English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 623
topics: 10 823
replies: 124 896
views: 38 856 255
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Replacing Roof Struts on Caravan / Vervanging van Dakstutte

replies: 17
views: 14700
05 Aug 2014 @ 11:36:14 am
Johan
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 03 Apr 2012
Ons het 'n 1999 Jurgens Palma en die dak se "gaslifts" doen nie meer sy ding nie. Is daar 'n maklike en eenvoudige manier om die proses van vervanging van die dakstutte te vergemaklik? Ek het amper twee linkerhande maar wil tog self probeer om dit te doen. Enige raad of kortpad dalk? - talle ouens het my al bang gepraat dat dit een groot gesukkel is - en nou kan ek nie meer uitstel nie ... Ek hoor graag van julle ...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2014 @ 12:33:33 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Nie n idee nie maar ek glo nie dat dit moeilik gaan wees  klip hulle nie maar gewoonweg in soos die gewoone gaslifts

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2014 @ 13:11:08 pm
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 35 years

Just did it myself 2 weeks ago. I found that the easiest was to just unscrew the strut from the little endpieces. The biggest issue is that, unless you are very strong, you need a 2nd pair of hands to guide/screw the new strut in. This is because it will be a touch longer so you will need to compress it slightly to get it to fit. I borrowed my neighbour and the whole job too 30mins.

Get the correct gas lifts though...R120 per strut at Leisureland in Bellville.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2014 @ 14:23:07 pm
Johan
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 03 Apr 2012
Die "gaslifts" clip in met circlips ... maar dit is daardie 5 - 7 cm wat dit langer is wat die probleem is. Ek het aanvanklik die hele fitting losgeskroef uit die dak en basis ... maar ek wonder tog of die uitskroef van die skokbrekers nie dalk makliker is nie terwyl die fittings bo en onder agterbly nie ... Wel ons sal maar Woensdag moet sien as die parte arriveer ...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2014 @ 20:12:59 pm
Nellis B
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 32 years
Hi Johan,
Dit is 'n baie moeilike taak wat jy met kaal hande wil aanpak...., soos ek uit ondervinding geleer het. Ek het 'n foto van 'n "gastool" in "My Gallery" vir jou geplaas,wat ek self gemaak het. Werk soos 'n bom. Hoop jy kan al die benodighede vir die tool uitken. Skroef die tool in, totdat jy die regte lengte vir die "gaslift" het. Hoop jy vervang al vier die "gaslifts" vir die beste resultaat.
Sterkte
Out Camping, Out, Out....
👍
5
💔
0
😮
1
🙂
0
05 Aug 2014 @ 22:07:14 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Johan,ek sien jy is al lank n lid en gesels nou eers ,baie welkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2014 @ 22:13:57 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Nellis B,slim stukkie gereedskap van jou.Welkom ook aan jou ,en jou deelname.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2014 @ 23:14:44 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Johan and Nellis B warm welcome to the forum.

Nellis B I like your "gastool" excellent idea.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 06:35:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14052
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I have made myself a similar tool. Mine works with two pieces of Sq tubing one pushing inside the other with a long bolt through it.

Hook the fingers over the edges of the gas strut. Turn the nut to compress the gas strut. Then remove the guide pins in the mounts. There you have removed the gas strut.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
06 Aug 2014 @ 08:07:33 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Nellis B welkom dis wat ek van die forum like daai tool van jou gaan die werk baie vergemaklik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 10:15:42 am
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 35 years

I Also have clips, but by unscrewing the strut from the end-piece like the picture, I avoided all the hassle. Must say, my struts were only 2-3cm longer. Sorry for askinga dof question, but are you100% sure you have the right size? 7+ cm sounds a lot, and that will constantly be pushing against the roof, creating extra pressure.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
06 Aug 2014 @ 10:49:32 am
Anonymous

Johan en Nellis, baie welkom hier, bly julle val so gou in met sulke intresante dinge, dit gaan baie help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 17:41:41 pm
Johan
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 03 Apr 2012
Dankie vir al die raad en die lekker tools ... Ek sal dit definitief onthou vir die toekoms ... Het vandag self probeer maar na 'n uur was my vloekboek amper vol ... Dit is definitief nie een ou se werk nie.

Na 'n bietjie rondsoek het ek iemand gekry wat kon help. Moes toe maar R 300 uitgehaal en wys. Dit het blykbaar 4 ouens en 'n uur en half geneem, maar hulle is in.

Die lengte en alles was reg en die gaslifts was die standaard 500Nm.

So jnou kan ek ook weer gaan kamp sonder 'n dak wat deur die nag gaan sak ...

Dankie vir elkeen se bydrae ...



👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2014 @ 17:43:35 pm
Johan
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 03 Apr 2012
Nice artikel met 'n "tool"

http://weg.co.za/toerusting-en-diy/wenke/vervanging-van-gas-stutte-op-karavaan-se-oplig-dak/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2016 @ 06:57:21 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek hoop iemand sal op hierdie " ou" draad sal kan help.

My karavaan het nog die oorspronklike McNauhtan's 'gas lifts', maar dit is erg geroes en dit is nodig dat ek dit vervang.

Watter fabrikaat se stutte sal nie so maklik roes nie, asseblief?

Hoe kan ek die nuwe stutte beskerm teen die elemente, veral wanneer ek kus toe haan?

Kamp groete,

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2016 @ 05:28:25 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Jammer niemand kan help nie!
Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 17:55:50 pm
Klaasvakie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

I have made myself a similar tool. Mine works with two pieces of Sq tubing one pushing inside the other with a long bolt through it.

Hook the fingers over the edges of the gas strut. Turn the nut to compress the gas strut. Then remove the guide pins in the mounts. There you have removed the gas strut.

I have made myself a similar tool. Mine works with two pieces of Sq tubing one pushing inside the other with a long bolt through it.

Hook the fingers over the edges of the gas strut. Turn the nut to compress the gas strut. Then remove the guide pins in the mounts. There you have removed the gas strut.

Hi Leon. Het op jou raad afgekom i.v.m. die" gas struts' vir die dak. Het jy n foto van die megêfter (gas tool) geplaas? Ek wil my 4 stutte vervang maar dit gaan my R 2000 kos aan arbeid vir die 4. Plus R350 x4 vir die 4 pompies. Ja, belowe! Ek het nie 10 duime nie maar dit sal help as ek nie weer die wiel moet ontdek nie. Hoor graag van jou

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:50:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14052
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jammer ek het nie meer daai info en home made tools nie. Het dit weggegee toe ek die Penta in 2011 verkoop het. 

Dit kom daarop neer dat ek het twee SQ tubings gevat een pas binne die ander een.  Op die punt van elkeen 'n vurk aan die kant vasgesweis.  Met threaded rod wat in die middel deur loop.  Die SQ tubbing moet lank genoeg wees dat as jy die vurke op die bo en onderkant van die gaslifter haak dat die een steeds in die aande een indruk.

Ek het dan die dak opgelig en hom gestut aan die buite kant om seker te maak die skroewe van die binne bracket dra nie al die gewig nie.

Dan die vurkke oor die bo en onderkant van die gaslifter gehaak.  Draai dan die moere op die punte van die threaded rod  om die spanning op te neem sodat jy die dwars boutjies van die gas lifter montasies kan los maak en verwyder. 

Haal die gaslifter uit posisie. Moenie die moere op die threaded rod verstel nie.  Haal die gaslifter uit die "tool".  Sit nuwe een in.  Die lengte behoort steeds reg te wees en installeer nuwe gaslifter op sy plek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required