English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 888
Total Views: 83 201 551
topics: 11 521
replies: 138 689
views: 39 319 414
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Refunds or delayed park bookings happening?

replies: 28
views: 475
25 Apr 2020 @ 19:19:11 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 420
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Does anyone know if refunds or delays in bookings will happen now staff are probably not going to be present in booking offices after 1 May.

I have a week paid for at Sans for Kruger park and was supposed to go 27 May, a week at Panorama Park Graskop from 21 to 26 May and an overnight stay at self catering cottage in Wakkerstroom. We have also booked and paid for a weekend at Rocky bay in July.

Have tried contacting Sans and e mails not going through.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 20:00:11 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Paul, contact the camp where you are booked.   The SANPARKS head office is closed.  

Regards

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 20:08:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

On Sanparks website there is a option to cancel online

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2020 @ 22:03:07 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

My understanding is that with cancellations a resort is under no obligation to refund, but the situation could be different if one ask for a postponement.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 08:31:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

AJ jy nog nie weet nie, als is toe.

Ek hier is niemand wat jou gaan of kan help nie.

Bly by die huis.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 14:51:01 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 420
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Thanks Theo and Geert, will try getting hold of Shingwedsi campsite and if no luck will try the website. Have tried reservations@sanparks.org  and that site is not working.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 14:56:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Click on this link....some info regarding covid19 regulations

 

https://www.sanparks.org/about/covid-19.php

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2020 @ 16:26:14 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Net so Geert. Ek het in die verlede my KNP booking net erens anders gaan "dump" totdat ons weet wat ons kan/mag/gaan doen. 

Kampeer is uit tot ons ten minste level 2 berieik het......en enigiemand se raai skoot waneer dit gaan gebeur is so goed soos die ander een syn.

Soos ek verstaan mag jy nie voor dan jou huis verlaat om te gaan kamp nie!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 10:24:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

En daar Bly KZN op level 5.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 10:34:14 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek voel soos jy Jin. Dis nie net jouself wat jy benadeel deur inperkings te wil systap nie- dis ons almal se gesondheid en lewens wat in gevaargestel word.  Daarom dink ek ons moet die minister van polisie se oproep om die fluitjie te blaas op mense wat nie saamwerk nie,  beantwoord.  Sulke mense stel nie belang in my en jou welsyn nie, waarom moet ons anderpad kyk?  Dis nie maar iets soos 'n bietjie water gebruik as daar waterbeperkings is nie, hierdie is ernstig. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 10:53:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek voel soos jy Jin. Dis nie net jouself wat jy benadeel deur inperkings te wil systap nie- dis ons almal se gesondheid en lewens wat in gevaargestel word.  Daarom dink ek ons moet die minister van polisie se oproep om die fluitjie te blaas op mense wat nie saamwerk nie,  beantwoord.  Sulke mense stel nie belang in my en jou welsyn nie, waarom moet ons anderpad kyk?  Dis nie maar iets soos 'n bietjie water gebruik as daar waterbeperkings is nie, hierdie is ernstig. 

Met die dat ons by die huis sit en n uur op bystand reaksie reg moet wees, was ek saterdag in een van die Township naby waar ek bly.

Besluit om sommer vir my tuinjong n kos pakkie te neem.

Ek bel hom om my by die punt te kry.

Neeeeeee, sê hy, hulle gaan my moer. Ek reël en kry hom daar.

Hy baie gespanne en kalmeer toe hy my sien.

Ek kon nie glo omte sien wat se beheer en selfbeheer daar heers nie.

Als mooi rustig, en hulle wil nie siek word nie, soos die een sê,....hy weet nie waar hy gaan wees met wat sonder dat sy familie weet wat van hom geword het, en dan die begrafnis sonder sy families en vriende.

Hulle is bang vir honger en higiene want hulle het geen inkomste met die dat hulle nie werk nie.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2020 @ 11:17:23 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit weerspreek die neiging wat ons ook op die Forum sien dat dit net die 'ander' mense is wat hulle nie steur aan die inperkings nie.  Dis bemoedigend en verblydend om jou storie te hoor van mense wat waarskynlik dit baie moeiliker vind om tuis te bly as meeste van ons.  Daar is nie ánder' mense nie- ons is almal saam in die land en saam in die ding.

As ons nog in opstand wil kom- teen ons beterwete-, kom ons neem hiedie as voorbeeld.  Dankie Jin.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 11:38:17 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 420
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Good news. Panorama Park at Grasskop and Pophuis at Wakkerstroom have both delayed my bookings till August. Sanparks have had a standard reply that says they will credit bookings for April and May.

I wonder if parks will open in August.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 12:18:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Cannot confirm it but I read/heard a report that the tourist industry will resume in December.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 12:25:26 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Found it. Extract from Fin24 dated 30 April.

South Africa's domestic tourism season will likely only start in December, foresees Minister of Tourism Mmamoloko Kubayi-Ngubane.

At the same time, the country's international tourism season for 2020 will likely end up only having consisted of January and February, due to the coronavirus (Covid-19) pandemic which arrived in early March.

Experts have indicated that the pandemic might peak in SA in September after which it is expected to take at least two to three months for the situation to stabilise.

Kubayi-Ngubane is hopeful that her department, in conjunction with SA Tourism could have a tourism recovery plan ready by late May.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 13:04:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek was gister weer daar indie Swart gebied, Kan nie glo hoe rustig dit is nie.

Het vir die klong n pakkie ook gegee.

Met die uitdeel van pakkies kon net die kry wat n SA ID het.

So daar is n mate van beheer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2020 @ 19:04:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Alle Sanparks besprekings tot 4Junie is lyk my reeds gekanseleer 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 11:51:27 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Alle Sanparks besprekings tot 4Junie is lyk my reeds gekanseleer 

Ja. Mei is sort-of "fully booked". Junie se bookings staan nog en is "oop" vir online bespreekings. Ek dink hulle is baia optemisties.

Ek sal in elk geval nie in Junie gaan nie want daar is geen pensionaaris afslag nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 12:34:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja. Mei is sort-of "fully booked". Junie se bookings staan nog en is "oop" vir online bespreekings. Ek dink hulle is baia optemisties.

Ek sal in elk geval nie in Junie gaan nie want daar is geen pensionaaris afslag nie.

Ek het middel Junie n afspraak by Lower Sabie.....maar gaan seker maar ook gekanseleer word....dink nie dinge gaan so vinnig verander nie. Al laat weet hulle die dag voordie tyd ek kan gaan, sal ek gaan.....so los maar my bespreking net daar alhoewel hoop maar basies nul is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 15:38:30 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Geert, ek hoor so op die nuus en tourisme sites dat niks verwag word voor begin December nie. Sport, Accomodasie, vakansies, en ander vorme van recreation is laagste prioriteid. Level 2 of 1. Ongelukig is my vlieg ook in daai kategorie. Ek het gister net die engine gestart en so bietjie rond ge-taxie om die engine gesond te hou. Ons het gelukig Woensdag toesteming van DOT en Burgerlike Lugvaart (CAA) gekry om dit te mag doen. Ek verstaan eintelik nie hoekom vlieg sport as n' risiko beskou word nie....ek is aleen in my vliegtuig en dusende voete bokant die grond. Ek land gewoonlik van waar ek op gestyg het en die ander pilots, as hulle daar is, is in hulle eie hangar. Dit maak my booss!! Motor Bestuur Skoole is oop....huh?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 17:56:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, ek hoor so op die nuus en tourisme sites dat niks verwag word voor begin December nie. Sport, Accomodasie, vakansies, en ander vorme van recreation is laagste prioriteid. Level 2 of 1. Ongelukig is my vlieg ook in daai kategorie. Ek het gister net die engine gestart en so bietjie rond ge-taxie om die engine gesond te hou. Ons het gelukig Woensdag toesteming van DOT en Burgerlike Lugvaart (CAA) gekry om dit te mag doen. Ek verstaan eintelik nie hoekom vlieg sport as n' risiko beskou word nie....ek is aleen in my vliegtuig en dusende voete bokant die grond. Ek land gewoonlik van waar ek op gestyg het en die ander pilots, as hulle daar is, is in hulle eie hangar. Dit maak my booss!! Motor Bestuur Skoole is oop....huh?

Skuus as ek draad kaap, Paul met wat vlieg jy? Ek onthou jy het laas ook genoem dat jy al paar keer Kokoriba toe gevlieg het. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 08:12:03 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Solo Wings Windlass Aquilla. Microlight.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 08:22:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Solo Wings Windlass Aquilla. Microlight.

Baie lekker. By Ballito kan jy saam met vlieniers op n vlug gaan....ek het dit gedoen, maar ek was scary....die wind het ons nogals goed rondgewaai, maar verder was dit n wonderlike ervaring gewees. Wat is n gemiddelde vliegspoed?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 10:53:12 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Cruise = 80Km/h. Max = 130Km/h....plus of min dan die wind spoed. 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 11:18:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Cruise = 80Km/h. Max = 130Km/h....plus of min dan die wind spoed. 

๐Ÿ‘dankie 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 20:51:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees Zinkwazi aan die noordkus het n permit om essential werkers met permit te huisves. 

Miskien n uur joppie daar in omgewing kry en hom rek na n week....๐Ÿ˜‰lol

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2020 @ 13:30:38 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 420
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Well at last our May booking for Knp Shinkwedsi has been credited and rebooked for August. Lets see if the lockdown on camping is lifted. All my bookings for Mpumulanga have been shifted to 20 August to 2 Sept. Think it is a bit optimistic but we will see.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2020 @ 11:31:55 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Not a bit soon Paul?

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2020 @ 13:36:01 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Well at last our May booking for Knp Shinkwedsi has been credited and rebooked for August. Lets see if the lockdown on camping is lifted. All my bookings for Mpumulanga have been shifted to 20 August to 2 Sept. Think it is a bit optimistic but we will see.

Paul, as a direct result of your recommendation I have now booked for mid August starting in Punda Maria and ending in L Sabie 17 Sept. Lets hold thumbs we are allowed to do that by then?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za