English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 810
Total Views: 82 449 231
topics: 139
replies: 2 124
views: 48 695
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Replacement door for a 1982 Gypsey Caravette 5

replies: 5
views: 150
05 Oct 2019 @ 22:48:45 pm
Wimpie66
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 05 Oct 2019

Beste forumlede.

Ek het n 1982 Caravette 5 wat oorwegend in n goeie toestand is maar ek benodig redelik dringend n nuwe of goeie gebruikte deur met n werkende slot vir die woonwa. As iemand dalk een het of weet waar ek een kan kry sal ek graag daarvan hoor.

Beste wense.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 09:19:16 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom op die forum Wimpie. Jy kan 'n slot by Comet Camp world kry in Boksburg of Kennis Camp World of meeste Camp world takke.

Vir 'n kompleet deur sal ek Sean by Caravan Clinic in Elsburg kontak. 082 drie ses een 5348

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 13:10:59 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years

Wimpie, kontak Seun by Alberton Karavane. Hy het laas jaar vir my 'n nuwe deur gemaak teen die helfte + van die agente se prys.  082253483 nul

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 18:39:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As ek reg onthou was Sean by Caravan Clinic in Elsburg  082 drie ses een 5348 se prys omtrent R3000 om 'n nuwe deur te maak as mens die bestaande omranding het. Dit was sowat 'n jaar gelede.

Kliek LINK     

Bogenoemde skakel het ons ook 'n nuwe deur bespreek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 19:50:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 06:12:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy kan ook Benoni Karavane probeer.  Hulle hou tweedehanse karavaan parte aan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required