek dus die negatief aan en aff vir die pomp. Die oorsprongklike pomp se draade is na die relay coil bedraad en die +12V van die coil is na die pomp se +12V bedraad. Die negatief is deur die relay kontak. Ek het die oorspronklike pomp terminaal blokkie behou sodat die pomp maklik ontkoppel kan word as dit vervang moet word.

Ek dink Jurgens skakel die negatief om korosie van die micro-kontakte by die kraane te voorkom.

As ek nie getoets het nie sou ek gesukkel het, that is for sure!

Dankie vir all julle advies en fotos. Dit het baia gehelp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 13:27:50 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek kon seeker ook die permanente negatief wat opwasbak micro-skakelaar toe gaan gebruik het maar dan is dit draade knip en las en die mover se negatief was letterlik 300mm van die pomp/relay met n' tag en boutjie vas.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 17:33:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou is jy uitgesorteer en behoort nie weer die probleem te he nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 20:54:03 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4345
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Paul dankie vir die detail rondom die polariteit. Ja mens vind deesdae 'n redelike afwyking v d ou metode van mens skakel gewoonlik die negatief. Vind selfs op 220V goed dat die N geskakel word. Ek glo jou inset sal baie help vorentoe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 06:32:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het so toets liggie wat gebruik word op 12V stroom bane.  As die skerp punt korrek op die positiewe draad gekoppel word brand die toets liggie groen. Anders om is hy rooi.  Mens moet maar net versigtig wees sonder so toestel.

Hy help jou ook om te soek na 'n lewendige draad tussen 'n bos drade.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 12:57:39 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Net ten laaste. Die micro-skakelaar van my was nie gebrand nie net vuil. Ek het hom met Servisol Super 10 switch cleaning lubricant skoon gemaak en onder n' vergroot glas geinspekteer. Hy is chap en is nou n' spaar. Ek glo nie aan skuur met skuur papier nie want meeste skakelaar kontakte het n' geplateerde laag titanium op wat sal af-skuur met skuur papier.

Dankie vir all die hulp!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 16:26:03 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required